Riverbend Camp and Luxury Glamping
Beskrywing
Yellowfish Campsite with Private Ablution bied 'n rustige toevlugsoord langs die Vaalrivier. Dié tent- en karavaankampplek bied slaapplek vir tot 6 gaste en het ruim areas vir gaste se tente of karavane. Daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n privaat elektrisiteit- en waterpunt. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampplek kyk uit oor die Vaalrivier. Gaste word gevra om hul eie kamptoerusting saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Geen geraas of musiek na 20:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis wanneer gaste self hulle kampeertoerusting saambring. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per staanplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kampplek is 'n veilige hawe vir hengelaars wat op soek is na die opwinding van Barbel-hengel in 'n rustige omgewing. Ontspan onder die skaduwee van 'n fluisterende Wilger met die gerief van privaat ablusiegeriewe. Dié kampplek het slaapplek vir tot 6 gaste en het ruim areas vir gaste se tente of karavane. Daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n privaat elektrisiteit- en waterpunt. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampplek kyk uit oor die Vaalrivier. Gaste word gevra om hul eie kamptoerusting saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Geen geraas of musiek na 20:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis wanneer gaste self hulle kampeertoerusting saambring. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per staanplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kampeerplek bied 'n rustige ontsnapping langs die Vaalrivier vir hengelentoesiaste en laat gaste toe om die rustigheid van die natuur te genie. Carp Cove bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n safaritent met 2 enkelbeddens met linne. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek spog met 'n uitsig oor die Vaalrivier. Daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n privaat elektrisiteit- en waterpunt.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a tented camp basis.
Huisreëls
Geen geraas of musiek na 20:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis wanneer gaste self hulle kampeertoerusting saambring. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per staanplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié bied 'n rustige wegbreek langs die Vaalrivier. Perch Haven het 'n gesinstent wat reeds opgeslaan is met 'n dubbelbed en 2 enkelkampbedjies vir 2 volwassenes en 2 kinders. Linne word voorsien. Die privaat ablusie is met 'n stort en 'n toilet toegerus. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek spog met 'n uitsig oor die Vaalrivier. Genoeg parkeerplek en 'n privaat kragpunt en kraan is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a tented camp basis.
Huisreëls
Geen geraas of musiek na 20:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis wanneer gaste self hulle kampeertoerusting saambring. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per staanplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gaste kan hier lekker ontspan en visvang. Hierdie glanskamptent het 'n koningingrootte-bed. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tent het 'n privaat kombuisarea met 'n tweeplaatstoof met 'n konveksieoondjie, tee- en koffiemaakgeriwe en 'n wasbak. Die kampeerplekke bied slaappplek aan 6 gaste. Gaste kan die koepel-seiltent met beddegoed bespreek of hul eie tent teen 'n ekstra koste saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer

- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-straat 68, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang