Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Camp and Luxury Glamping

Kampeer/karavaan
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R605 R545 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverbend Camp and Luxury Glamping bied 'n rustige wegbreek langs die Vaalrivier in Christiana in Noordwes. Gaste kan hier ontspan en die Vaalrivier se skoonheid inneem.

Daar is 4 tent- en karavaanstaanplekke wat elk slapplek aan 12 gaste bied. Daar is oorgenoeg parkeerplek en privaat krag- en waterpunte, asook braaigeriewe en -roosters. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek het 'n uitsig oor die Vaalrivier.

Daar is 2 glanskamptente wat 'n koningingrootte-bed het. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tent het 'n privaat kombuisarea met 'n tweeplaatstoof met 'n konveksieoondjie, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n yskas en 'n wasbak.

Die kampeerplekke en glanskamptente bied slaappplek aan 12 gaste. Gaste kan die koepel-seiltent met beddegoed teen 'n ekstra koste bespreek of hul eie tent saambring.

Gaste kan visvang vanaf die rivieroewer, watersport geniet en die natuur bewonder. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Riverbend Camp and Luxury Glamping
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • River-straat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Riverbend Camp and Luxury Glamping het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf R605
R605 R545
per nag, vir 2 mense
Vanaf R605
R605 R545
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 68, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe235ad57f674654b88bffe847205c2cb55f6b004e570c66ff71c664eae2606271c8a3aba1c1d123ddef2d3c79c0cc0084898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R605 nouVanaf R545 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 68 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.925573487808 25.15833735466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang