Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Cottage 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik, privaat, luuks en tog baie knus- beveel dit beslis aan! Riverbend is die ideale wegbreek plekkie! Dit is pragtig, smaakvol gemeubileerd en toegerus met nog meer! Geen gebrek aan kwaliteit nie. Ons het heerlik gebly, in 'n rustige omgewing weg van die bedrywige toeriste kern, maar tog loopafstand van die restaurante en strand af. Die ideale gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ja, baie goed en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige atmosfeer. Veilig en pragtige verblyf. Ontvangs was hartlik. Verblyf was presies wat ons verwag het en alles wat benodig was, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Peaceful and comfortable. Beautiful and well-decorated place with a comfortable bed and quality bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie baie lekker! Ja! Loopafstand van die hoofstrand en effe langer stap na winkelsentrum (village). Akkommodasie het alles wat mens nodig het. Netheid = 4 sterre a.g.v. eenheid wat nie 100% gereed was na inboektyd nie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Wonderful stay. Lovely cosy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ken C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very comfortable and secure with easy access to lagoon waterfront. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies en skoon. Sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vinnige kuiertjie vir een aand, maar dit was lekker. Die plekkie is oulik ingerig en het alles wat ons nodig gehad het. Vreeslik lekker geslaap! Die bed, kussings en linne is gemaklik en lig. Dekor laat dit voel soos huis! Rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07757d66fe8dfeb0cb216463722d204415f97d04d5af19aef1968346c31639b2f890557d06b8b9df3732435d65fbfd32fe31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 436 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.994254802635 22.584934766745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang