Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Cottage 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Riverbend Cottage 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlik, privaat, luuks en tog baie knus- beveel dit beslis aan!

Riverbend is die ideale wegbreek plekkie! Dit is pragtig, smaakvol gemeubileerd en toegerus met nog meer! Geen gebrek aan kwaliteit nie. Ons het heerlik gebly, in 'n rustige omgewing weg van die bedrywige toeriste kern, maar tog loopafstand van die restaurante en strand af. Die ideale gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Baie lekker.

Ja, baie goed en rustig.

Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Rustige atmosfeer. Veilig en pragtige verblyf.

Ontvangs was hartlik. Verblyf was presies wat ons verwag het en alles wat benodig was, is daar.

Elize G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Peaceful and comfortable.

Beautiful and well-decorated place with a comfortable bed and quality bedding.

Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Baie baie lekker!

Ja! Loopafstand van die hoofstrand en effe langer stap na winkelsentrum (village). Akkommodasie het alles wat mens nodig het. Netheid = 4 sterre a.g.v. eenheid wat nie 100% gereed was na inboektyd nie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P

Wonderful stay.

Lovely cosy cottage.

Ken C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken C

Very comfortable and secure with easy access to lagoon waterfront.

See stars.

Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie netjies en skoon.

Sal vir almal aanbeveel.

Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Baie lekker gebly.

Baie mooi en skoon. Veilige omgewing.

Jani L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani L

Baie vinnige kuiertjie vir een aand, maar dit was lekker. Die plekkie is oulik ingerig en het alles wat ons nodig gehad het.

Vreeslik lekker geslaap! Die bed, kussings en linne is gemaklik en lig. Dekor laat dit voel soos huis! Rustige en veilige omgewing.

Anastasia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H

Dit was idilies, mooi, skoon en absoluut fantasties.

Ons gaan baie beslis weer terug kom.

Pieter K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Eersteklas in alle opsigte, sterk aanbeveel, loopafstand van die strand en 'n goeie restaurant.

Maklike bespreking en betaling. Passievolle gasvrou.

Natalie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Handdoeke en bed besonders goed, baie duursaam.

Uitstekend, 'n lekker plek om te bly.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07757d66fe8dfeb0cb216463722d204415f97d04d5af19aef1968346c31639b2f890557d06b8b9df3732435d65fbfd32fe31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 436 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.994254802635 22.584934766745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang