Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Cottage 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbend Cottage 1 is 'n knus woonstel op die grondverdieping van die eienaar se eiendom. Dit is in Wilderness geleë en is slegs 'n klipgooi van Wilderness se strandmeer af. Dit is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuin met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die area bied verskeie aktiwiteite, soos voetslaanroetes, kajakvaart, valskermspring op die Tuinroete, branderplankry, visvang en pragtige strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, privaat, luuks en tog baie knus- beveel dit beslis aan! Riverbend is die ideale wegbreek plekkie! Dit is pragtig, smaakvol gemeubileerd en ...
Sien meer
Mei 2024
Jennifer M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ja, baie goed en rustig.
Mrt 2024
Jw V
Besigheidsreis
4.8
Lekker, rustig. Ja, baie dankie, lekker gebly, goeie diens en vriendelik.
Feb 2025
Elize G
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and comfortable. Beautiful and well-decorated place with a comfortable bed and quality bedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Wilna V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie baie lekker! Ja! Loopafstand van die hoofstrand en effe langer stap na winkelsentrum (village). Akkommodasie het alles wat mens nodig het. Nethei...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverbend Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07757d66fe8dfeb0cb216463722d204415f97d04d5af19aef1968346c31639b2f890557d06b8b9df3732435d65fbfd32fe31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 436 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.994254802635 22.584934766745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang