Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Self-Catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Riverbend Self-Catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lerato M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Good times and good memories created at Riverbend Self-Catering Cottages.

We had the best time at Riverbend Self-Catering Cottages. If you need a break from the city life and have a feel of nature and a peaceful time I 100% recommend Riverbend. Werner quickly attended to our requests.

Billy M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M

'n Terapeutiese belewenis vir wanneer 'n mens werklik wil rus!

Die verblyf by Riverbend was voorwaar rustiger as wat ons selde voorheen elders ervaar het. Die stilte is onbeskryflik en dit op sigself was terapie vir die siel.

Amanda L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Vriendelike gasvryheid in mooi rustige omgewing.

Riverbend Self-catering Cottages is in 'n pragtige rustige omgewing. Die eienaar gaan uit sy pad uit om jou welkom te laat voel, en doen ekstras vir spesiale geleenthede. Het bottel champagne en sweets op bed uitgestal vir huweliksherdenking. Elke laatmiddag kom een van die werkers om kaggel vol hout te maak en steek die kaggelvuur aan. Heerlike atmosfeer. Sonnige stoep by braai-area. As jy wil ontspan en uitrus is dit die plek.

Hettie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie V

Baie behulpsaam en gewillig om te help.

Baie skoon en netjies. Dankie.

Mpho M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Perfect place to unwind.

Riverbend is a lovely place with lovely people. We were welcomed very nicely and were taken care of the whole weekend. I would definitely go back there because the services is great and the people are warm. Thanks Riverbend staff.

Kate L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate L

Quaint and quiet.

What a lovely little place. If you have all day and nothing to do this is the place to be. With a beautiful fireplace in the room to keep you and your little ones cosy on a cold night and staff that go out of their way to make your stay amazing. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustig.

Lieflike plekkie - ideaal vir ontspan en niks doen! Pragtige kaggel in die kamer skep gesellige atmosfeer teen die koue. Personeel gaan uit hul pad om verblyf amazing te maak. Sal definitief terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mervyn V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn V

Uitstekend, ontspannend en goed toegerus!

Die kothuis was uitstekend toegerus met moderne geriewe. Elke kamer het 'n kaggel wat verblyf in die winter baie gemaklik maak. Die eienaar, Werner, was puik en het agter oor gebuig om ons te akkommodeer. Hoewel daar 'n grondpad is het ons geen probleem gehad om met 'n lae kar die bestemming te bereik nie aangesien die pad breed en goed geskraap is. Ons sal beslis terug wees en kan ons met oortuiging die plek aanbeveel.

Alta P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P

In een woord: FANTASTIES. Dit was net te kort na my sin.

Ek kan die akkommodasie asook die gasvryheid hoogs aanbeveel. Fantastiese eienaar Werner! Pragtige mens binne en buite. Baie hartlike ontvangs tydens verblyf gehad. Welgedaan!

Pamela N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela N

Lovely establishment, lovely host, lovely time.

We had a great time at Riverbend. It is a "must-return" destination. The place was peaceful and tranquil, the grounds well maintained and the rooms lovely. Werner was very friendly and hospitable, and helped to ensure our comfort during our stay. We would definitely recommend Riverbend as a nice break-away destination. We will definitely be returning!

Paul B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

'n Paradys in die bos! Onvergeetlik, rustig en 'n moet vir enige persoon.

Die beste wegbreek van die Stad. Jy word vriendelik ontvang deur Werner en Leonard. Alle basiese benodighede is beskikbaar. Dit is skoon, netjies en stil. Werner gee ook vir jou 'n lys van plekke waar jy besoek kan aflê gedurende die dag. Leonard is 'n ou staatmaker in alle opsigte, dra vir jou hout aan en maak selfs vir jou 'n vuur. Ek sal definitief weer 'n naweek in hierdie besondere plekkie wil spandeer.

Erica L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L

Fantasmagories!

Werner, die eienaar, is 'n baie vriendelike en behulpsaame persoon. Die plek is regtig skoon en 'n lus vir die oog. Dit is die plek om heen te gaan as jy rustigheid en kalmte soek. Ek sal definitief terug gaan soontoe.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aaab3bcf0f80a28b78919aab7c082b3017eaddefb93202b59d5a235d9bd11e1e4721e01262136c86900564ad596ed36e908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 NB 4 A Wagenpadsruit 0346 Noordwes 021 201 8901 02:00-19:00 10:00 -25.881851631549 27.311067581177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang