Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Self-Catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Lerato M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2018

Good times and good memories created at Riverbend Self-Catering Cottages. We had the best time at Riverbend Self-Catering Cottages. If you need a break from the city life and have a feel of nature and a peaceful time I 100% recommend Riverbend. Werner quickly attended to our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

'n Terapeutiese belewenis vir wanneer 'n mens werklik wil rus! Die verblyf by Riverbend was voorwaar rustiger as wat ons selde voorheen elders ervaar het. Die stilte is onbeskryflik en dit op sigself was terapie vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2017

Vriendelike gasvryheid in mooi rustige omgewing. Riverbend Self-catering Cottages is in 'n pragtige rustige omgewing. Die eienaar gaan uit sy pad uit om jou welkom te laat voel, en doen ekstras vir spesiale geleenthede. Het bottel champagne en sweets op bed uitgestal vir huweliksherdenking. Elke laatmiddag kom een van die werkers om kaggel vol hout te maak en steek die kaggelvuur aan. Heerlike atmosfeer. Sonnige stoep by braai-area. As jy wil ontspan en uitrus is dit die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2017

Baie behulpsaam en gewillig om te help. Baie skoon en netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mpho M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Perfect place to unwind. Riverbend is a lovely place with lovely people. We were welcomed very nicely and were taken care of the whole weekend. I would definitely go back there because the services is great and the people are warm. Thanks Riverbend staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2016

Stil en rustig. Lieflike plekkie - ideaal vir ontspan en niks doen! Pragtige kaggel in die kamer skep gesellige atmosfeer teen die koue. Personeel gaan uit hul pad om verblyf amazing te maak. Sal definitief terugkom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mervyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Uitstekend, ontspannend en goed toegerus! Die kothuis was uitstekend toegerus met moderne geriewe. Elke kamer het 'n kaggel wat verblyf in die winter baie gemaklik maak. Die eienaar, Werner, was puik en het agter oor gebuig om ons te akkommodeer. Hoewel daar 'n grondpad is het ons geen probleem gehad om met 'n lae kar die bestemming te bereik nie aangesien die pad breed en goed geskraap is. Ons sal beslis terug wees en kan ons met oortuiging die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2015

In een woord: FANTASTIES. Dit was net te kort na my sin. Ek kan die akkommodasie asook die gasvryheid hoogs aanbeveel. Fantastiese eienaar Werner! Pragtige mens binne en buite. Baie hartlike ontvangs tydens verblyf gehad. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2015

Lovely establishment, lovely host, lovely time. We had a great time at Riverbend. It is a "must-return" destination. The place was peaceful and tranquil, the grounds well maintained and the rooms lovely. Werner was very friendly and hospitable, and helped to ensure our comfort during our stay. We would definitely recommend Riverbend as a nice break-away destination. We will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2013

'n Paradys in die bos! Onvergeetlik, rustig en 'n moet vir enige persoon. Die beste wegbreek van die Stad. Jy word vriendelik ontvang deur Werner en Leonard. Alle basiese benodighede is beskikbaar. Dit is skoon, netjies en stil. Werner gee ook vir jou 'n lys van plekke waar jy besoek kan aflê gedurende die dag. Leonard is 'n ou staatmaker in alle opsigte, dra vir jou hout aan en maak selfs vir jou 'n vuur. Ek sal definitief weer 'n naweek in hierdie besondere plekkie wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aaab3bcf0f80a28b78919aab7c082b3017eaddefb93202b59d5a235d9bd11e1e4721e01262136c86900564ad596ed36e908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 NB 4 A Wagenpadsruit 0346 Noordwes 021 201 8901 02:00-19:00 10:00 -25.881851631549 27.311067581177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang