Riverbush Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jjc O - Sep 2024
Algehele gradering
Will highly recommend this place to anyone.
Carmia B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike tyd.
Clara M - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Tefo M - Apr 2024
Algehele gradering
Very friendly staff and owners. I will definitely book again.
Josef D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andrew D - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and worth revisiting.
Monica V - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Pieranda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die buite kombuis baie goed ingerig.
Elna V - Jun 2024
Algehele gradering
Elke oomblik geniet, stil en ontspanne.
Nadine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Elvio R - Jun 2024
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik ingerig.
Riverbush Lodge se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, Elvio. Ons is bly julle het die naweek geniet in Parys! Ongelukkig is die onbetroubaarheid van die munisipale kragtoevoer buite ons hande. Ons was wel gelukkig die langnaweek was dit slegs drie keer af, ongeveer twee ure op 'n slag, oor die vier dae volgens ons sonkrag stelsel se inverter.
Dit is nie moontlik vir ons om al die swaar kragtoestelle soos aircons, ketels, haardroërs en elektriese komberse van die agt kamers te ondersteun nie, daarom word slegs die noodsaaklike en klein toebehore ononderbroke krag voorsien soos ligte, WiFi, TV's, 'n enkele mikrogolf (gemeenskaplike kombuisie) en die booster pomp van die watertenks.
Ons vra altyd dat gaste bedagsaam moet wees teenoor ander gaste. Ongelukkig volg almal nie die reëls nie. Die kamers deel wel mure, en daarom is 'n mate van geraas onvermydelik. Ons het geen klagte van geraas van julle of die ander nabye kamers ontvang nie en het dus geen kennis gedra van die gaste se raserige gedrag wat ons sou aanspreek, in die aangrensende kamer nie.
Frik P - Feb 2024
Algehele gradering
Value.
Eddie O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marthie B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was amazing.
Irene M - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal en langs die rivier.
Christine M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is pragtig daar. Ons het alles baie geniet.
Tlhaedi P - Jan 2023
Algehele gradering
Great, we had a wonderful time.
Marika G - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige, stil en pragtige plek.
Kiana S - Des 2023
Algehele gradering
The room was very neat and tidy. Aircon and a fan were a bonus during summer.
Wilhelm C - Des 2023
Algehele gradering
Aangename rustige verblyf.
Jackie D - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Abri J - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou, mooi en rustige gastehuis met sonkrag en gaswaterverwarmers.
Riverbush Lodge se terugvoer
Hallo Abri, baie dankie vir jou terugvoer.
'n Spesiale rakkie vir jou eie sjampoo is in die stort geinstalleer soos versoek.
Hoop julle kom kuier gou weer!
Niel P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.
Billy D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant and clean.
Neil J - Des 2022
Algehele gradering
Great location next to the river.
Charmaine K - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was daar vir die SAWMGA 2022 Nationals. Ons het drie kamers bespreek.
Lees meerRiverbush Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Ons verstaan dat jy 'n onaangename verblyf gehad het as gevolg van 'n ongekende voorval. Ons hoop egter die res van jou besoek aan Parys was aangenaam en onvergeetlik.
Ons wil graag daarop wys dat alle kamers 'n paar uur voor die inkloktyd nagegaan word en dat daar geen identifiseerbare diere-urienreuk was nie.
Met jou eerste nag se verblyf, toe jy die personeel aan diens bewus gemaak het van jou probleem, het ons wel aangebied om jou na 'n alternatiewe kamer te skuif. Dit is te verstane dat jy moeg was na jou lang rit en werk, soos jy die volgende aand te kenne gemaak het, en nie na 'n ander kamer wou trek nie. Ongelukkig kon ons julle die volgende aand nie meer na 'n alternatiewe kamer skuif nie, aangesien ons laaste beskikbare kamer daardie dag bespreek was en die gaste reeds gearriveer het.
Ek wil byvoeg, dat weens jou versoek om jou waardevolle items wat in die kamer gestoor was te beskerm, dat beide vensters (met diefwering) te alle tye toe gehou moes word, geen vars lug kon deur die kamer sirkuleer nie, dus jou kamer kon wel bedompig wees na 'n warm somersdag soos ons gehad het.
Jammer vir die ongerief wat die lugversorger se remote veroorsaak het. As gevolg van beurtkrag het ons wel van tyd tot tyd probleme met elektroniese toestelle. Ons het egter moeite gedoen om die remote vinnig te herprogrammeer wanneer jy gerapporteer het dat die lugversorger nie reageer nie.
Dankie dat jy die skade aan die vou-deur van die badkamer, aangemeld het, dit blyk dat een van die knippe wat dit aan die muur vashou beskadig was tydens die werk wat in die kamer gedoen is, dit is herstel en sal gereeld nagegaan word om te verseker dat dit in 'n werkende toestand bly.
Die lugsuiweraar is tot die volgende week in die kamer gelos. Geen reuk kon gedurende hierdie tyd, of daarna, deur die personeel geïdentifiseer word nie.
Ons sal voortgaan om die kamer fyn dop te hou, om te verseker dat daar geen reuke is.
Ons is bly ons kon aan jou versoeke voldoen om 'n kamer op die nippertjie te kanselleer en te rond te skuif en sodoende 'n onbespreekte kamer vir twee dae te hê.
Hermann L - Okt 2021
Algehele gradering
Omvattend, gerieflik, billik, strategies en sonder fieterjasies.
Solane N - Sep 2021
Algehele gradering
Nice location next to the river and the service was good.
Ina G - Sep 2021
Algehele gradering
Ek beveel Riverbush Lodge beslis aan.
Anelda L - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Elbie V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende naweekwegbreek.
Edmund D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, badkamer baie klein en nie soos op foto's nie.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons vra omverskoning vir die Wi-Fi, as u ons bewus gemaak het daarvan, sou ons dit kon regstel.
Rolanda L - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties
Herman V - Feb 2020
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Mokhwetha Daniel M - Des 2019
Algehele gradering
The place is excellent.
Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie skoon verblyf.
Johan S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Isabel F - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense en alles netjies en soos geadverteer ─ maklik en gemaklik.
Lees meerAntoinette A - Mrt 2019
Algehele gradering
It was so pleasant and peaceful.
Riverbush Lodge se terugvoer
You're always welcome!
Duvan L - Feb 2019
Algehele gradering
Riverbush Lodge is baie netjies en het voldoen aan my spesiale versoek.
Henriette B - Feb 2019
Algehele gradering
Riverbush bied waarde vir geld.
Leticia V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Dipuo S - Jan 2019
Algehele gradering
I have experienced an excellent service and had a great quiet time.
Magda V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Quintus M - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi skoon en soos verwag. Geen probleme nie, alles wat nodig is, maar ook nie enige iets besonders nie.
Chantal J - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Marinda H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Thea J - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Chrisna H - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Dirkie S - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras, skoon en prakties.
Lees meerSinead V - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely and peaceful long weekend break.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike en rustige langnaweekwegbreek.
Lieflike verblyf en geriewe. Enige plek wat 'n hondekind het, is 'n plek waar ek sal wil bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annalet B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Herman M - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Caron E - Okt 2019
Algehele gradering
Ongemaklike kamer. Nie die R770 werd nie.
Riverbush Lodge se terugvoer
Hallo Caron, baie dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle gevoel het dit is 'n ongemaklike kamer. Die meubels op die veranda word elke dag afgestof, maar soos jy weet is dit tans baie droog en verskriklik winderig, dus is dit moeilik om meubles buite skoon en stofvry te hou.
Joa W - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig!
Chris L - Des 2018
Algehele gradering
Thank you for a wonderful stay.
Linda P - Nov 2018
Algehele gradering
Friendly and attentive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik en bedagsaam.
Riverbush het net een doel - om seker te maak dat hulle gaste heeltemal tevrede is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anlie C - Okt 2018
Algehele gradering
Elize was van die eerste oomblik af vriendelik, hulpvaardig en uiters professioneel, ten spyte van reëlings wat van ons kant af verander het. Dit was 'n baie aangename ervaring.
Charl J - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Annesia H - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer julle was teleurgesteld toe julle stop. Ons foto's is in die Somer geneem, dit was 'n koue Winter in die Vrystaat en alles is nog vaal van die strawwe ryp. Ons wag nog vir die eertste Lentereën. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Yolandé S - Aug 2018
Algehele gradering
Die Leapard Room het al my verwagtinge oortref.
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig uit die gewoel van stadgeraas.
Karl V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie nice, skoon en gerieflik. En die beddens is van die beste.
Bekkie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese skoon kamer met alles byderhand!
Zenta D - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik.
Lees meerRiverbush Lodge se terugvoer
Hallo Zenta, baie dankie vir die terugvoering. Ek is jammer vir die ongerief, 'n verlengings koord is aangebring en die probleem is opgelos.
Debbie M - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, netjies and skoon fasiliteite.
Riaan W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie gerieflik, goeie waarde vir geld. Wens ons kon langer bly.
Riverbush Lodge se terugvoer
Ons is bly julle het so lekker gekuier. Julle is altyd welkom.
Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal weer daar boek, solank kamer nie gasverwarmer vir warm water het nie.
Stienie F - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lee-anne V - Jan 2018
Algehele gradering
Alles was baie lekker, gemaklik en netjies. Goeie diens ontvang van LekkeSlaap ook.
Riverbush Lodge se terugvoer
Ons is bly julle was gemaklik, jammer oor die lawaaierige gaste, hulle was vir seker net te gesellig vir oujaars-aand.
Loretha C - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklikste oornagplek.
Nico G - Jun 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Wouter H - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, goeie sekuriteit, waarde vir geld.
Maria K - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf met safari tema.
Bertie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Hennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Die plek lyk verwaarloos.
Thembekile M - Apr 2018
Algehele gradering
Not friendly, young receptionist with ear phones could not even greet us, I had to force her. The owner just told us at the door what was where, then allowed us to come in the office to sign an agreement.
Riverbush Lodge se terugvoer
Wow young receptionist, I am flattered. However, I think you might have confused me or us. We don't wear ear phones, maybe another guest. I always escort guests to their room explaining how everything works.
Normally guests prefer privacy, which Owl Room definitely provides. Owl Room has an air-conditioner that heats and cools, an electric blanket on the bed as well as hot water bottles in the wardrobe, plus an extra blanket.
Breakfast provides 5 cereals to choose from, fresh fruit salad with yogurt, biscuits, muffins, a cheese selection, toast, bacon, sausage, eggs and a side dish. There are also fruit juice, filter coffee, Rooibos or Ceylon tea available. I think it’s an adequate selection for the R 100.00 we charge.
Linda D - Des 2017
Algehele gradering
Friendly and clean. Central, safe and cover parking. A lot of extras.
Pieter G - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie akkommodasie en waarde vir geld. Baie stil en rustige omgewing. Kan lekker ontspan.
Elouise D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en rustige atmosfeer.
Hein H - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Estelle M - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelikheid.
Riverbush Lodge se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Liezl J - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en voel sommer tuis.
Riverbush Lodge se terugvoer
Groot plesier, bly julle het dit geniet!
André F - Jun 2017
Algehele gradering
Netjies en heel gerieflik.
Desiree P - Mei 2017
Algehele gradering
A fabulous weekend getaway for my daughter and myself. Great hospitality, great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese naweekwegbreek vir my en my dogter. Great gasvryheid en ligging.
Goeie waarde vir geld. Ons beveel die B&B hoog aan almal wat rustige, netjiese en skoon verblyf in Parys soek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en vriendelike gasvrou.
Anri M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek om te slaap en te kuier.
Riverbush Lodge se terugvoer
Hallo Anri, ons is bly julle het julle verblyf geniet. julle is altyd welkom!
Baie dankie vir die terugvoer.
John N - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly. Die stortkop is vervang met een wat meer water deurlaat. Die probleem is nou opgelos. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Leandra D - Nov 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Ben K - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies met vriendelike diens.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Gert O - Mrt 2017
Algehele gradering
Elize gaan uit haar pad om jou kuier aangenaam en moeite vry te maak.
Riverbush Lodge se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gekuier, julle is altyd welkom!
Oloff B - Jan 2017
Algehele gradering
Rooms were spotless and well appointed and service was friendly and good.
Maggie V - Apr 2017
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Paul O - Mrt 2017
Algehele gradering
Riverbush was an excellent place to stay and we will definitely come again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Riverbush was 'n uitstekende blyplek en ons sal definitief weer gaan.
Ons het al in baie plekke gebly aangesien ek baie reis, en Riverbush is waarlik een van die bestes. My vrou was baie gelukkig met die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riverbush Lodge se terugvoer
Thank you for taking time to review our establishment. We are glad you have enjoyed your stay. You are always welcome.
Nelmarie V - Mei 2017
Algehele gradering
Het lekker geslaap!
Elize V - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Pragtige plek.
Riverbush Lodge se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om ons te evalueer. Julle is altyd welkom.
Elsa P - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker. Hulle doen baie moeite om gaste gemaklik te laat voel.
Riaan V - Mei 2017
Algehele gradering
Voldoende.
Therese B - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Riverbush Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, jammer oor die stortkop! Dit is intussen vervang.
Anesce V - Des 2017
Algehele gradering
Kon beter wees.
Riverbush Lodge se terugvoer
Hallo Anesce,
Baie jammer oor die kragprobleem. As gevolg van die hewige hael en donderstorm was die kragtoevoer afgeslaan, dit was iets buite ons beheer. Ons hoop om julle volgende keer in meer gunstige weers-omstandighede te sien.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Elize W - Jan 2017
Algehele gradering
Bietjie duur en dan is ontbyt nie eers ingesluit nie. Die prys op ontbyt en aandete is buitensporig.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons bied nie aandetes aan nie, restaurante is 3 minute vanaf Riverbush Lodge dus weet ek nie waar hierdie misverstand ontstaan het nie. R100,00 vir 'n ons buffet-ontbyt is heel redelik, jammer julle stem nie saam nie!
Dalene B - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n stunning tyd. Heerlik ontspan met uitsonderlike en vriendelike diens.
Lees meerRiverbush Lodge se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom!
Dalene C - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Lizel N - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike en skoon oornagplek.
Willem V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Ronel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Amazing. Loved the room.
Marianne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Wilska Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Die mooiste gastehuis met 'n lushof van 'n tuin en alles wat ek nodig gehad het.
Theuns H - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker plek om vir die naweek te rus en in Parys rond te loop.
Gideon B - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, hartlike ontvangs met lekker bederfies, skoon, netjies en smaaklike dekor.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier, julle is altyd welkom!
Mariet P - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Vivienne V - Mei 2016
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste eenhede.
Marelize V - Jun 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Productive Systems L - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig.
Lydia J - Apr 2016
Algehele gradering
Boeregasvryheid in 'n pragtige omgewing. Baie dankie!
Chantelle E - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Riverbush Lodge se terugvoer
Hallo Chantelle
Ons is bly julle het heerlik gekuier. Die gas geiser se "outside only" geld slegs as daar nie 'n uitlaat-skoorsteen bo die verwarmingstelsel is nie ( wat nie die geval hier is nie, die gastegnikus het wel een geinstalleer). Julle moes net kom rapporteer het, een van die vorige gaste het die stelknop te warm gestel - dankie vir die terugvoer, ons het dit reeds weer reggestel. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!
Monnique A - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Boshoff D - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Wouter S - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Annelie P - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Francois N - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing en aangename verblyf.
Martin E - Feb 2016
Algehele gradering
Voldoende vir oornag.
Riverbush Lodge se terugvoer
Ons het die probleem ondersoek met die regulering van die stort. Die warm en koue water kolletjie is aan die onderkant, dus is dit moeilik sigbaar. Ons het 'n blou en rooi teëljie aangebring wat die probleem sal oplos. Ons is bly dat julle 'n gemaklike nagrus gehad het.
Johan F - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en skoon, vriendelike diens. Puik oornag-bestemming.
Malcolm S - Okt 2016
Algehele gradering
Really enjoyed our stay,
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf werklik geniet.
Ek voel dat die lodge se algehele gradering nie korrek is nie. Dit word as 'n B&B geadverteer, maar ten einde van die dag moes ons ekstra betaal as ons ontbyt wou eet. Ek voel dis vals advertensie of ten minste misleidend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riverbush Lodge se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay. As explained in your reservation e-mail, when you did the enquiry, breakfast is available as an optional service, as most of our guests opt to have breakfast/brunch at one of the numerous coffee shops/restaurants in Parys.
Wendy D - Mei 2016
Algehele gradering
Rustig!
Gerda V - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Lees meerRiverbush Lodge se terugvoer
Jammer die hangmatte was nat toe julle dit wou gebuik, dit was waarskynlik die sproeiers wat dit raakgespuit het toe die grasperk daar natgemaak was. Julle is baie welkom om volgende keer in die Zebra Kamer te bespreek.
Johan S - Sep 2016
Algehele gradering
Sal eerder 'n ander plek volgende keer oorweeg.
Riverbush Lodge se terugvoer
Jammer dat die blou apies julle so gepla het. Hulle kom van die eilande in die Vaalrivier en maak so nou en dan 'n oorlas van hulself.
Linda V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Julle is altyd welkom!
Aletta R - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi kamers en vriendelike diens.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom!
Verity F - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het slegs een aand daar geslaap en dit geniet.
Nardus T - Aug 2015
Algehele gradering
Ons sal verseker weer by Riverbush Lodge gaan bly.
Christo S - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike, stil plekkie vir 'n wegbreeknaweek!
Petro M - Jun 2015
Algehele gradering
Die kamers en plekkie is mooi en skoon.
Marisa C - Jun 2015
Algehele gradering
Veilig, privaat en baie netjies.
Jaco V - Mei 2015
Algehele gradering
Ek sal dit beslis weer gebruik!
Susan P - Jul 2015
Algehele gradering
Goed!
Annekie F - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig!
Ben E - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en rustig. Baie lekker!
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie, die terugvoer word waardeer. Julle is welkom om weer te kom kuier!
Ellen L - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike stil en rustige plek.
Rynier K - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik en privaat en het aan al ons behoeftes voldoen.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal die voorstel oorweeg!
Morkel P - Nov 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riverbush Lodge se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Jolita G - Sep 2015
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap op pad van Bloemfontein na Pretoria.
Janice D - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir vakansie!
Olivia W - Apr 2015
Algehele gradering
Plesierig!
Vaughan T - Sep 2015
Algehele gradering
Very enjoyable and peacefull stay.
Tiens Z - Jun 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Ginny L - Feb 2015
Algehele gradering
Comfortable & Friendly.
Zane B - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gerhard M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Rosa S - Aug 2015
Algehele gradering
Nie aan te beveel, daar is beter beskikbaar in omgewing.
Lelanie S - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies.
Steven A - Des 2015
Algehele gradering
Very nice!
Riverbush Lodge se terugvoer
Thank you for bringing the problem to our attention. The gas technician has rectified it. Hope to see you again!
Alison E - Jan 2015
Algehele gradering
Fine for just one night, but was hoping for something a bit more special.
Lucas En Louise R - Jul 2015
Algehele gradering
Die kamers is ongelooflik klein en die badkamer is op 'n uiters swak manier ingedruk in die slaapkamer in.
Ainslie B - Jul 2015
Algehele gradering
Not worth the money!
Jaco G - Feb 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Carol S - Jul 2015
Algehele gradering
Naweek verblyf
Wilma N - Jul 2015
Algehele gradering
Die kamer was bitter klein en die badkamer het geen deur gehad nie, slegs 'n gordyn.
Lees meerPieter W - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Brenda V - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik.
Sarie S - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderful service
Riana B - Nov 2014
Algehele gradering
Awesome!
Ronell V - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Rosemary J - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekke en ons sal weer gaan.
Ingo D - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n stil area.
Colene B - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik stil, skoon en netjies. Niemand pla jou nie!
Gwen N - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies.
Rene M - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig en almal was baie behulpsaam en vriendelik.
Wimpie V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Hanlie S - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gebly en heerlik ontbyt geëet! Oulikste hond! Wou hom saamneem huis toe!
Hellen W - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek van die stadslewe.
Isaac M - Mei 2014
Algehele gradering
It was lovely, great value for money.
Jandre C - Apr 2014
Algehele gradering
Great!
Lorinda D - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelukkige het ons nie krag of warmwater gehad nie. Verder was die plek regtig baie oulik.
Danie B - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding
Carina P - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Renette S - Mrt 2014
Algehele gradering
Verblyf was aanvaarbaar en skoon, en die mense was vriendelik.
Lees meerShaun F - Des 2014
Algehele gradering
Vakansie wegbreek na platteland.
Pieter J - Jun 2014
Algehele gradering
'n Pragtige adres langs die Vaalrivier in Parys.
Judy V - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, mooi kamer, badkamer-area net baie klein.
Chris V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elsabé B - Nov 2014
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het volgens die foto's nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grewar-laan 18, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang