Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverclub 4217

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

I will go again and again and again and again. Absolutely amazing. Absolutely divine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Exceptional. The hostess is exceptional. The house was spotless, well appointed and very comfortable. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martienet F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike verblyf, area en huis is ruim en gee rus vir die siel. Ons het heerlik gebly. Dit is in 'n wonderlike rustige en veilige area. Die huis het alles wat ons aan kon dink, die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Riverclub 4217
Baie dankie, Martinet. Sal julle baie graag weer terug verwelkom. Groete, Tania

Brendan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent for families. The stay was excellent! The house and terrace are perfect and suited our every need. We would have loved to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Ons was 'n familie met ses groot mense en vier kinders. Die huis is ruim en het voldoen aan ons behoeftes. Die goeie uitleg maak dat selfs met 'n vol huis, ons almal gemaklik kon vakansie hou, met baie ruimte. Die stoep en braai area is puik en ons het dit elke dag ten volle benut. Die eienaars is baie gasvry en sien ons uit na nog kuiers by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Pragtige plek, netjies en skoon, voldoende sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Awesome stay in beautiful Plettenberg Bay. We've had the most amazing time in this magnificent house. The host was incredibly attentive and responsive, truly professional and very friendly too. The house has a very useful deck that looks out onto a stunning lily pond that is teeming with waterfowl. The complex is very secure and has a warm, relaxing and inviting atmosphere. We'll definitely be back as soon as we possibly can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ongelooflik mooi en perfek toegerus. Die huis is pragtig, kamers is ruim en netjies. Die uitsig en stoep is fantasties. Ons sal beslis terugkeer vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert T
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lieflike ruim huis! Ons was 'n familie met grootouers tot babas. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette E
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel! Professioneel en bly gedurigdeur op hoogte van bespreking! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Riverclub 4217
Dankie Lynette Was heerlik om julle as gaste te kon hê. Vriendelike Groete Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambezi-singel 4217, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZWE1MTVjLTVhNzUtNDcyMi05ZGI2LWYwZjE0ODkyYWVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 45 5 1 5 4217 Zambezi Crescent The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.061214249845 23.367504179478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang