Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverdance Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverdance Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf 60 m van die Breederivier af, in Malgas. Die kothuis bied lieflike, onbelemmerde uitsigte oor die rivier en is die ideale, rustige plekkie om te ontsnap van die stadslewe.

Die huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die sitarea langsaan het 'n TV met 'n Netflix-toep en die sitarea lei na 'n stoep met 'n ruim braai-area, buitemeubels en 'n uitsig oor die rivier en omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bea W
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gebly met die wonderlikste gasvrou denkbaar. Dankie, Maddie! Dit is 'n ongelooflike lekker blyplek.
Mrt 2024
Liesel P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en uitstekende wegbreekplek! Heerlike, netjiese en goed toegeruste plek. En die uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gekuier!
Feb 2024
Anneke V
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy nodig het, pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly. Madi het alles goed gekommunikeer en die huis is goed toegerus. Die uitsig vanaf die l...
Sien meer
Aug 2023
Nicola S
Saam met vriende
5.0
We loved our stay. Really beautiful place, beautiful setting! Great hosts! Great value for money! One of our best!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Liesl H
Gesin met tieners
4.2
Tranquil retreat. Highly recommend Riverdance Cottage in Malgas! Madi is an amazing host. The cottage is beautifully maintained with th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverdance Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4809732269b49bcebb58917f8af1c43b0a2bb23371f0a4aa389551e7a1abc89d41b96c2d78e50bc7ce3fad63871b8568cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Erf 245 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.307879425565 20.617679357529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang