Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverdene Farm Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Riverdene Farm Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cosima M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M

Beautiful cottage on a beautiful farm!

My stay at the cottage on Riverdene farm was wonderful! The cottage is large and spacious and has everything one needs for a comfortable stay. There are multiple scenic walks on the farm with beautiful views, and Nieu Bethesda is easily accessible from the farm. The hosts went out of their way to make me feel welcome.

Jaco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Absoluut die moeite werd.

Fantastiese geriewe, wonderlike mense op die plaas, en asemrowende uitsig soos net die Karoo kan bied, beveel Riverdene hoogs aan!

Francois L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Very good. Highly recommended.

Kelly goes out of her way to accommodate. Would recommend adding 30 minutes extra to your planning to take a few stops on your journey. Some nice hiking trails and a lot to explore - more than 1 night is recommended.

Kate C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate C

Fabulous farm stay.

Riverdene is a beautiful place, the lodge itself is decorated in a gorgeous minimalist style, suitable for the Karoo but with everything you need - including WiFi! The hosts are wonderful and friendly, and we would highly recommend it.

Angela S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela S

Beautiful and clean.

A proper Karoo farm experience, beautiful surroundings, peaceful and quiet. Perfect for a country getaway. Awesome hosts.

Heinz M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz M

Plek waar rus en vrede ontmoet.

Die wonder van Riverdene begin al voordat 'n mens by die opstal aankom. Die plaaspad deur die berge bied van die mooiste uitsigte oor die omgewing. Die kothuis is ruim en gemaklik, en 'n mens skiet sommer gou wortel op die stoep, danksy die blik wat dit bied op die rante in die verte. Dit was lekker om na die dam en die rivier toe te stap, wat baie naby aan die eenheid is. Nog iets wat lekker was, was om laatmiddag 'n braaivleisvuur aan te steek en jou te verkyk aan hoe die sonsondergang die Karoo in verskillende skakerings tooi. Baie dankie aan Dale en Kelly en klein Andrew vir julle buitengewone gasvryheid.

Adriaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan J

Beautiful Karoo establishment.

Wonderfully friendly proprietors, excellent ambiance, great quality, special environment.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverdene-plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24d30fddf00b21e1a0ad993a89d41f3dfc81d37682ebe5f33a07a6b1142715c6d4e6373d345a2d47fd83ff468f36439e8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Riverdene Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.9375555026 24.50884916859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang