Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverdene Farm Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverdene-plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Riverdene Farm Lodge is 'n gerestoureerde selfsorg-plaaslodge op 'n werkende plaas 12 km vanaf Nieu-Bethesda. Die prentjiemooi plaas is ideaal vir avonturiers en daar is eindelose geleenthede vir voetslaan, fietsry en verken. Die Gatsrivier kronkel deur die asemrowende kloof met rotspoele waarin gaste kan swem - 'n paradys vir natuurliefhebbers.

Die bekoorlike kothuis was destyds 'n skeerhuis, maar het baie moderne geriewe wat 'n idilliese wegbreek vir gesinne en vriende verseker.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het sitplek en 'n kaggel.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele waar gaste kan ontspan. Sit om 'n knetterende vuur onder die sterre by die beskutte braai-area met 'n ingeboude braai en 'n vuurput.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Riverdene Farm Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riverdene-plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverdene Farm Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverdene-plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24d30fddf00b21e1a0ad993a89d41f3dfc81d37682ebe5f33a07a6b1142715c6d4e6373d345a2d47fd83ff468f36439e8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Riverdene Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.9375555026 24.50884916859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang