Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivergate Potters Shed Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rivergate Potters Shed Cottage bied gerieflike verblyf op 'n werkende plaas aan die oewer van die Kleinrivier, net 2 km vanaf Stanford. Die eiendom is die tuiste van 'n verskeidenheid plaasdiere, insluitend alpakkas, hoenders en miniatuurdonkies, wat bydra tot die outentieke plattelandse sjarme.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n privaat patio met 'n ingeboude braai-area, buite-sitarea, 'n privaat tuin en 'n KolKol-houtvuurbad.

Die eiendom spog met 'n florerende groentetuin wat die gastehuis en restaurant voorsien, wat gaste 'n kans bied om aan vars en organiese produkte te smul. Die restaurant op die perseel is oop vir middagete op Saterdae en bedien heerlike etes. Boonop kan gaste braaimandjies, kaasborde of ander maaltye bestel om in die gerief van hul eie kothuis te geniet.

Vir diegene wat buitemuurse doendinge soek, bied die eiendom toegang tot die rivier, waar visvang, swem, kanovaart en staan-roeiplankry geniet kan word. Gaste kan die bekoorlike dorpie Stanford, net 'n entjie verder, verken met oulike winkeltjies, galerye en eetplekke. Die area bied ook geleenthede vir natuurwandelings, voëlkyk en wynproe by nabygeleë wingerde.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Rivergate Potters Shed Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivergate Potters Shed Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63203e61f461e7d76f22d54cc1081689bdafa2bad8de6c2b494d7c444c85e79dc20fa1480dde8131280bdc8297e78ecf40ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Wortelgat Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429667993286 19.422144835147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang