Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverglades Unit A

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shore-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 715 R1 458 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riverglades Unit A bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgdupleks in die rustige omgewing Ramsgate.

Die duplekswoonstel is ideaal vir gesinne en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer. Een van die badkamers het 'n stort en die ander een het 'n bad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer deel 'n klein balkon en daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en toegang tot 'n stoepie. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n omheinde binnehof wanneer gaste die eiendom betree en dit het 'n stoeptafel en 'n gasbraai waarvan gaste gebruik kan maak. Die binnehof is ideaal vir diegene wat 2 hondjies wil saambring indien dit vooraf gereël word.

Daar is 'n toesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek vir dié woonstel.

Die woonstel het plafon- of staanwaaiers in die boonste slaapkamers en in die sitarea en eetarea. Daar is lugversorging by die ingang.

Die strand en strandmeer is net 200 m ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Shore-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 715
R1 715 R1 458
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 715
R1 715 R1 458
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shore-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036f58be99a74f8723349a7d674e94cb4432a6d4f4d3042b3ac60499272da2bfe95e44589c993571ddb4b69f88ae95cbf8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 715 nouVanaf R1 458 per nag (plek vir 6) Shore Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-15:00 09:00 -30.907051460454 30.332682303952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang