Riverhouse-Velddrif
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Andrea W - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful stay. One for the books!
Lees meerRiverhouse-Velddrif se terugvoer
Thank you for taking the time to review us! Do visit us again, we would love to accommodate you in the near future!
Jenifer P - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, tranquil and very enjoyable.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review us. We are very happy you enjoyed your stay. We hope you visit us again in the future.
Christine S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie Christine, dat jy die tyd geneem het om resensie te plaas. Ons is so bly julle het dit geniet om by Riverhouse tuis te gaan. Hoop om weer van jou te hoor in die toekoms.
Desiree S - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely rustic accommodation on the river front.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Do visit us again, thanks for your review!
Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, ligging ideaal.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Charlene V - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging. Mooiste sonsondergang.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Beste Charlene
Dit het nog nooit voorheen gebeur dat gaste gepla word deur ons plaaslike vissermanne nie, om nie eens te praat van die feit dat die erg ongemooid betree word om te smous. Ek sal dit beslis opneem met die Weskus Net-Vissermanne Vereeniging en Weskus Toerisme Raad. Baie dankie vir jou terugvoer.
Nadine V - Aug 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
Georgina N - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect getaway place for relaxation.
Mineen D - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim, gerieflike huis sonder fieterjasies wat kan breek.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Ons is baie bly julle het so tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus weer.
Flip L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en kom weer kuier.
Tammy Lee E - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful location and views.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Thank you very much for taking the time to share your review for guests to see.
We deeply appreciate your effort.
Hope to hear from you again in future.
Regards,
Helena
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik, sielsgenot.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Dit is so lekker om te hoor. Baie dankie.
Olivia L - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, stresvry en goed vir die siel.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
So bly om te hoor, Olivia. Hoop om julle kom kuier weer aan die Weskus!
Yvonne R - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige setting en uitsig.
Ian F - Nov 2021
Algehele gradering
Location, location, location! A comfortable establishment, a beach house true to the saying, where a weekend will not do justice to your stay there. Too much to enjoy.
Babara D - Jun 2021
Algehele gradering
We had a fantastic time.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Thank you for your review. As I explained to the guest why the glass-door is kept lock, I again will just mention that guests negligence forced us to keep the door locked as the property is open to the street and guests abandon room and property grabbed through door. It is purely to protect guests from an unpleasant experience. High fences will ruin our view and rather prefer a locked glass door.
Pieter P - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitsig.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
So bly julle het jul kuiertjie geniet!! Ons sien uit daarna om weer van jou te hoor.
Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker waarde vir geld.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Hoop om weer van julle te hoor. Dankie vir jul ondersteuning!
Anroli V - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kompliment! Kom kuier weer!
Naomi V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig teen bekostigbare prys.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Dankie Naomi, baie bly julle het jul kuiertjie geniet. Kom gerus weer.
Rika V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Rika, Ek waardeer jou moeite.
Sonette D - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring!
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
So lekker om te hoor! Kom gerus weer!
Judy Z - Jun 2018
Algehele gradering
So lekker ontspan en gekuier in hierdie karaktervolle huis.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie bly jy het ons huis geniet - kom gerus weer kuuer!
Marlene B - Jul 2018
Algehele gradering
'n Stukkie hemel.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie Marlene, vir jou mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer.
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd afstaan om mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. So bly julle het die kuiertjie geniet, kom besoek ons gerus wees.
Lynnette S - Jul 2017
Algehele gradering
Weskus rustigheid op sy beste!
Lees meerRiverhouse-Velddrif se terugvoer
Beste Lynette,
Dankie vir jou mooi terugvoering en dat jy die moeite gedoen het om dit te doen! Ek waardeer dit baie. Hoop om weer van julle te hoor in die toekoms.
Vriendelike groete,
Helena
Amanda S C - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties, lieflik!
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Dankie, Amanda, vir jou mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet!
Ons sien uit na volgende kuiertjie! Mooi bly!
Yvonne D - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese huis, skoon en ruim.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Dankie, Yvonne, vir jou mooi terugvoering! Baie baie bly julle het jul kuiertjie geniet!
Hoop om weer van jou te hoor in die toekoms!
Maryka D - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut Fantasties.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek waardeer opreg jou moeite om dit op die blad te plaas. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer in toekoms.
Mooi bly.
Helena
An F - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf met alles wat nodig is, mooi ligging, veilige parkering. Die vakansie atmosfeer van die interieur is goed uitgebeeld.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite doen om sulke mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gou weer.
Frans B - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Adele A - Apr 2016
Algehele gradering
Warm, homely and equipped with everything.
Amanda E - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis, pragtige dekor. Sielsverrykend!
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Baie bly julle het die naweek geniet!! Baie dankie vir mooi review!
Flip L - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename en rustige verblyf met al die nodigste beskikbaar.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
Dankie, kom kuier weer!
Deidre B - Nov 2015
Algehele gradering
Fantastic get-away - 5 stars in every single way.
Riverhouse-Velddrif se terugvoer
We are happy that you enjoyed our gem on the West Coast! The "Kwikkie" is our self-appointed host to ensure you enjoy your stay!
Anri N - Mrt 2015
Algehele gradering
Die huis was fantasties, goed ingerig, heerlike vakansiegevoel, genoeg van alles.
Taime O - Mrt 2015
Algehele gradering
An amazing and relazing getaway!
Lees meerAmanda D - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en hoop om gou weer te gaan
Boet D - Sep 2012
Algehele gradering
Welcoming,well equiped and most comfotable. Ideal situation. We enjoyed our stay immensely
Ronelda J - Okt 2011
Algehele gradering
A beautiful house in a stunning location
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Eigelaar Straat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang