Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Riverhouse is in die kusdorpie Port Owen, Velddrif, geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis met volop voëllewe wat dit ideaal vir natuurliefhebbers maak. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Hierdie verblyf op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers op die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die kanaal. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ontbytarea met stoele is ook beskikbaar. Die sit- en eetarea bied oorgenoeg sitplek, 'n lang houttafel en -stoele, asook 'n TV.

Die skuifdeure maak op 'n stoep met meubels oop en bied toegang tot die jetty. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek sal besienswaardighede, winkels, parke en restaurante binne maklike bereik vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 6, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f93f2419b69c606f57194a839e810b067339fe3491ec0dd784a6147c01b8f30dafdb37f6b23e1cef480a922d560fea63cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 6 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78513573962 18.152538693257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang