Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverlea Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annerie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangename gasvrou. Skoon en netjiese blyplek. Baie rustig in 'n pragtige vallei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boerie E
1 nag
5.0
Des 2023

Netjiese moderne verblyf in 'n pragtige area! Ek het baie lekker gebly! Die verblyf is baie modern en netjies. Ek sal vir seker weer by Riverlea Farm bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Riverlea Farm
Dankie Boerie, beste wense vir die jaar wat voorlê!

Nico E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rus en vrede. 'n Stil en weggesteekte stukkie paradys in Waboomskraal. Die eienaars het ons skoon tuis laat voel deur hul stukkie hemel met ons te deel. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Riverlea Farm
Thank you for a lovely review! Much appreciated!

Francois S
1 nag
4.8
Mei 2024

Keurig ingerig en wonderlike stilte. Die plekkie is keurig ingerig en smaakvol voorberei, kompleet met 'n handgeskrewe verwelkomingsbrief! Ek het die stilte en stap deur die boorde baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker, sal weer besoek. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Gemaklik, goed ingerig en prentjieskone area, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wegbreek in mooi omgewing. Heerlike wegbreek uit die stad in 'n pragtige omgewing in 'n gerieflike en netjiese wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5d8bc7b7657f9da657e88aed8ba3798ccea57a46729d5cabe27fe9a2955cfb0ecd282c09a3a8468e9a6e2009864017d9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 4 km from the N9 Farm A18, Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.862956434278 22.350930821795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang