Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverlea Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Riverlea Farm is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in die berge weggesteek is en ongeveer 20 km vanaf George is. Hierdie verblyf bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of vriende wat na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing op soek is.

Dié lieflike oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea is geskik vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en dam en op die berge. Gaste kan lekker braai of piekniek hou in die tuin. Gaste is welkom om in die boord te gaan stap. Perdry en visvang is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annerie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename gasvrou. Skoon en netjiese blyplek. Baie rustig in 'n pragtige vallei.
Mrt 2024
Boerie E
5.0
Netjiese moderne verblyf in 'n pragtige area! Ek het baie lekker gebly! Die verblyf is baie modern en netjies. Ek sal vir seker weer by Riverlea Farm ...
Sien meer
Des 2023
Nico E
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. 'n Stil en weggesteekte stukkie paradys in Waboomskraal. Die eienaars het ons skoon tuis laat voel deur hul stukkie hemel met ons te dee...
Sien meer
Okt 2023
Lorinda K
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek in mooi omgewing. Heerlike wegbreek uit die stad in 'n pragtige omgewing in 'n gerieflike en netjiese wooneenheid.
Sep 2023
Francois S
4.8
Keurig ingerig en wonderlike stilte. Die plekkie is keurig ingerig en smaakvol voorberei, kompleet met 'n handgeskrewe verwelkomingsbrief! Ek het die ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverlea Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5d8bc7b7657f9da657e88aed8ba3798ccea57a46729d5cabe27fe9a2955cfb0ecd282c09a3a8468e9a6e2009864017d9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 4 km from the N9 Farm A18, Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.862956434278 22.350930821795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang