Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverleaf Hotel

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackson-straat 8, Brits, 00250, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverleaf Hotel bied stylvolle en moderne verblyf in Brits, 'n klein dorpie binne maklike bereik van Hartbeespoortdam. Die hotel is ideaal vir beide sake- en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n gerieflike basis om die area vanaf te verken.

Verblyf word in standaard en luukse kamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Vir 'n heerlike begin vir die dag, kan gaste 'n lekker ontbyt wat daaglikg bedien word, in die groot ontbytkamer geniet. Die swembad is ideaal vir swem of om langs die water te ontspan. Daar is ook 'n goed toegeruste gimnasium op die perseel. Die hotel bied ook komplimentêre parkering aan gaste.

Besoekers kan aan verskeie watersport deelneem of net die skilderagtige omgewing van Hartbeespoortdam geniet. Daar is ook geleenthede vir voetslaan, perdry en wildritte in die area. Verder het Brits 'n verskeidenheid restaurante, winkels en kulturele plekke wat verdere opsies vir vermaak en verkenning bied.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Pieter M
Gesin met klein kinders
5.0
Akoon, netjies, goeie ontbyt, vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly en dit is 'n baie netjiese plek. Ek sal wel voorstel dat hulle nie die ...
Sien meer
Sep 2024
Johan V
5.0
Lekker ontbyt. Baie dankie vir puik diens. Hy het ons laat tuis voel, en gereël dat die groot groep vroeër ontbyt kry, was Nationals skole MTB reeks b...
Sien meer
Sep 2024
Franci P
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel RH aan - skoon kamers, vriendelike personeel + heerlike ontbyt. Van die behulpsame tot die silwer skoon kamers en die heerlike ontbyt gee ek...
Sien meer
Sep 2024
Annelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ja, sal dit aanbeveel vir almal.
Jul 2024
Renet V
Saam met vriende
5.0
Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Geen klagtes. Baie netjiese oornag fasiliteit. Ontbyt heerlik, waarde vir geld.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Inayat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jackson-straat 8, Brits, 00250, Noordwes
  • Gaste dink Riverleaf Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackson-straat 8, Brits, 00250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ffb5c69e6eb8a1ff055b8545c35f31bcfb759ba875cd8fb0d4a7e6a41fc5b47c8d1f04bbf65ed5bf29f91010754d113a0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8 Jackson Street Brits 00250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632863744357 27.786733232402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang