Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverman Cabin Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Riverman Cabin Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ernst H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst H

Absolutely great.

Amazing stay and great hosts. Loved the quietness and fishing. Lovely place. We will be back.

Mariane H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane H

Excellent place fully recovered.

Brilliant place, friendly, peaceful. Definitely coming back.

Alex L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L

Rustigheid vanself.

Hierdie is 'n plek om aan te beveel. Ons het net een nag oorgeslaap, maar alles is daar wat mens benodig. Die binne kaggelvuur in die winter is uitstekend.

Linda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

If was comfortable and peaceful.

Peaceful setting, very quiet.

Euliza P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euliza P

Good and necessary.

We had such a good stay. It is a bit far out of Dullstroom, but that allowed us to fully unwind and get a proper rest! Our fur baby loved it more than us, with space to run around and dams to cool off a bit.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good day Euliza,

Thank you for your kind words. We are glad that you rested well and that the fur babies had a good break away too.

Riverman Cabin Country Lodge
Thato R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato R

A peaceful and serene farm cabin stay.

A peaceful and serene farm cabin stay. The cabin is even better than the photos.

Connie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Honde-vriendelik, netjies skoon en beautiful natuurskoon!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad saam met die gesin oor die Vadersdag lang naweek. Die eienaars was ongelooflik hulpvaardig, die natuurskoon en stilte was amazing. Die lodge was baie skoon met 'n goed toegeruste kombuis, die elektriese komberse op die beddens was 'n groot verrassing en vir seker 'n goeie belêing vir die koue maande. Dit was miskien bietjie ver vanaf Dullstroom af, maar die stilte en natuurskoon was die moeite werd. Ons honde kinders was geen probleem vir die ander besoekers nie en selfs die bure se hond het oor die naweek by ons kom tuis bly (ons braai vleis was seker lekkerder!).

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Thank you so much for the lovely words. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and that your fur-baby made a friend. Your braai meat was most certainly the best in his opinion. We hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Juandre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juandre B

A bit unhappy as what was advertised was not received.

It was nice and clean.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good day Juandre,

Thank you for your feedback. To assist us in improving our customer satisfaction, please advise what was advertised that you did not receive so that we can immediately rectify this.

Riverman Cabin Country Lodge
Alet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Baie lekker. Pragtige uitsig op dammetjie. En lekker staproete.

Baie baie lekker. Lekker baie breekgoed sodat mens twee keer kan eet sonder om skottelgoedmasjien aan te sit.

Ryan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan D

Peaceful.

Great place, terrible road to get from Dullstroom to the accommodation.

Amey Lee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amey Lee S

Baie lekker en plesierig in die natuur.

Ons het baie lekker gebly. Die grondpad oppad soentoe is moeilik en gevaarlik en baie lank. Geen geluk met visvang nie. Geen visaktiwiteite gesien nie. Drains is geblokkeer in die bad en die stortwater vat lank om te dreineer.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback, Amey. We're terribly sorry about the blocked drains, as we were unaware of it. Our country plumbing is sensitive and our maintenance team has removed the foreign object causing the blockage. We do emphasise on the conditions of the gravel road, expected travel time, and preferred vehicles for travel (since the road is historic and located in a mountainous area) via Whatsapp and other media. I'm sorry that your journey was not as expected.

Riverman Cabin Country Lodge
Rob C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rob C

Linda was very helpful but we wouldn't go back.

Unfortunately the farm is very hard to get to unless one has a 4x4 or a high clearance vehicle. We were warned about the road but never thought it would be as bad as it was.

Awyn V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awyn V

Siele rus en mooi plek.

Baie lekker plek. WiFi in die eenhede sal nice wees. Ander baie lekker plek.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Alwyn,

Thank you so much for staying with us and been awesome guests. With regards to the Wi-Fi, the Golden cabin does have Wi-Fi signal, im not sure why you were unable to connect, apologies for this.

Riverman Cabin Country Lodge
Rita L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L

Linda & Gary (eienaars) ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Lekker gekuier en vis gevang. Baie geniet. Baie lekker gekuier en ontspan, eienaars super vriendelik. Pad na Tonteldoos klipperig, maar van Tonteldoos na Riverman baie mooi. Baie mooi damme om te vang. Ons gaan weer besoek.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Rita,

Thank you for your kind words, we hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Danie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Stilte en rus.

Baie stil en rustig veral sonder TV. Die grondpad is baie rof - erger as wat ons verwag het.

Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Rustigheid.

Dit was lekker om weg te kon breek van die stad. Ons het baie lekker gebly daar.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Thank you Johan, we loved having you stay with us and hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Eureka L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka L

We had a very relaxing getaway. Just what we needed.

We enjoyed our stay, especially the fireplace.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Eureka,

Thank you for staying with us, we hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Pieter E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Netjiese plek in stil omgewing. Ek kan daar rus.

'n Klein eenheid, maar voldoende vir 'n naweek. Rustige omgewing. Pad is 'n bietjie sleg daarheen, maar is deel van die reis. Ry maar stadig en neem so 30 - 45 minute van Dullstroom af.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good day Pieter,

Thank you for your feedback and kind words. You mentioned it so well, the route to your destination is part of your vacation. We hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Anke B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke B

Heerlike wegbreek. Kos vir jou siel.

Oulike plaas. Ideaal om jou batterye te herlaai. Linda en Gavin is baie vriendelike en hulpvaardige gashere.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Thank you for the kind words, I'm glad you got the snow you came for.

Riverman Cabin Country Lodge
Shaun S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S

Pragtig, lekker rustig.

Heerlike plekkie in die mooie natuur.

Willy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S

We had a pleasant overnight stay. Cabin was clean with crisp clean linen.

Traversing the gravel roads to Riverman Cabin and then to Dullstroom was a bit of a challenge even in a high clearance 4x4 vehicle and consequently, we were unable to savour the beautiful views.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nellie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B

Goed geleë, mooi natuurskoon, baie gasvry en netjies.

Linda en Gary laat jou onmiddelik tuis voel by aankoms. Akkommodasie is skoon en netjies. Riverman Cabin is goed geleë in 'n boomryke omgewing. Ook die damme vir vang van forel en bass is toeganklik vir mense wat moeilik loop. Word hoogs aanbeveel. Baie dankie vir die heerlike verblyf. Sal weer daarvan gebruik maak.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good day Nellie, it was lovely having you and your family stay with us and we hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Leonie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Fantastiese opset, stil en rustige natuuromgewing met alles wat jy nodig het in die fasiliteit.

Ons sal weer en weer wil teruggaan, maar die toegangsroete (wat nie die eienaars se skuld is nie) daarheen vanaf Dullstroom is regtig in 'n slegte toestand. Om aan te dui dat die pad sleg is is baie relatief en as 'n mens dit eerstehands ervaar selfs met 'n gewone bakkie, wonder jy hoeveel skade die sedans opdoen tydens die 1 uur-lange 22 km lange-grondpad. Ons sal graag toekomstige besoekers wou verwys a.g.v. die heerlike ervaring by die akkommodasiefasiliteit maar sal beslis sê dat hul 'n 4x4 moet hê. Dis jammer dat so 'n wonderlike geleentheid deur die plaaslike regering en munisipale kwessies m.b.t. die padinstandhouding, gekierang word.

Stefan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

Baie rustig. Rus vir die siel.

'n Baie goeie wegbreek van die stresvolle lewe. Sal die plek hoog aanbeveel. Die grondpad is net nogal sleg na goeie reën.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Stephan,

Thank you for your kind words, we know our dirt road is rather uncomfortable for the better part, but we hope that our remote location was well worth the 40min travel on the road. Unfortunately, during the rainy season, it becomes a more challenging adventure.

Riverman Cabin Country Lodge
Liezl B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Rustige omgewing wat 'n lafenis vir die siel was.

Pragtige plekkie ver weg van die geraas van die stad. Die grondpad is redelik rof en baie modderig aangesien dit heel naweek gereën het. Het beslis 'n 4x4 nodig. Was 'n lekker wegbreek kans vir my en my man. Het dit baie geniet.

Bianca G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca G

Pragtige wêreld. Definitief 'n moet as jy 'n wegbreek soek met stilte.

Sien sterre.

Ilse S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Die gashere was baie verwelkomend en gasvry. Baie rustige omgewing met pragtige natuurskoon en ons kon heerlik stap in die omgewing.

Die akkommodasie is prakties toegerus en baie gemaklik. Die pad soontoe is net redelik ver vanaf Dullstroom omdat dit ook moeilike grondpad is. Maar juis as gevolg van dit ook veilig. As jy 'n 4x4 voertuig het en hou van 'n stil, rustige omgewing en nie gepla is oor luukse verblyf nie, dan is dit 'n wonderlike plek. Sal definitief aanbeveel as wil wegbreek uit die mal stadsgejaag.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Ilse, Thank for your your kind words and lovely review, we hope to see you soon again.

Riverman Cabin Country Lodge
Marie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H

Baie rustig!

Die pad na Riverman Cabin is baie sleg maar met die regte voertuig is dit nie 'n probleem nie. Daar is wifi maar net by die restaurant. Die voordeel is dat 'n mens werklik goed kan rus. Die mense is baie vriendelik en ons die paar dae wat ons daar was het ons gerus asof ons 2 weke daar was. As jy die regte voertuig het, is dit 'n goeie opsie om weg te kom van alles af. Die huisies is goed toegerus. Daar is alles wat nodig is. Daar is 'n gasstoof, so as Eskom 'n probleem is, kan 'n mens nog kosmaak! Dit is 'n werklik wondermooi omgewing.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Marie,

Thank you for your review, unfortunately our roads are not the best with little to no maintenance from the local municipalities, a slow and easy drive admiring the surrounding will get you here safe and sound and will be well worth the stay (it also keeps the nice guests like yourselves enjoying the piece and tranquility and the not so nice people out of our fantastic little Hamlet town). Thank you once again and we hope to see you back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Elrike B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrike B

Beautiful area, my children and dogs really enjoyed everything there was to do. Cabin was neat and had everything we needed. The dirt road is not great if you do not have a 4x4 type vehicle.

There is a short but beautiful Wattle walk where the dogs and my children were free to roam. They enjoyed the scenery, the donkeys, hot chocolate on the huge rocks behind the cabin and marshmallows at the fireplace on colder evenings. The children had a blast riding their bicycles on the off-road track. We were not affected that much by load shedding, as there was a gas geyser, stove and oven. The dirt road should rather be negotiated with a 4x4 type vehicle.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good day Elrike, thank you so much for your kind words. We are thrilled that you, the kids, and the fur babies enjoyed your stay here with us. We hope to see you back with us soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Christiaan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

As ons 3 Worshond-kinders kon praat het hulle die volle storie vertel!

Ons en ons 3 worshonde het die natuurskoon en rus baie geniet (Nie dat my 3 maande oue puppy hou van rustigheid nie, die oues van dae wel) Die diens en verblyf en kos was uit die boonste rakke. As jy jouself bietjie wil bederf, gaan en geniet dit, al doen jy dit net om te gaan rus!

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Christiaan,
Thank you for the wonderful review, we so enjoyed your fur family, it was hard to let them go back with you, we hope you see you and all three children back soon.

Riverman Cabin Country Lodge
Marthie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C

Rustigheid, asemrowend, vriendelik, natuurskoon.

Riverman Cabin gee natuur 'n ander betekenis, jou siel rus met die natuur se geluide, skoonheid en dan natuurlik die vriendelikheid.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Marthie,
Thank you so much for visiting with us, we glad you enjoyed your stay and hope to see you back soon.
Regards,
Linda

Riverman Cabin Country Lodge
Chante D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante D

Netjies tog basies

Hoewel die eenheid baie netjies, die uitsig asemrowend en die omgewing rustig en stil is, het ons die toerusting van die eenheid basies gevind. 'n Meer moderne stortkop, handseep, los matte vir die koue sement vloer en toebehore soos 'n wynoopmaker (wat ons naburig geleen het) en 'n TV-oond sal aansienlik bydra tot die waarde en gerief. Ons ervaring was desondanks aangenaam.

Andre S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie lekker gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was presies wat ons verwag het. Ons het na 9 die eerste aand ontdek dat die eenheid nie warm water gehad het nie. Onmiddelik reggestel deur die eienaar en die volgende oggend was die water warm. Kersete was uitstekende waarde vir geld en baie aangename atmosfeer. Kan Riverman Cabin aanbeveel vir iemand wat net rustig wil ontspan en bedaar. Die pad na die oord sal ek nie met 'n sedanmotor aanvat nie maar daaraan kan die oordeienaars ongelukkig niks doen nie.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Good Day Andre,
Thank you for the wonderful review, unfortunately things do go wrong (when a person least's expects it) and Im glad that it was restored within reasonable time. Thank you for sharing Christmas with us and we hope to see you back soon.
Regards,
Linda

Riverman Cabin Country Lodge
Rolanda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolanda E

Was a little taste of paradise.

I had a lovely, peaceful stay at Riverman Cabin. It was a great place to get away to from the busy city life and just recharge. The owners were fantastic, my 4 year could not stop raving about the pizza that was made for him - "the best he ever had".

Estelle N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N

Rustige atmosfeer en pragtige natuur.

Heerlike kaggel vir die koue.

Mathilda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda D

Asemrowende natuurskoon, netjies en uitstekende kliëntediens.

Baie dankie vir jou gasvryheid Karin. Julle plaas is asemrowend ─ 'n paradys. Ons het die skapies, ganse, koeie en voëllewe uit-en-uit geniet en waardeer. Julle het regtig 'n plek waar mens se siel kan rus.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Hi Mathilda
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek is baie bly dat jul dit geniet het.
Ons hoop om jul weer te sien.
Groete, Karin.

Riverman Cabin Country Lodge
Hester D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D

Baie rustige, mooi natuurskoon.

Dit was vreeslik lekker rustig gewees, geen gevoel van gevaar of ongemak nie, Percy die eienaar en sy vrou Karin was baie gasvry en behulpsaam. Ons was ook bederf met 'n bootrit en heerlike dag op die dam en het dit vreeslik geniet. Die kos in die restaurant was uit die boonste rakke, dit was waarde vir ons geld en die ligging is uitstekend. Die eenhede is ver van mekaar so die privaatheid wat ons wou hê was puik.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Liewe Hester,

Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Riverman Cabin Country Lodge
Karen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K

If you want a good rest.

Peaceful and quiet and clean.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Dear Karen,

Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you, and we hope to see you again.

Riverman Cabin Country Lodge
Louise H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Amazing view and very relaxing, with no cellphone signal or TV. So relaxing, loved the animals.

Enjoyed the view, the animals, the quietness, the friendly hosts. They even brought us mosquito coils. Very kind and helpful. Loved the cabin, Dragon Fly. Enjoyed a quiet Christmas Day with only the sound of sheep, cows, ducks and donkeys. Will definitely go back.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for your feedback. We hope to welcome you back to Riverman in the future.

Riverman Cabin Country Lodge
Sanmarie O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie O

Baie oulike plekkie.

Rustig en lekker. Die kaggel is 'n wenner so in die wintermaande.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Liewe Sanmarie,
Baie dankie vir die ondersteuning, hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Riverman Cabin Country Lodge
Tina C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina C

Sielsrus weg vanaf enige tegnologie.

Baie dankie dit was ongelooflik rustig en mens kon regtig net die tyd saam jou gesin geniet.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Beste Tina

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.

Riverman Cabin Country Lodge
Lulu B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu B

Weg van alles!

Geen opvangs, bietjie WiFi - regtig wegkomkans!

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Beste Lulu,

Dit was heerlik om julle hier by ons te verwelkom! Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Riverman Cabin

Riverman Cabin Country Lodge
Elsabe E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Nog die beste en mooiste plek wat ek al besoek het.

Een van die beste plekke. Sal beslis weer gaan.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Beste Elsabe,

Baie dankie vir jou mooi woorde, ons hoop julle gou weer te sien!

Riverman Cabin Country Lodge
Tracy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Fantastic.

We had a fantastic stay. No complaints. Great friendly helpful staff. Lovely cabin had all we needed. Tranquil and relaxing. Even caught one trout during winter.

Coenie F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie F

Asemrowend.

Dit was 'n fantastiese wegbreek van die stad se gejaag met baie vriendelike diens en wonderlike besienswaardighede.

Ansie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Gesellig

Karin en haar man het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gekuier en sal dit vir almal aanbeveel om te gaan.

Riverman Cabin Country Lodge se terugvoer

Liewe Ansie,

Baie dankie, dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom, hoop om julle gou weer te sien!

Riverman Cabin Country Lodge
Carami D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carami D

Dit was 'n amazing tyd daar.

Die plek sal ons weer sien.

Adele D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Skoon en gemaklik.

Perfekte plek om jouself weer te vind, die stilte is wonderlik. Goeie diens by die restaurant en bekostigbaar.

Jan O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O

Wonderlike hoëveld-klimaat, plaas-rustigheid en 'n heerlike wegbreek saam met ons hond!

'n Heerlike wegbreek in 'n tipiese rustige hoëveld-omgewing. Ons hond is met net sulke ope arms ontvang as onsself, en die eenheid, meubels, beddegoed en breekware was wonderlik skoon. 'n Heerlike ontbyt op die stoep van die restautant met ons hond rustig by ons voete en 'n uitsig ook nog! Volop plek om rond te loop bedags, en 'n perfekte Melkweg in die nag. Ons kom weer!

Adille S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adille S

Die mees gasvrye mense ooit.

Die pad is verskriklik sleg. Sal liewer aanbeveel dat jy 4x4 moet hê.

Dutoit M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dutoit M

Vriendelik, ontspanne en rustig, kort egter 'n touch-up hier en daar.

Het gebly in Brown Cabin, omgewing is rustig en ontspanne. Sal egter voorstel dat die plantegroei om die dam teruggesny word om die natuurskoon meer te kan waardeer. Die cabin kan doen met 'n touch-up om klein goedjies reg te kry soos los vloerteëls en die skuifdeur wat van sy spoor af spring.

Jeanette V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Baie aangenaam, gasheer en vrou het uit hulle pad gegaan om seker te maak alles is in orde. Die piekniekmandjie word aanbeveel!

Baie lekker, omgewing pragtig en baie rustig. Huisie is goed toegerus en smaakvol. Kaggel altyd 'n wenner.

Bevrly L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bevrly L

Natuur-stilte.

Rustige natuur-stilte. Vriendelike ontvangs. Skoon.

Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3284df4bf3d98c3aa794a535b2455aacd2d3424728cc7fd70a26334d02264b09ec5da25f230ee223cca57c2417d635ab04dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.268489142878 29.975526637236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang