Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverman Cabin Country Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Vanaf R850 R729 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverman Cabin Country Lodge is in die Tonteldoosvallei en hier kan gaste die stad verruil vir donkies, natuurpieknieks en 'n koor van krieke en paddas wat saans musiek maak. Die vars lug en wyd oop ruimtes maak hierdie verblyf ideaal vir gaste wat wil ontsnap van die gedruis van die stad.

Riverman Cabin Country Lodge beskik oor 7 rustieke elegante en unieke kothuise en cabins met lekker kaggesl en privaat buitebraai-areas. Al die eenhede het die toerusting en meubels vir selfsorgverblyf.

Riverman Cabin is die ideale bestemming vir troues, besigheidsfunksies, sosiale partytjies en romantiese wegbreke.

Geriewe op die perseel sluit baars- en kunsvlieghengel, 'n oefenbof, 'n troukapel, 'n staproete, piekniekplekke, boma-geriewe en sonsondergangbankies met 'n uitsig oor die 2 damme en die Steenbergbergreeks in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Riverman Cabin Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Gaste dink Riverman Cabin Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highlands Meander Limpopo
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3284df4bf3d98c3aa794a535b2455aacd2d3424728cc7fd70a26334d02264b09ec5da25f230ee223cca57c2417d635ab04dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.268489142878 29.975526637236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang