Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivers Rest Country Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R858 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Rivers Rest Country Cabin is 'n bekoorlike, verhewe kothuis in die mooi omgewing van Skeerpoort en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf. Dit is gerieflik naby die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep virende wat op soek is na ' rustige wegbreek.

Die kothuis het 'n opplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea wat slaapplek aan 1 volwassene en 1 kind bied. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind.

Die oopplen-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met sitplek en braigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is naby die Magaliesrivier geleë en bied 'n rits buite-aktiwiteite soos motorfietsry, stap, draf, voëlkyk en gaste kan die mooi omgewing verken. Motorfietsentoesiaste kan verskillende aantrekkings in die area al langs die verskeie paaie verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Rivers Rest Country Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R858
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R858
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39520f2a6919870d94cb0b0dc67f30fc95326ef5b3da8e7cce6abcd3c56b953bce2cfe4e77ee523ce90919c3de78fb08317c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R858 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 Portion 91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81686664737 27.733388795021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang