Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversford

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Riversford
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andrew H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Very good.

It was a short overnight stay, but it was well appointed and obviously professionally managed.

Michell S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell S

Plaas lewe.

Baie lekker en rustig.

Anda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anda P

Was netjies en skoon. Baie oulik.

Ons het baie lekker gebly. Lekker rustige plaashuis en plaasatmosfeer. Sou ontbyt aanbeveel as ons oppad Kaap toe was.

Annette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Skoon, pragtig, netjies, mooi.

Baie baie lekker gebly. Opreg dankie.

Maston L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maston L

Enjoyable.

We enjoyed our overnight stay.

Hesta G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta G

Oulike en rustige plek vir oorslaap oppad terug Gauteng toe.

Baie oulike plek en vriendelike en behulpsame mense. Daar's als wat mens nodig het en pragtige tuine ook. Die enigste ding om van kennis te neem is dat die 4-persoon kothuis nie regtig 'n kombuis het nie - slegs 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Daar was bekers en borde, maar geen bakke om bv. slaai in te maak nie, en ook nie bakkies vir ontbytpap nie. Maar baie oulike plek andersins en teen 'n baie billike prys.

Bernardt F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardt F

Perfek 10/10.

Baie mooi plek, baie netjies en lekker rustig.

Hendrik K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K

Ons het die stilte, die natuurskoon, die skape en die skoon naglug terdeë geniet.

Ons het baie lekker by Riversford gekuier.

Michelle G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

We can highly recommend Riversford.

We really enjoyed our stay. The rooms were spotlessly clean. The bathrooms were modern. I particularly loved the furniture in the farm house.

Heidi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S

Die plek is baie skoon en netjies en ons is baie gasvry behandel.

Ons het heerlik gebly. Pluspunte - beskutte braai area, vars melk.

Chevonne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Chevonne S

Vlermuis nes.

Die fotos op die blad is nie akkuraat nie. Alhoewel die plekke baie skoon en netjies is, is dit baie oudtyds. Daar is ook 'n vreeslike reuk in die hoofhuis, waarskynlik van al die vlermuise wat in die huis bly en rondvlieg. Met al die plaasmoorde wat plaasvind, het ons ook die alarm probeer aansit aangesien daar nie diefwering voor die vensters is nie, maar die eienaar het ons laat nag bel en gevra dat ons die alarm asb. moet uitsit.

Corné B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B

Sien julle weer!

Ek was mal oor die ou wereldse gevoel wat jy kry op die plaas. Hulle diens was puik.

Danielle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Kamers is top gehalte. Vars handdoeke en goeie kwaliteit matrasse.

Beste oorslaap met die honde. Veilig, skoon en baie netjies.

Val K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val K

Good stop-over.

So conveniently placed to the freeway for travel either way. Easy to find and an oasis in the dry and heat. The sheep in the field are a delight to watch.

Vossie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V

Lekker plaas atmosfeer, stil, rustig, skoon en baie netjies.

Ongelooflik netjies. Ou plaashuis met dik klipmure baie mooi omskep in hierdie gastehuis. Ons het lekker onder die groot bome in die tuin gekuier terwyl ons na wild en vee kon kyk.

Zelda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Ongelooflik mooi en rustig.

Die huis is pragtig en smaakvol. Pynlik netjies en skoon. Die tuine is pragtig en die natuur is binne in jou. Alles wat jy nodig het vir sielsrus.

Liza L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Awesome overnight stop.

What a delightful stay in the countryside. Everything was beautifully appointed and spotlessly clean. We opted for dinner and the meal was excellent, and Alina who took care of us was extremely friendly and hospitable.

Natasha J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Dit is 'n pragtige huis en vriendelike mense. Dit was so maklik om te bespreek en ons behoeftes te kommunikeer met die eienaar.

Ons het dit baie geniet om in so mooi plek te slaap.

Renita L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita L

Altus het uit sy pad gegaan om ons te help!

Ons het vir 'n naweek daar gebly terwyl ons blomme gedoen het vir troue op buurplaas. Altus het uit sy pad gegaan en self vroeë ontbyt vir ons gemaak. Als was pragtig skoon en netjies. Dis 'n pragtige ou, ongelooflik goed versorgde plaas.

Johan Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Absolute karaktervolle akkommodasie.

Pragtige ou plaashuis, pragtige meubels, puik toestand, puik diens.

Maston L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maston L

Will stay there again.

We will stay there again if we overnight in Bloem.

Norman S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Uitstekende waarde vir geld, netjies, skoon en die gasvryheid voel soos familie.

Uitstekend. Skoon, netjies en baie vriendlike personeel.

Tracy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy M

A very pleasant stay. Clean and safe.

The rooms were very clean and the host very accommodating as we arrived quite late - thank you!

Jean L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Het groter dringendheid verwag met gebrek aan water. Het hele verblyf bederf.

As dit nie was vir die waterkwessie nie, was dit 'n terugkommogelijkheid.

Cherise P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise P

Lovely place, very friendly and very clean. Ideal location just off the highway for a stop over. Was even brought a braai and wood.

A washing up basin in the kitchen would be great.

Phillip E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip E

It served us well for an overnight stay.

Lovely setting and practical location. We were welcomed by the farm foreman. The stoep room is comfortable but small and has no opening windows or privacy. Over-priced for what we got and in comparison with similar stays.

Donald B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald B

Nice place, but with a few issues.

When we arrived, nobody was there to meet us and the phone number just rang. Eventually, some farm workers directed us through a back gate and we found someone with the key. The unit we booked, however, had no water in the kitchen and no cutlery. To their credit, though, we were moved to another bigger unit which was well stocked. It is a lovely bunch of old farm houses and, but for our problems, would make a nice stopover.

Juanita B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Lovely old farm setting. Clean comfortable room.

Would be nice to have rooibos tea available. Better info is needed on directions from the booking agent.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V

Netjiese blyplek maar met veiligheidsprobleme.

Binneversiering goed en baie skoon binne en gronde. Eenhede is egter donker en vlermuise in dakruimte wat gesondheidsrisikos ter sprake bring. Ons het ook nie veilig gevoel nie omdat nie die eienaar of die bestuurder op die perseel bly nie, omheining nie baie beskerming bied nie en dit voorgekom het dat die alarmstelsel nie tydens beurtkrag werk nie.

Anita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Pragtige plaasakkommodasie naby die N1.

Ons het in die 2-bed cottage gebly, wat baie ruim en goed toegerus is om te oornag. Ons is hartlik ontvang met ons aankoms en het die pragtige tuin geniet. Ons was die enigste gaste vir die nag en het baie veilig gevoel. Sal beslis weer by Riversford oorbly in die toekoms.

Esmaralda N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Heerlike rustigheid.

Ons het baie lekker oornag. Mooiste antiek meubels en alles baie netjies en skoon. Die hoofhuis was perfek vir ons gesinnetjie. Perfekte ligging vir oornag.

Elana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Gasvry, pragtige plek en baie skoon.

Sal dit aanbeveel aan enige iemand. Heerlike plaasontbyt en pragtige kamers en ongelooflik gasvry.

Lucinda K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda K

Very nice.

It was nice and very clean. Will sleep there again.

Lana L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L

Pragtige gastehuis. Baie dankie.

Mooi kamers, toegerus met alles wat nodig is en nog onverwagse ekstras. Ons het baie lekker gebly en waardeer die wonderlike diens wat ons van Altus ontvang het. Ons sal beslis terug wees.

Janco P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Baie lekker verblyf en was goed ontvang met aankoms!

Die verblyf was baie puik gewees! Vriendelike diens en sal vir seker weer hier bly!

Marchant T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant T

Beautiful accommodation and friendly staff.

Very pleased with the service, the owner and staff are very friendly and hospitable. Rooms were clean and beautiful. Vintage vibe - would definitely go again.

Anika S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S

So rustige atmosfeer, met die beste diens.

Ons het so ongelooflik lekker gekuier. Die mooiste plaas huis met 'n pragtige kombuis. Ons het die plaashuis bespreek en daarom was die volle plaaskombuis tot ons beskikking, waaroor ons so dankbaar was. Die huishulp was so vriendelik om Saterdagoggend vir ons lekker ontbyt te maak (met ons eie produkte wat ons aangekoop het) sy het tot aangebied om ons klere voor ons troue vir ons te stryk. Waaroor ons natuurlik so dankbaar was. Ons seuntjie is 18 maande oud en daar is meer as genoeg speelplek. Hy kon lekker rondhardloop sonder dat ons seker moes maak of hy veilig is. Daar is oulike gansies, katjies en skapies wat ons so geniet het. Dit is ongelooflik veilig. Maak wel net seker om ligte af te sit in die aande en ruite en deure toe te hou anders mag jy dalk 'n vlermuis of 2 lok. Hierdie plekkie is goud werd! Hulle diens is absoluut puik. Indien jy 'n troue by De Oude Kraal Country Estate het is hierdie jou naaste verblyf.

Alet K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Baie mooi kamers en badkamers. Lekker ontbyt. Baie gasvry.

Pragtig gemeubileerde vertrekke en veral badlamers is pragtig. Tuine en die omgewing is lus vir die oog. Plaas is baie naby die N1 Veilig en rustig met die mooiste natuurskoon.

Elna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Heerlike oornagplekkie.

Dit was die perfekte oornagplekkie vir ons om die langpad weer aan te durf die volgende dag. Ons was baie vriendelik verwelkom. Braaigeriewe was vir ons mooi gedek met ons aankoms. Die plekkie was mooi skoon en netjies!

Chris H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Aangename verblyf met goeie diens.

Lekker plaasatmosfeer - sal dit beslis weer gebruik.

Duncan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan B

A lovely stay with very friendly interaction with the hosts and Alina.

I was however surprised at the dinner bill of R180 per person. My fault for not asking the price. The meal was good and well presented but we still considered the price too high. A small meal option would have been welcome. I should have asked.

Amanda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Pragtige plek. Rustig, skoon en netjies.

Ideaal vir oornag. Heerlike plaas-atmosfeer met diere naby. Eenheid was pragtig skoon en netjies. Mooi dekor ook.

Johan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Pragtige akkommodasie, baie netjies en goed toegerus. Wonderlike detail oral en baie gasvry.

Sien sterre.

Nina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S

Baie mooi en netjiese plek op pragtige plaas.

Sien baie wild en skape en baie voëls op plaas.

Alastair A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alastair A

A very nice cottage with comfortable beds. Privacy compromised with no curtain/blind across main windows.

The cottage is lovely as are the gardens. The beds are very comfortable and the location to the N1 is very handy. There is a need for a curtain across the front doors to provide privacy. Others have commented similarly. We are international travellers and were caught short with load shedding not knowing its local timetable. Place a printout at reception for you to photograph which is handy. Finally, an improvement upon entry would be a gate entrance procedure, please. I would stay there again when passing.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Des & Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des & Rina S

Puik oornagverblyf.

Ongelooflik netjies met kraakvars beddegoed. Uitstekende gasvryheid met pragtige tuin en uitleg.

Ronel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Die stoepkamer was netjies en skoon en alles wat mens nodig het, die personeel was baie vriendelik.

Ons het oornag daar vir ’n troue by ’n bestemming daar naby. Lekker gerieflik ingerig, en die personeel is baie behulpsaam.

Trudi P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi P

Oornag vir 'n troue.

Baie netjies en die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Philip L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

My beste LekkeSlaap oornagplek nóg!

Riversford is maklik die beste oornagplek wat ek nog ervaar het! Altus en Marieta (skies as ek jou naam verkeerd het), het dit baie, baie aangenaam gemaak! Heerlike aandete! Dis fantasties om so op 'n plaas te oornag! Die kamer was van hoogstaande gehalte en heerlik ruim! Baie diere vir kinders om te kyk, plek om fiets te ry, water om in te swem, plek om te stap. Regtig aangenaam!

Minette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S

Vreeslike vriendelike mense, baie mooi en netjiese verblyf.

Altus was baie tegemoetkomend met ons versoeke en benodighede, die plaas is absoluut pragtig en die kamer baie mooi netjies. Ons het vreeslik lekker gebly en sal gerus teruggaan.

Lize L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L

Heerlik ontspannend.

Pragtige, skoon en netjies plek. Word sterk aanbeveel.

Erica B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Rustig.

Dit is 'n heerlike rustige omgewing en baie naby die N1 wat heel gerieflik is, omdat ons vroegoggend weer in die pad moes val. Ons gasheer, Altus was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was mooi skoon en op sy plek. Ons het in die kothuis oorgeslaap en die dekor is vir seker 'n lus vir die oog. Baie mooi. Sal vir seker weer hier oornag en sal dit ook aanbeveel.

Adrienne K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Rustige plaasverblyf!

Alles was baie skoon en netjies.

Christel F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F

Fantasties.

Vriendelik en gasvry. Puik in alle opsigte.

Buks P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buks P

Was 'n perfekte oorslaap, die braaigeriewe het dit 'n perfekte aand gemaak en selfs ons borde was op 'n warm plaat warm gehou.

Baie aangename oorslaap in ou klipsteenplaashuis. Vat vleis saam en braai sommer ook. Baie aangename plek wat baie goeie dekor het wat pas by die ou plaashuis.

Marinus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P

Heerlike plaas rustigheid en baie vriendelike diens.

Alles skoon en netjies en lieflike houtkaste in die kamers. Ons was op 'n bruilof daar naby en dit was die ideale oorslaapplek. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Andrew M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew M

Short and sweet.

Great service and accommodation. Wouldn't say breakfast was worth R120 pp, but filled the gap.

Christelle D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D

Netjies, stil, skoon, gemaklik, vriendelik.

Pragtige netjiese gasteplaas! Naby N1, maar ver genoeg vir stil en rustige nagrus. Die kothuis was onberispelik skoon met kraakvars linne, gemaklike beddens en baie meer. Heerlike aandete! Elena, die dame wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oornag.

Nina S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S

Ideale oorblyplek vir reisigers van Oos-Kaap na Gauteng.

Uiteindelik het ons 'n ideale oorblyplek gevind: pragtige opstal en tuine op 'n plaas naby die N1.

Aldo A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo A

Welcomed friendly, very clean, no TV.

Visited many guest houses. Why are there dry flowers and little boxes/ornaments, as one only wants a super clean place, without dust collectors. They take the space of my luggage and toiletries. We had to sleep with outside lamp on, shining through glass door. Couldn't find switch. Most frustrating, when you need to drive again next day.

Piet & Erica B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet & Erica B

Lovely farm stay.

A beautiful working sheep farm, with a lovely 2-bedroomed cottage set in a pretty garden, just off the N1. A perfect overnighter not far from Bloemfontein.

Wendy K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wendy K

Rustig en plek is nogal mooi.

Badkamerlig het nie gewerk nie, gesukkel met my 2 jarige omdat daar net 'n stort was. Daar was 'n vreeslike sterk reuk in die kamer, politoer of iets maar dit het ons neuse dadelik toe en vreeslike hoofpyn gegee. Die badkamer se drein het gestink. Daar was geen papbakkies nie. En die plek was vreeslik klein. Omdat dit nie 'n kombuis gehad het nie en nie selfsorg nie en daar was geen eetplek op die perseel nie so ons moes 30 km in dorp toe ry, om te kon eet.

Annalie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie H

Heerlike plaasverblyf, baie netjies en afgerond. Altus was 'n uitstekende gasheer wat 'n ekstra myl geloop het. Sal definitief aanbeveel.

Baie netjiese en keurige verblyf op 'n werkende plaas. Altus het uitstekende diens gelewer. Het ook ons verblyf sonder kostes opgradeer. Ontbyt en die aand se braaipak was heerlik. Baie goed geleë vanaf N1. Sal definitief aanbeveel.

Annabie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabie J

Ons het heerlik gebly, alles was daar wat nodig was.

Gemaklik. Lekker rustig vir ’n oorslaap langs die N1.

Ilsje V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsje V

Perfekte oornagstop buite Bloemfontein.

Riversford was die perfekte plek vir ons. Die kinders kon fiets ry en rondspeel. Dit is ’n pragtige kothuis waar alles sorgsaam aan gedink is.

Deon D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Netjiese verblyf in rustige omgewing.

Lekker naby aan die N1. Netjiese plaas met mooi huisies. Plaasontbyt was besonders! Diens was goed en vriendelik. Vriendelike mense.

Karel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Heerlik gerus in 'n baie mooi, skoon, netjiese huisie.

Alles was perfek, maar die vriendelikheid en professionele optrede van almal wat ons die langste sal bybly.

Craig M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Very nice and accommodating, beautiful surroundings, however breakfasts could be more catered for.

Brilliant accommodation, pristine setting and well-kept farm.

Rudi S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi S

Comfortable stay!

Attended a wedding at De Oude Kraal, Riversford is perfectly situated for overnight accommodation close to the venue. Clean and comfortable room, friendly staff! Breakfast was average for the price.

Cecilia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia V

Netjiese verblyf in 'n mooi, rustige omgewing.

Die eenheid waarin ons gebly het was netjies. Daar is egter slegs 'n kamer en badkamer, so dit is beslis slegs 'n oorslaapplek en nie 'n kuierplek nie. Dit was nogal duur vir wat ons gekry het. As ons byvoorbeeld teen dieselfde koste in 'n hotel in Bloemfontein gebly het sou daar bietjie meer geriewe gewees het. As jy egter op soek is na 'n plek wat skoon en netjies en baie stil is om oor te slaap, is hierdie die regte plek vir jou.

Ernest K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ernest K

Sien sterre.

Dit was oor die algemeen net okay.

Jeanre B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

Pragtige selfsorgeenheid. Fantastiese diens, dankie oom Altus en Alina vir julle gasvryheid asook die heerlike kos pakkies vir ontbyt.

Awesome experience! Het dit terdeë geniet.

Adel V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Pragtig,netjies en vriendelike diens.

Lekker ontbyt.

Hildegard G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard G

Baie gerieflik.

Riversford is baie gerieflik, skoon, netjies en veilig. Heerlike ontbyt en goeie diens ontvang. Sal hulle beslis aanbeveel.

Shirley V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Uitekende netjiese goed toegeruste akkommodasie aangebied met gasvryheid tydens ons verblyf.

Vriendelike ontvangs deur eienaar en personeel. Mooiste netjiese omgewing en volledig toegeruste kamers Heerlike ontbyt.

Christa D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Riversford owner and staff are really friendly and are going out of their way to make your stay memorable - will recommend 100%.

I will recommend Riversford 100% to any other guests. They are friendly and helpful and always ready to assist you!

Dorea T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorea T

Skoon, vriendelik, heerlik ontspan en maklik toeganklik!

Maklik toeganklik, eienaars het ons baie welkom laat voel. Heerlik gebly, skoon en netjies. Lekker ontbyt.

Kathleen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen S

Lovely accommodation and garden.

The hosts are lovely and there is a nice garden outside the house.

Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Ons sal terugkom! Perfekte oornagverblyf tussen Kaapstad en Gauteng/KwaZulu-Natal.

Vriendelik ontvang, skoon en ruim verblyf met alles wat nodig is om lekker te rus. Lugversorging was 'n bonus.

Bennita D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennita D

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker by Riversford gebly. Altus het baie moeite gedoen om ons die pad te wys en deur die huis te neem. Alina was beskikbaar as ons enige iets nodig het. Die huis is baie goed ingerig, ons het 'n baba en kon maklik sy bottels was en steriliseer ens. Ons sal dit vir seker weer oorweeg om hier oor te bly.

Gert S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Baie lekker.

Baie lekker en rustig. Dis ook veilig.

Riversford se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf by Riversford geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Riversford-groete

Riversford
Janine F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Fantastiese diens!

Ons en die kinders het dit baie geniet. Wonderlike diens en gemaklike verblyf!

Estelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Het dit baie geniet.

Baie netjiese plaasverblyf, baie vriendelik en gasvry.

Riversford se terugvoer

Goeiemore
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om jul by Riversford te ontvang.
Vriendelike groete
Riversford

Riversford
Werner K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner K

Rustige plaas-atmosfeer.

Verblyf by Riversford baie goed. Jammer geen braaigeriewe want die enigste plek waar kos gekoop kan word in aand is by Tom's place en was baie gemiddeld. Ontbyt wat ingesluit word by Tom's Place was aanvaarbaar.

Riversford se terugvoer

Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Braaigeriewe aangebring.
Vriendelike groete
Riversord

Riversford
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversford-plaas, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b23e898fddd6995409eea2b51b7cc37be438f1ec2478127d40bcf3d3e9ca87826505d5642e5c8f3ada2268b09ea6c2d7574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.399402258291 26.118841693111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang