Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversford

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andrew H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good. It was a short overnight stay, but it was well appointed and obviously professionally managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michell S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Plaas lewe. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was netjies en skoon. Baie oulik. Ons het baie lekker gebly. Lekker rustige plaashuis en plaasatmosfeer. Sou ontbyt aanbeveel as ons oppad Kaap toe was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon, pragtig, netjies, mooi. Baie baie lekker gebly. Opreg dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maston L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Enjoyable. We enjoyed our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesta G
1 nag
5.0
Jan 2024

Oulike en rustige plek vir oorslaap oppad terug Gauteng toe. Baie oulike plek en vriendelike en behulpsame mense. Daar's als wat mens nodig het en pragtige tuine ook. Die enigste ding om van kennis te neem is dat die 4-persoon kothuis nie regtig 'n kombuis het nie - slegs 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Daar was bekers en borde, maar geen bakke om bv. slaai in te maak nie, en ook nie bakkies vir ontbytpap nie. Maar baie oulike plek andersins en teen 'n baie billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernardt F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfek 10/10. Baie mooi plek, baie netjies en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Ons het die stilte, die natuurskoon, die skape en die skoon naglug terdeë geniet. Ons het baie lekker by Riversford gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle G
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

We can highly recommend Riversford. We really enjoyed our stay. The rooms were spotlessly clean. The bathrooms were modern. I particularly loved the furniture in the farm house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Die plek is baie skoon en netjies en ons is baie gasvry behandel. Ons het heerlik gebly. Pluspunte - beskutte braai area, vars melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversford-plaas, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b23e898fddd6995409eea2b51b7cc37be438f1ec2478127d40bcf3d3e9ca87826505d5642e5c8f3ada2268b09ea6c2d7574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.399402258291 26.118841693111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang