Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meierstraat 18, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Accommodation bied 3 moderne en stylvolle nuutgeboude selfsorg-eenhede. Dit is op die oewer van die Gonubierivier geleë in een van die area se beste plekke met 'n asemrowende rivieruitsig en maklike toegang tot die rivier, asook 'n plek om watersporttoerusting te stoor, van kano's tot die vasmeer van 'n boot.

Die verblyf is in dieselfde straat as die Gonubie Hoofstrand en Skibootklub met plaaslike sportklubs wat net 10 minute se stap ver is. Dit is die perfekte verblyf vir die natuurliefhebber en buitelug-entoesias.

Die verblyf is ideaal vir groter groepe wat saam wil wees maar met hul eie privaat spasie. Dit is 'n vaste gunsteling onder sport- en troubesoekers sowel as diegene wat die area besoek vir gesinsfunksies en besoeke. Die eenhede kan altesaam 8 gaste akkommodeer.

Elke eenheid het 'n volledige kombuis, leefarea, werkspasie, slim-TV en privaat dek/balkonarea. Al die slaapkamers is en suite.

Daarbenewens het elke eenheid onbeperkte WiFi sowel as sonkrag tydens onderbrekings.

Oos-Londen-lughawe is ongeveer 28 km ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Maureen J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, mooi, vrede op aarde. Geen woorde kan beskryf hoe mooi dit is nie. Fantasties. Daar is net nie genoeg woorde nie. Vanaf aankoms tot ons vert...
Sien meer
Mrt 2024
Magdalena L
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely recommend this place, be it a night or weekend. Would've loved an apartment closer to the water, but we still went dow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Karien G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die rivier. Netjiese eenheid wat baie goed ingerig is. Dit is modern en gerieflik en ons is baie vriendel...
Sien meer
Okt 2023
Hannes R
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig asook baie skoon, netjies, en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus, skoon en baie netjies. Sal defini...
Sien meer
Jun 2023
Vanessa R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing spot even more beautiful in real life! Jenny is an amazing host and this place is even more beautiful in real life. Stunning vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Meierstraat 18, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverside Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meierstraat 18, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaea0f82d9d9190ded69da3c1ff2fa1536bcc3b8804f31b5998e01d47bd1f5b7f4bff1a7a4768e66123e5fa3c8db1fc284dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 18 Meier Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.934058550092 28.02608470934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang