Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Bungalows Sabie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Akkomodasie het meer as voldoen aan ons behoeftes. Hierdie plekkie is 'n onontdekte juweel. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kos en rus vir jou siel. Ons het baie lekker gebly, dis rustig en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heide-marie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie geniet. Dit was baie lekker. Aangenam. Die eienaars was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Absolutely worth the money and a beautiful place. We had a wonderful time. Enjoyed the bungalow and the towns around Sabie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons as gesin het tuis gevoel in jul bungalow en ons waardeer die netheid! Baie dankie vir 'n pragtige bungalow wat netjies en skoon was. Ons as gesin het baie gerieflik hier gebly en ons het dit baie geniet. Ons sal vir seker weer kom! Om in die aande langs die rivier te kon sit was 'n absolute bonus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die plekkie is stunning! Alles is mooi skoon en modern. Dit is 'n juweel van 'n plek. Daar is sekuriteitswagte wat die hele aand patroleer. Wanneer ons weer Sabie toe gaan, sal ek beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Genotvol! Mariska het alles moontlik gedoen om ons verblyf so heerlik as moontlik te maak. Haar diens gaan above en beyond. Ekstra krag op die meter gesit vir die aircon (was baie koud) en ons gesê om dit te gebruik dat ons kan warm bly. Ek het nog nie sulke kliëntediens gekry nie. Die kompleks het tot 'n nagwag. Meer as net waarde gekry vir ons geld. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Riverside Bungalows Sabie
Wow Amanda, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb weer!

Nielen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker gekuier en die woonstel was baie netjies, geen WIFI is beskikbaar nie. River Bungalows is sentraal geleë en is 'n baie netjiese woonstel vir die gebruik vir 'n klein gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menante L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Veilig. Gerieflik. Gemaklik. Riverside Bungalows het ons verwagting oorskry. My man was baie beïndruk met grootte van die huisie en nog meer so met die prys. Die huisie beskik oor alles wat mens kan nodig hê. Dis baie gerieflik geleë en ons het veilig gevoel. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat die area wil besoek. Die eienaars is baie vriendelik en tegemoedkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Riverside Bungalows Sabie
Menante Baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb weer. Groete Mariska

Jpa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie rustig en net wat benodig was. Verblyf was baie aangenaam en baie goed toegerus. Min probleme was klank.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDVjY2RmLTE5OTUtNDEwZi1hYzM5LTg5ZjdkOGFiZWYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 222 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.090521042948 30.778379941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang