Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Bungalows Sabie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Riverside Bungalows Sabie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reinet J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J

Akkomodasie het meer as voldoen aan ons behoeftes.

Hierdie plekkie is 'n onontdekte juweel. Baie skoon en netjies.

Rudolph H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph H

Kos en rus vir jou siel.

Ons het baie lekker gebly, dis rustig en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Heide-marie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide-marie V

Baie geniet.

Dit was baie lekker. Aangenam. Die eienaars was baie behulpsaam.

Christo G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Absolutely worth the money and a beautiful place.

We had a wonderful time. Enjoyed the bungalow and the towns around Sabie.

Louis N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Ons as gesin het tuis gevoel in jul bungalow en ons waardeer die netheid!

Baie dankie vir 'n pragtige bungalow wat netjies en skoon was. Ons as gesin het baie gerieflik hier gebly en ons het dit baie geniet. Ons sal vir seker weer kom! Om in die aande langs die rivier te kon sit was 'n absolute bonus. Baie dankie.

Annalene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene B

Die plekkie is stunning!

Alles is mooi skoon en modern. Dit is 'n juweel van 'n plek. Daar is sekuriteitswagte wat die hele aand patroleer. Wanneer ons weer Sabie toe gaan, sal ek beslis weer hier bespreek.

Amanda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Genotvol!

Mariska het alles moontlik gedoen om ons verblyf so heerlik as moontlik te maak. Haar diens gaan above en beyond. Ekstra krag op die meter gesit vir die aircon (was baie koud) en ons gesê om dit te gebruik dat ons kan warm bly. Ek het nog nie sulke kliëntediens gekry nie. Die kompleks het tot 'n nagwag. Meer as net waarde gekry vir ons geld. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Wow Amanda, baie dankie vir die mooi resensie.
Kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Nielen W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nielen W

Baie lekker gekuier en die woonstel was baie netjies, geen WIFI is beskikbaar nie.

River Bungalows is sentraal geleë en is 'n baie netjiese woonstel vir die gebruik vir 'n klein gesin.

Menante L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante L

Veilig. Gerieflik. Gemaklik.

Riverside Bungalows het ons verwagting oorskry. My man was baie beïndruk met grootte van die huisie en nog meer so met die prys. Die huisie beskik oor alles wat mens kan nodig hê. Dis baie gerieflik geleë en ons het veilig gevoel. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat die area wil besoek. Die eienaars is baie vriendelik en tegemoedkomend.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Menante
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom asb weer.
Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Jpa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jpa D

Baie rustig en net wat benodig was.

Verblyf was baie aangenaam en baie goed toegerus. Min probleme was klank.

Tanya G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Very pleasant stay!

Without having to ask, the host Mariska gave us all the info we needed to know. The accommodation is ideally situated, close to all amenities and right by Sabie Falls. The accommodation is well equipped with all basic necessities, it's a home away from home. Thank you for a lovely experience at such short notice, will definitely recommend it!

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, en baie dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het!
Wow dit het gelyk of niemand daar was nie.
Kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Yvonne A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne A

Rustige atmosfeer

Baie oulike plekkie, netjies toegerus en in rustige gebied. Ideaal vir wegbreek van die gejaag van die stadslewe. Mariska is baie oulik en het ons vooraf van hul weer en klimaat ingelig en al die nodige inligting deer gegee. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Yvonne.
Altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Kom asb weer.
Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Welien-mari D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welien-mari D

I would go back any time.

The security was great. My communication with the owner was good - she was always willing to help. The atmosphere was so calm and just what we needed. The house was in great condition and fun to stay in. It was self-catering and there was a Spar down the road which made it convenient. I enjoyed the swimming pool a lot. The putt putt was out of order, but due to the rain and shade on the putt putt, the moss was growing which is understandable. Unfortunately the area has a lot of loadshedding, but we worked around it and our stay at Riverside Bungalows Sabie was excellent. I see that there might have been Wi-Fi services available and we didn't know about it.

Ellen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M

Veilig, rustig en goed geleë.

Pragtige, netjiese huis met alles wat jy nodig het. Sentraal geleë in 'n rustige omgewing. Twee aircons wat gehelp het met die warm Laeveld-hitte was 'n lafenis. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Hoop ons sien julle gou weer.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Ellen.
Kom gerus weer.
Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Riette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

So mooi, rustig, goed ingerig en veilig.

Die pragtige chalet het ons verwagtinge oortref. Ons het dit baie geniet en die kliënte diens was 5 ster. Baie dankie Mariska.

Carly S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly S

Great place to stay!

Riverside Bungalows has everything you need to have an enjoyable stay. It is clean and comfortable. The kids loved the playground and we were lucky enough to see an otter in the river on the property.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Carly, thank you so much.
I am glad you enjoyed the stay.
Please come again.
Regards, Mariska.

Riverside Bungalows Sabie
Amber M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber M

Adventurous.

Accommodation was comfortable and pretty. Gardens are tidy and well kept.

Bev V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev V

Best value for money.

Beautiful place, well stocked, clean, lovely gardens, nicely situated with a river at the bottom of the property - what else could you ask for? Mariska was super friendly and her place is tastefully decorated with everything you could need to make your stay comfortable.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Thank You so much, we really do appreciate this kind of feedback.
Please come again.
Kind Regards
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Lauren K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

Beautiful Country Stay.

The accommodation is spacious and clean, with everything required for a homestay. We only had to bring our food items and clothing. The location is convenient to town on Main Road as well as a starting point to visit the nearby destinations. The amenities are very well looked after within the location itself. Huge pool and kids pool with riverside views. Definitely worth the trip. Lovely hosts made us feel very well looked after.

Marie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Rustig en perfek geleë.

Plek binne baie netjies. Ons het regtig lekker gekuier met als wat ons nodig kon hê. Baie dankie Mariska. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Elsa K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Dis goed geleë om al die mooi plekke in die omgewing te besoek, soos Graskop ens.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Elsa, kom gerus weer.
Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Ronel K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Heerlike en veilige omgewing.

Ons het te alle tye veilig gevoel en huisie was goed toegerus. En ons het onderdakparkering vir ons voertuig gehad.

Andre S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Gemaklik, vriendelike diens. Plek mooi uiteengesit.

Die verblyf was netjies en skoon, maklik om die plek te kon kry. Ek sal weer wil gaan.

Leon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Briljant.

Fantastiese blyplek, en gasvrou geweldig behulpsaam, beveel die plek aan ten alle tye, sal my weer sien.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie, Leon, kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Pieter M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie mooi plek.

Die eenheid was skoon en netjies, met alles wat mens nodig het, goed geleë en baie veilig. Sal dit aanbeveel en sal beslis weer hier oorbly.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie en dat julle ons plek gekies het om te kom uitstpan.
Kom asb weer.
Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Corlize G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlize G

Baie oulike plekkie.

Baie mooi en skoon plekkie. Lekker speel plek vir die kinders. Veilig en naby alles geleë.

Ronel H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Gemaklike, lekker blyplek. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Netjiese stil plekkie in die middel van alles wat ons wou sien.

Dankie aan ons gasvrou.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ronel.
Bly julle het ons plekkie geniet. Kom asseblief weer.
Groete,
Mariska.

Riverside Bungalows Sabie
Ronette K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette K

Dit is 'n heerlike plekkie om te bly.

Die huis het alles wat mens nodig het en die eienaars is baie hulpvaardig met enige iets wat jy nodig het.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie, Ronette, kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Tamsin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin C

Best self-catering accommodation I've stayed at in a long time.

I would recommend this place to family and friends. It has everything you need for a self-catering stay and is located in a security estate with a river at the bottom of the property.

Ronald L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Rustige verblyf.

Perfekte verblyf om die omgewing te verken. Mariska is 'n goeie gasvrou en ons waardeer dit baie.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie baie dankie julle. Kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Colin H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Bakgat prys vir 'n lekker plekkie!

Baie goed geleë en net regtig waarde vir geld. En omdat dit 'n klein huisie is, voel mens sommer dadelik tuis.

Liesl-Luaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl-Luaan V

Verbasend goed ingerigte plekkie om al die besienswaardighede in te neem, ruim en pragtig.

Mariska was ongelooflik hulpvaardig en ons was aangenaam verras oor die spasie en pragtige dekor. Haar admin was duidelik en doeltreffend en ek sal beslis weer by haar inklok.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie julle.
So bly dat julle tevrede en gelukkig in ons huisie was.
Kom asb weer!

Riverside Bungalows Sabie
Philip F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Maklik, gerieflik, sentraal geleë, netjies.

Sien sterre.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie, dis 'n riem onder die hart om te sien dat julle dit geniet het.
Kontak ons gerus weer.

Willie en Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Fritz M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz M

Net 1 nag daar geslaap, maar sal definitief weer terug gaan.

Goeie diens. Alles was skoon en netjies. Daar is alles wat jy kan nodig kry, selfs vir 'n langer vakansie.

Leatitia N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N

AWESOME, LEKKER

Hi. Baie lekker gekuier in Sabie. Sal defnetief weer wil bly by Riverside Bungalows Sabie. Dankie Mariska vir ales. Groete, Leatitia

Rudy W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy W

Baie oulik en goeie waarde vir geld.

Die plek is baie skoon, veilig en is goed toegerus.

Marie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Fantasties.

Was besonders aangenaam en het welkom gevoel. Absoluut geen klagtes.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Marie dit was baie aangenaam om julle in ons woonstel te hê. Dit is 'n riem onder die hart vir die positiewe terugvoering.
Dankie
Willie en Mariska.

Riverside Bungalows Sabie
Denise S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Baie lekker.

Baie lekker gebly sal enige tyd weer gaan. Baie dankie aan Willie en Mariska vir puik diens.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Johannes dit was net 'n plesier om julle in ons plekke te laat oorbly het. Is bly dat julle dit geniet het.
Willie en Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Careen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Careen S

Ons het regtig heerlik tuisgegaan, baie goed toegerus.

Die kompleks was 'n verassing met sy swembad, put put baan. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die positiewe terugvoor van julle af, dit is voorreg om julle in ons woonstel te gehad het.
Hou gerus on nommer vir die toekoms.

Baie dankie

Willie en Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Michelle F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Rustige kompleks in Sabie langs die rivier

Rustige kompleks in Sabie langs die rivier, naby aan winkels en natuurskoon. Eienaars van blyplek baie gasvry. Lekker plek vir wegbreek.

Kobus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Baie netjies en veilig.

Ons het die plek baie netjies en skoon gekry en daar is baie om kinders mee besig te hou. Sal beslis weer daar bespreek in die toekoms. Net lugversorging het aandag nodig. Die een in sitkamer raas en ene in kamer maak nie baie koud.

Annalize B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Fantasties.

Eerste keer wat ons Sabie besoek. Die dorpie is pragtig. Mense in Sabie is baie vriendelik. Watervalle pragtig.

Christo P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Sal weer hier bespreek.

Baie goeie oornagplekkie. Lekker fasiliteite en lekker gebly.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Goeiedag Christo
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit baie.
Groete
Willie

Riverside Bungalows Sabie
Gideon L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L

Gasvry, volledig toegerus en baie rustig.

Baie sentraal geleë.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Gideon, kom asseblief weer
Groete
Mariska Nel.

Riverside Bungalows Sabie
Estelle F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F

Ons het heerlik gebly!

Dit voel soos 'n huis weg van die huis. Baie skoon en netjies en toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Estelle, kom kuier asb. weer!

Riverside Bungalows Sabie
Angelika S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika S

Heerlikste vakansieverblyf.

Die woonstel was pragtig! Ons almal is mal oor die plekkie. Dit was baie veilig en netjies ons dogtertjie was al te gelukkig dat daar speelplek was vir haar op die terrein! Baie dankie aan almal se vriendelikheid wat ons met die woonstel gehelp het. Ons sal julle gou-gou weer sien, dit was die heerlikste vakansie sover, mooiste area en pragtige mense.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Goeiedag
Dit is 'n riem onder die hart om te weet dat julle dit geniet het en julle is meer as welkom om ons volgende keer weer te kom kuier.
Dankie
Willie

Riverside Bungalows Sabie
Karin K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Pragtige toegeruste woonstel.

Die plek is vreeslik mooi afgerond. Ons is hartlik ontvang. Alles was presies soos dit adverteer is.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Karin, bly julle het dit geniet, kom gerus wees.

Groete
Willie en Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Janlene N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janlene N

Mens kan tuis voel daar.

Huis is baie netjies, als wat jy nodig het, naby, sal definitief weer daar gaan bly.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Judy H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie sentraal. Skoon en netjies, beskostigbaar.

George J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J

Beslis 'n plekkie om weer te gaan bly.

Riverside Bungalows was 'n groot verrassing. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens en daar is genoeg om jou besig te hou.Sal verseker weer teruggaan.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie George. So bly julle het dit geniet. Kom gerus enige tyd weer

Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Louise C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Lekker gebly!

Heerlike, warm kombers om koue weg te hou. Pragtige natuurskoon so digby die rivier. Sal volgende keer langer kom bly om al die aktiwiteite wat gebied word te benut!

Bridget G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget G

Baie veilige rustige verblyf.

Veilige verblyf, baie goed toegerus. Parkering kan egter 'n probleem wees wanneer die voertuig baie groot is.

Frikkie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie H

Awesome plek om by te bly. Jy is naby meeste van die waterfalls en sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Die plek wat ons in gebly het was skoon, netjies en die eienaar het seker gemaak alles is daar vir ons. Ons moes letterlik net toiletries en ons klere gevat het, verder was alles daar vir ons. Die perseel is netjies, skoon en die mense is vriendelik. Ek sal enige iemand aanraai om by Riverside Bungalow te gaan bly. Jy is naby baie van die watervalle, naby Hazyview, Graskop, Pilgrimsrest ens.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
So bly julle het dit geniet. Kom enige tyd weer.

Groete
Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Yolanda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Baie sentraal.

Die eenheid is modern, skoon, alles wat jy nodig het en nog meer in die huis.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Yolanda. Bly julle het julle kuier geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Johan M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dit voel asof jy tuis kom.

Die blyplek was 'n heerlike verfrissende verrassing. Ons het lekker as gesin ontspan en saam gekuier. Die feit dat die eienaars moeite gedoen het om spesiaal 'n stapelbed aan te skaf en in te sit vir my kinders is 'n groot pluspunt vir die verblyf. Baie dankie en ons sal vir seker weer 'n plan maak om te kom kuier.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Jacqui, ons is so bly om te sien julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang in ons huisie. Die stapelbed was in beplanning, julle bespreking het dit net vinniger laat realiseer.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete,
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Sisca S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca S

Aan te beveel.

Goeie kommunikasie, puik ontvangs, skoon en baie netjiese huisie! Rustige oord. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Sisca, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Vriendelike Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Nico P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Aanvanklik baie teleurgesteld.

Lucresia het vir my verkeerde inligting oor die Bungalow gegee. Ek het spesifiek navraag gedoen oor die beddens. Volgens haar was daar 'n stapelbed in die Bungalow vir twee persone en 'n dubbelbed in die slaapkamer. Met ons aankoms het Mari ons gehelp. Ek was baie ongelukkig toe ek sien dat daar in die sitkamer slegs twee tweesitplekbanke is en GEEN stapelbed nie. Baie dankie aan Mari wat ingespring het en ons in 'n ander meer geriefliker Bungalow laat bly het, sy het beslis 'n verskil gemaak!

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Goeie dag
Ek vra omverskoning dat die verkeerde inligting vir jou deur gegee was, maar ons het 'n dubbel oopslaan bank wat in die sitkamer is. Dit is vir my ook net snaaks dat Mari dit nie vir julle gese het nie. Ons het wel nou besluit om 'n stapelbed in een van die ander vertrekke te sit.
Dankie
Willie

Riverside Bungalows Sabie
Andrew J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

We had a really great stay here, spotlessly clean, beautifully decorated and well equipped.

When we hopefully return will definitely stay for a longer period, we as a family can definitely highly recommend this facility, very nice host, conveniently situated, etc. Can only say good things, absolutely nothing negative to say!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly, die plek is silwerskoon, pragtig versier, en goed toegerus.

As ons hopelik terugkeer sal ons definitief langer bly. As 'n gesin kan ons dit definitief aanbeveel, baie aangename gasvrou, gerieflike ligging, ens. Kan net goeie goed sê, niks negatiefs om te sê nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Good day Andrew
Thank you for the positive feedback that you have given, it is a great pleasure to have guests like you in our place. You are more than welcome to come and sleep over again and to enjoy this beautiful part of the country.
Willie and Mariska

Riverside Bungalows Sabie
Denise S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Ongelooflik lekker.

Sal die plek vir oud en jong aanbeveel. Ons het so lekker gebly - netjies en veilig en rustig. Die huisie is goed ingerig en modern. En daar is genoeg vir kids om te doen. Wil graag net een voorstel maak: 'n ander braaier wat 'n mens hout kan op gebruik. Ons hou van kuier met hout.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Denise,

Ons is die proses om braaier in te sit, Daar is niks so lekker soos die atmosfees van n vuurtjie wat brand nie. Dankie vir die terugvoer en ons is bly julle het die kuiertjie geniet.
Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Liza C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Uitstekend.

Huisie was ten volle toegerus en uitstekend vir 'n oornag op pad wildtuin toe. Ons sal definitief weer van hierdie plek gebruik maak. Baie dankie!

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons n groot kompliment en ons ontvang julle enige tyd weer.
Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Hannes V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Alles wat nodig is vir 'n wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Baie lekker gebly. Die woonstel is volledig toegerus en smaaklik gemeubileer. Veilige parkering met sekuriteit.

Riverside Bungalows Sabie se terugvoer

Baie dankie Hannes, ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Groete
Willie en Mariska Nel

Riverside Bungalows Sabie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDVjY2RmLTE5OTUtNDEwZi1hYzM5LTg5ZjdkOGFiZWYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 222 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.090521042948 30.778379941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang