Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottages

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
3.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Henriette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik! Wens ons kon langer bly. Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die huisie se stoep is perfek - pragtige watervalletjie (keerwal) in die rivier, en die vinkies het ons behoorlik vermaak met hulle nessies bouery. Die omgewing is baie rustig en mooi - 'n ware uitspanplek. Die huisie is baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, ontspannend en wonderlike natuurskoon kamp-area. Dit was absoluut salig! Ons het tussen die weelderigste bome op 'n heerlike grasperk gekamp. Die uitsig vanaf ons staanplek was na die mooiste watervalletjie en die klank daarvan het ons siele gestreel. Thank you for sharing your paradise with us.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A great place to go to chill out. The very hospitable and friendly owners gave us clean facilities and a football-sized area to pitch our camp. One gets a remote to the secure entrance gate. The hot water was via a wood-fired donkey. The shared kitchen, dining, and ablutions had water and electricity. There are 4 camping sites with power. It is safe and secluded with a scenic river boundary. There are pleasant walks through the forest and pecan plantations on the farm. We saw blue and grey duiker. The bird life is abundant. We enjoyed Egyptian geese, spoonbill, hadedah, thrush, starling, hammerkop, weaver, and many more. Winterton, with a decent SPAR and fuel stations, is 16 km away (6 km of dirt road). Monks Cowl is about 20 km to the west. There is an abundance of tourist-type activity in the area. The Brewery at the nearby airstrip took my fancy. The days were hot and the nights cool with thunderstorms most nights. Am I going back? A definite yes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Riverside Cottages
Thanks Bill. See you again soon.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Relaxing and peaceful. Relaxing and very peaceful with the river running and the beautiful green grass let you have total peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Just what we needed. A beautiful private site on a pecan farm beside a river. Lovely grassed sites and just enough comfort in the form of shelter, electricity and warm water to make this an ideal camping experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

We had a lovely time at Riverside Cottages and Campsite with our two four-legged children. Lovely stay! Awesome view from your cottage and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

We had a good visit. The water tap in the kitchen needs to be fixed. There is no hot water in the kitchen. The rats at the garbage should be removed. There were at least three rats. Alternatively, the garbage needs to be moved. This would make the stay much more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nina L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Dit kon absoluut fantasties gewees het - dit was nie. Die kothuis se ligging en uitsig is asemrowend. Dit was egter teleurstellend om na 6 ure op die pad by die kothuis te kom en die indruk te kry dat ons onverwagte gaste is. Die yskas was nie aan nie en ons moes wag totdat dit koud is om ons kos te kon uitpak. Die gas vir die gasstoof was nie gekoppel nie; die eienaar het dit kom doen nadat ons laat weet het daar is 'n probleem. Die kothuis was nie skoon nie. Die lieflike uitsig is belemmer deur vuil vensters. Die eetgerei was vuil met ou kos wat nooit behoorlik afgewas is nie. Daar was orals spinnerakke en stof. Ons het na die eerste nag besluit om uit te trek. Die eienaar het, nadat ek fotos gestuur het, verskoning gevra en gereël vir 'n terugbetaling vir die ander twee nagte.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natacha U
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Vreeslik lekker. Dit was amazing. Dis so rustig en kalm en so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75317a9538c3b6040d08738829c06aaeeb954008814b031b2a8367ce1940715b7e6ac675c199f94694187b307673608b6d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R600 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.889942028386 29.50246989727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang