Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierlaan 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverside Country House is 'n pragtig gemeubileerde selfsorghuis in Swellendam, aan die voet van die manjifieke Langeberge en langs die Koornlandsrivier.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, albei ingerig met koningingrootte-beddens en kaste, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir die gaste se gerief.

Die ruim kombuis is toegerus met moderne toebehore, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6. Bykomende geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. Gaste kan vermaak geniet met die voorsiende TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n patio, swembad en tuin wat asemrowende uitsigte oor die Langeberge bied. Daar is 'n piekniekarea met 'n vuurput aan die onderkant van die tuin en 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die eiendom se ligging is 'n kort entjie se stap van 500 meter na die hooftoeristestrook van die dorp waar jy restaurante, koffiewinkels, 'n museum en winkels sal vind.

Hierdie eiendom is van die netwerk af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Riverside Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rivierlaan 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierlaan 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb201c7fa049f2a2e05ec9a9ec9da1522f4f81bb68487a653dd90371f85ecb5b2c5c37f9d5ba1ad9eb53b7974e6d072be42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013439634115 20.454695582803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang