Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best View Family Loft

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Farhaad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Best View Family Loft
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Claude N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude N

Beautiful place, very clean and neat.

Very clean, just the shower needs attention. We were a group of 6 on a fishing trip, and we battled with the shower.

Melissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Gerieflik.

Die akkommodasie was baie veilig en ek het dit baie geniet.

Lucy V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V

Excellent, loved every moment. Will go again.

See stars.

Louise V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker rustige herlaai en wegbreek, pragtige uitsig!

Ons was mal oor die groot stoep (waar mens gemaklik kan braai en kuier ook) en baie mooi uitsig van die Vaaldam amper reg rondom voor ons. Die eienaar, Farhaad, het alles baie gerieflik gemaak vir ons met goeie vooraf kommunikasie. Ons was baie beïndruk en dankbaar oor die ekstra gedagtes wat in die eenheid te vinde was, byvoorbeeld die spesiale ligte (bulbs) wat steeds bly brand wanneer dit loadshedding is, asook die solar stoepligte, insekskerms voor die vensters a.g.v. die natuurlike omgewing, die USB-proppe en elektronika, meer as alles wat nodig is in die kombuis met al die toestelle asook breekware en eetgerei. Die eenheid was ook baie netjies en skoon, daar was net so klein klein bietjie tekens van die vorige gaste op die stoep. Die posisie van die badkamer deur die hoofslaapkamer sal dit dalk bietjie moeilik maak vir groter groepe, maar dalk is daar verandering in die toekoms en of sal nie 'n familie of vriende steur nie, nietemin steeds alles wat mens nodig het vir herlaai en wonderlike natuurvolle wegbreek en nog baie meer ekstras! Dit was 'n heerlike wegbreek en herlaai, sal graag langer wou bly!

Jackie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

Rustig gekuier saam met familie.

Ons het baie lekker gerus die eenheid was skoon en netjies. Farhaad was baie gasvry en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Sal beslis weer daar gaan kuier en die eenheid aanbeveel vir ander mense.

Mercia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B

Was not up to standard.

Communication with the owner was very good. Unfortunately, we will not utilize this accommodation again in the future. The main bedroom had no curtains, only net curtains (unlike the photo). Only two bath towels were provided. We were seven people. Single beds, downstairs, had no bottom sheets. We had to ask for linen. One toilet and shower within the unit to accommodate ten people and situated en-suite within the main bedroom. Hence all other guests must walk through the main room to use the bathroom. No privacy. The lounge couches were the most uncomfortable that we have ever experienced. I want to reiterate that the owner was very helpful in providing necessary information etc. but the unit was not up to standard. It does need a bit of TLC.

Hanlie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie M

Disappointed.

Old. Cheap. Matrasses old and disgusting.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 39, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe788e9253a91a8c2111bbb5ffb030577fc90315ebf05f64d48c169e28d60011c004ba02330bc3b073af86505b336bdb858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 7 5 1 4 39 Riverside Drive Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.985497 28.1928817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang