Riverside Gastehuis
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Gastehuis is aan die oewers van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale verblyf vir groot groepe of gesinne of vriende aangesien daar 14 slaapkamers is.
Die 14 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Al die gaste kan gebruik maak van die geriewe soos die pragtige swembad en lapa met braai-area.
Christiana is 'n landbou-woonbuurt in die Noordwes en is veral bekend vir sy ontdekking van diamante in 1870. Dit is vernoem na President Pretorius se enigste dogter en is vandag nog steeds 'n gewilde boerderygemeenskap. Die dorp is geleë op die N12 tussen Bloemhof en Warrenton, op pad na Kimberley.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Anne-mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Riverside Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Christiana Noordwes
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang