Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage at Pirates Creek

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Charl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Pragtige en fantasties toegeruste groot huis 100 m van Touw-rivier af. Ons het dit baie geniet in hierdie pragtige en volledig toegeruste huis, met die kinders (5, 11 en 15), ouers, en ouma. Dit was koud, maar wat verwag 'n mens middel van die winter? Huis het gelukkig baie verwarmers en die mooi kaggel, met meer as genoeg kaggelhout. Die kombuis en leefarea is lieflik. Die Pirate's Creek buurt is baie mooi en veilig, met swembad en speeltuin vir die kleintjies, reg langs die huis. Ons was meeste dae die hele dag aan die verken in Wilderness. Dit was heerlik op Saterdag om met die hele familie sommer by die agterdeur uit op die rivier te gaan met ons twee SUPs en die huis se twee bote. Baie dankie aan eienaar Francois en bure André en Estella vir 'n heerlike langnaweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermanus
Stone Cottage at Pirates Creek
Baie dankie Charl. Ons is bly julle het julle kuier geniet. Dit is 'n besondere koue winter. Kom kuier gerus weer!

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2018

Baie lekker, dankie. Ons het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf
4.0
Okt 2018

Heerlike gesinshuis, so spyt ons kon nie baie langer bly nie! Ons het elke oomblik in hierdie gerieflike huis geniet. Internet het net 'n uur gewerk. Dis 'n heerlike huis met baie gesellige kuierplekke en lieflike slaapkamers. Ons sal beslis weer graag hier kom bly. Baie gasvrye ontvangs en selfs 'n bottel vonkelwyn!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hermanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-laan, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzZGYzMDFlLWI2NTMtNGYxYi04ZDViLWQzZWU3ZTdjZDVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Anchorage Avenue Pirates Creek Waterfront Village 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.994980710924 22.596068859277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang