Stone Cottage at Pirates Creek
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-laan, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stone Cottage at Pirates Creek is 'n stylvolle, gerieflike en goed toegeruste selfsorghuis in die Creek Waterfront Village, op die oewer van die Touwrivier in Wildernis, wat oor die Wildernis Nasionale Park uitkyk. Die huis is stapafstand van die strand af en daar is 'n restaurant sowat 500 m weg.
Riverside Hide-a-Way is 'n dubbelverdiepinghuis wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat stylvol en huislik versier is. Al 4 slaapkamers is bo geleë. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl beide die derde en vierde slaapkamers met 2 gemaklike enkelbeddens ingerig is. Daar is nog 'n enkelbed op die solderarea, wat ideaal is vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Op die boonste verdieping is daar ook 'n koffiehoekie en 'n yskassie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die knus sitarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-ruiker. Gaste kan ook in 'n Victoriaanse bad onder in 'n aparte badkamer ontspan.
Die hoofleefarea strek oor 'n houtdek met pragtige uitsigte. Die dek strek verder na 'n afgesonderde lapa-area, waar aandbraai geniet kan word.
Parkeerplek vir 2 voertuie word op die perseel voorsien. Daar is 'n 2-sitplek-kano beskikbaar vir gaste om te gebruik, gratis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hermanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Anchorage-laan, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone Cottage at Pirates Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-laan, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang