Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 115 resensies vir Riverside Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gareth L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth L

A welcome, comfortable stop over.

Easy to book in. Very friendly and helpful staff.

Wynandmarthinus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynandmarthinus B

Very nice for an overnight stay for travel and overnight stay, very friendly staff.

Very nice for an overnight stay for travel and overnight stay, very friendly staff and good restaurant as well.

Flip S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S

Voldoen aan al die basiese vereistes.

Skoon, netjiese kamer.

Laetitia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Rustig.

Baie aangenaam en so 'n rustige gevoel.

Marius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Sal weer daar oor nag.

Ja, ons het lekker gebly. Net die een probleem is dat die mense wat laat inkom en vroeg loop, kan jy op die houtvloer van die boonste verdieping hoor.

Stephnie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephnie T

Netheid uitstekende diens en troeteldier vriendelikheid ook welkom voel.

Met ons kort tydjie wat ons daar gebly het, was Riverside Lodge uitstekende diens wat gelewer word. Vriendelike kollegas maak vakansiegangers welkom voel om oor te bly voor die volgende dag 'n langpad vertrek.

Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Gerieflike skoon oornag plek.

Lekker geslaap in pas opgradeerde kamer. Heerlike winskoop wagyu burger in pub geniet. Verkeer oor brug kan steurend wees as jy ligte slaper is.

Zack B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zack B

Netjies, skoon en gerieflike verblyf.

Sien sterre.

Lize-mari H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari H

Pragtige plek op die rivier oewer.

Ons het baie lekker gebly.

Magda K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Vir oornag, nie om te bly vir 'n tydperk nie.

Hotelkamer met 'n kamer bo ons het die geraas van gaste gehoor. Opknapping is nodig.

Suzaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K

Sien bo.

Baie mooi netjies en skoon en ons het lekker gebly. Miskien kan daar net 'n groter asblik in die kombuis wees en koffiebekers, verder alles baie aangenaam.

Marilè N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilè N

Skoon en netjies.

Die eenheid was skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel vir oornag stop. Dit was jammer dat daar nie braaigeriewe naby was nie. Ek sal aanbeveel dat die asblik in die kombuis 'n bietjie groter moet wees.

Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Sien sterre.

Beddegoed was skoon en netjies. Dink tariewe is bietjie hoog vir dit wat jy kry.

Tatum D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tatum D

A lovely clean and safe place to rest overnight on a long drive from the coast.

We enjoyed the clean and safe lodge, and our dogs were nicely welcomed for the night too.

Annelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Dit was aangenaam om daar te oornag.

Kan die plek beslis aanbeveel. Daar is alles wat jy kan benodig. Dit is skoon en netjies. Baie mooi uitsig oor Oranjerivier.

Michelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T

Gemaklik en skoon.

Die verblyf is baie gemaklik, maar dit is nie goeie waarde vir geld nie. Dit is effens aan die duur kant. Die kamer en beddegoed is baie skoon en van goeie gehalte. Die stort is groot en gemaklik, maar die watertemperatuur is byna onmoontlik om te stel. Of jy brand, of jy vries .

Johnel W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johnel W

Good overnight spot.

This was a very convenient stopover. The room was small, but for a quick one-night stay, it was more than sufficient. The aircon was very welcome. It does not have a fridge, but they were very accommodating to keep our cold items in the lodge fridge. I'm personally not a fan of "open plan" showers as you end up with water all over the floor, but I didn't have to reuse the wet towels, so I just managed. I would recommend a shower door or at the very least a curtain.

Elmarie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T

Oorgeslaap oppad van Gauteng na Oos Londen met vakansie.

Pragtige ligging op die Oranjerivier, heerlik geëet en geslaap! Personeel vriendelik en behulpsaam.

Johan T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Die kamer het voldoen aan ons vereistes.

Het gaan golf speel op Aliwal en het net 'n oornagplek gesoek wat ek gekry het teen 'n billike prys.

Myra V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myra V

Pleasant, will use Riverside Lodge again.

Pleasant, bed was very comfortable.

Gerrit B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Die balkon het 'n mooi uitsig op die Oranje rivier gehad.

Vir 'n oornagverblyf het dit alles gebied wat ons nodig gehad het met 'n restaurant in die lodge.

Johan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Het die uitsig en omgewing baie geniet. Stil en rustig. Natuurskoon besonders.

Die verblyf en omgewing was regtig die moeite werd. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam (sekuriteit ingesluit).

Mauritz R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz R

Most delicious.

It's an awesome place. The new tiles in the bathroom are extremely slippery, and the bathroom mat makes it worse. The small wall next to the wall is a shin cutter.

Anita W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Die ontvangs was vriendelik en kamers netjies.

Ja, dit was goed. Daar is definitief onderhoud nodig aan die gebou, maar alles was netjies en skoon. Die parkering is baie klein vir groter voertuie. Die reëling op die stoep was nie stewig nie.

Liza T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza T

Kort en kragtig.

Was aangenaam. Plek was skoon en netjies. En diens was flink en vriendelik.

Myra V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Myra V

Pleasant, will stay there again.

Very pleasant, lovely bed.

Jannie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S

Was reg vir ootslaap vir een aand maar nie vir lank bly nie.

Plek was skoon. Die kamer is baie oud en afgeleef en kort 'n goeie opdatering.

Zani V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zani V

Goeie opsie om te oornag indien jy nie beplan om lank daar te bly nie.

Riverside Lodge is 'n baie goeie opsie om net te oornag tydens 'n lang reis.

Derick S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S

Not the best.

Stay was okay but the aircon in the room was very noisy and had to be switched off to be able to sleep.

Lynette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette B

Nie wonderlik nie.

Ons het net 1 aand oorgeslaap by Riverside Lodge - 2 volwassenes en 2 seuns van 10 en 12 jr. Alhoewel die eenheid baie mooi en netjies lyk as jy instap, is daar 'n paar goed wat pla. Die slaapplek vir die seuns was 'n baie dun en klein sleeper-kouch - dit is glad nie voldoende nie en nie wat in die beskrywing geadverteer is nie. Dit is skaars geskik vir 1 persoon. Die stort was koud en die water het nooit warm geword nie - is daar iets fout met die geiser? Ander mense in die oord was baie raserig tot laat in die nag en weer vroeg die volgende oggend - geen poging is aangewend om hulle stil te maak nie.

Joseph T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph T

Behalwe vir bogenoemde het ons lekker gebly.

Lugversorging maak nie koud nie. Ek neem aan dit kort gas. Daar was ook nie warm water nie.

Petru G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petru G

Sal nie langer as 1 nag daar kan bly nie.

Oor die algemeen goeie ervaring. Die kamers is baie klein, maar netjies. Die lugverkoelingboks van die eenheid bo ons, wat aan ons eenheid vasgeheg was, was egter foutief en het heelnag soos 'n kragopwekker geraas! Hoop die probleem word aangespreek, anders sal ons nie weer van die verblyf gebruik maak nie.

Annette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette B

Mooi ligging langs rivier en restaurant diens goed.

Eenhede baie klein en basies. Ons eenheid se aircon het gelekt en my dogters se eenheid het 'n vlermuis gehad. My man moes die vlermuis self vang.

Esmé V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé V

Baie teleurgesteld. Die instansie is besig met verbeterings. Dit word nie op webtuiste aangedui nie.

Dit is chaos daar op die oomblik. Restaurant is nie oop vir aandetes nie, slegs kroeg area wat meer soos 'n kafee voorkom. Dit lyk ook of dit oop is vir gebruik deur die publiek. Rivier area word gebruik vir parkering. Daar is boumateriaal oral. Speelarea is verwaarloos. Kamer is wel nuut oorgedoen, maar piepklein vir 'n deluxe-eenheid.

Marelize A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marelize A

Laat veel te wense.

Aliwal Noord is nie 'n lekker vakansie dorp nie, maar as jy moet oorbly, is dit seker een van die beter opsies. Die chalet en beddegoed was baie netjies en skoon, maar die bed was kliphard, soos 'n strykplank. Daar is geen toegang tot die rivier nie; dit is toe met bosse en heinings. Daar is net 'n gemeenskaplike braai vir almal, wat vol bou-toerusting staan. Die swembad is vuil en die restaurant is meer soos 'n taverne wat oop is vir die publiek ook. Karre hoot ook die hele nag soos hulle oor die grens gaan, reg langs die lodge. Daar is absoluut niks om te doen behalwe in jou kamer sit nie.

Martie A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martie A

Aangenaam.

Parkeerplek vir voertuig met waentjie glad nie beskikbaar nie.

Karen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Fantastic views and beautiful room. Very fresh staff. Would go back.

Wonderful. Definitely stay here again.

Stefanie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Baie goeie waarde vir geld!

Ons was baie beïndruk met die plek en het lekker gebly en gekuier. Die kinders het baie lekker geswem ook.

David V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Fantasmagories.

Ons eerste keuse as dit by oornagverblyf kom.

Hope M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope M

Beste blyplek.

Fantastiese diens, gemaklike beddens, smaakvolle kos, mooi ligging.

Anthea H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Personeel is vriendelik en doen moeite om jou tuis te laat voel. Restaurant op die perseel alhoewel ons dit nie gebruik het nie. Spyskaart vir almal se smake en redelike pryse.

Bradley C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C

Snoesig warm.

Baie netjies, die ligging was perfek, prentjiemooi langs die Olifantsrivier.

Andre R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie tevrede.

Diens is goed. Restaurantkos was uitstekend. Geriewe goed.

Vuyokazi N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi N

Warm welcome and honest house keppers, I left my spectacles by mistake, when I called they were at the reception, thank you.

Can you please arrange one double bed for couples, not two separate single beds please.

Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Oornagverblyf met 'n restaurant.

Goed om te oornag, maar nie regtig bedoel as selfsorg-eenheid nie. Baie klein yskas en die spasie in eenheid is baie beperk.

Ettiene M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene M

Dis fantasties, lekker gekuier, goeie atmosfeer. Baie netjies.

Die restaurant het vir my die lekkerste burgers, kry die gevoel van jy wil langer bly. Mense baie vriendelik. Sal volgende jaar weer gaan om langer te bly. Regtig niks om van te kla nie.

Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Altyd lekker en goed vir almal se gemoed om soveel positiewe energie te ontvang. Ons personeel werk hard om goeie kliente diens te verskaf. Sien uit om julle weer te huisves.
Goed gaan.

Riverside Lodge
David V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Altyd manjefiek, awesome en so lekker.

Gasvryheid en lekker kos.

Riverside Lodge se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, hoop om julle weer te huisves in die toekoms. Groete

Riverside Lodge
Nellie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Asemrowende uitsig!

Kamer is gerieflik, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig! As natuurliefhebbers maak dit op vir die effense gebrek aan ingerigtheid. As sakereisigers het ons egter 'n behoefte aan 'n skryftafel. 'n Klein, kompakte yskassie sou ook ons padkos kon koud hou vir die volgende dag, maar beveel beslis aan, het die verblyf geniet.

Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

It is a lovely location. The room is clean and lovely. The staff are friendly. The Riverside Pub/Restaurant is awesome!

The river is beautiful. The gardens are lovely. The place is quiet. It is an oasis!

David V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Absoluut wonderlik.

Ons het die mees gerieflike aand deurgebring. Mense altyd so warm en vriendelik.

Flick L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flick L

Acceptable for an overnight stay.

Helpful staff, clean basic rooms but noisy due to taxis across the road at an all-night filling station.

Adelia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelia M

Heel voldoende.

Lekker gebly. Net nie baie beweeg plek vir kleuter nie. Terasse maak dit moeilik.

Jansie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jansie K

Lekker gerieflik.

Het baie lekker gekuier, was net teleurgesteld met die slaapbank in die "Disabled Friendly" eenheid. Uitsig is lieflike, die parkering was net bietjie knap en moeilik om te bemeester.

Neoline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neoline B

Spesiaal.

Baie mooi blyplek teen die rivier.

Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Neoline. Ons waardeer dit en hoop om julle weer by ons te huisves in die toekoms.

Groete
Die Riverside Lodge span

Riverside Lodge
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Baie netjies, ruim en vriendelike personeel.

Ons kamer was lekker groot, kos in beide restaurante was lekker, baie mooi curio shop met 'n groot verskeidenheid lekkernye en konfyte.

Riverside Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoer, Janine. Hoop julle kom kuier sommer weer vinnig vir ons. Groete, Emma

Riverside Lodge
Chante V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V

A pleasant overnight stopover.

We had a pleasant overnight stay at Riverside Lodge. The staff were friendly and allowed for a late check-in. The unit was well designed, the only downside was the shower which did not have a shower door resulting in the whole bathroom floor being covered in water after taking a shower (we stayed in the modern unit with a partial river view). Overall we were impressed with the facilities and the staff's friendliness.

Loni E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loni E

Pragtige ligging. Baie veilige parkering. Mooi kamers.

Die lodge is pragtig versorg en langs die Oranjerivier. Gelukkig is 'n kragopwekker beskikbaar tydens kragonderbrekings.

Priya B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Priya B

Great for overnight stay.

We had a lovely stay. I would recommend the Riverside Lodge for an overnight stay.

Sarah S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah S

Very pleasant and perfect location for a stop over.

Very nice. The only problem was that, given the weather, there was nowhere else we could take our 3-year-olds but to the pub/restaurant, which was not particularly child-friendly. We had planned to take food to the play area, but that was not possible. The setup is still good and it was a nice place to stop.

Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Goeie plek vir 1 nag.

Die kamer self was glad nie sleg nie, netjies en skoon, goed vir 'n een nag se verblyf. Die enigste probleem wat ons gehad het wat nie aangenaam was nie, was dat ons wou aandete gaan eet. Hulle het 'n pragtige eetplek, maar ons is gese om by die Pub&Grill te gaan eet. Daai plek is nie wonderlik nie, mens moet jou eie bestelling by die toonbank doen en dit was net nie aangenaam nie. Hulle het darem aangebied om die kos na ons kamer toe te bring. As Riverside Lodge dit meer gerieflik wil maak vir hulle verblyfgaste, moet hulle immers aandete ook aanbied. Al was die kamer nie te sleg nie, kon hulle immers sjampoe of stortgel gehad het, net 'n koekie seep was op die wasbak.

Dean L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean L

Alles wat voorgestel was is gelewer.

Baie netjiese en lekker verblyf.

Ria M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria M

Ideale oornagplek op pad na Oos-Londen.

Riverside Lodge is geskik vir oornag. Die kamers is baie basies, maar netjies en skoon. Die badkamers kort 'n bietjie aandag. Dis oud en verwaarloos.

Riverside Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoer.

Ons is opgewonde om te deel dat ons in die volgende maand 'n redelike groot projek gaan begin waarin al ons dakke asook meeste badkamers oorgedoen sal word.
Ons beoog om dit voor die seisoen klaar te he.
Hoop om julle daarna te kan verras met positiewe terugvoer.

Groete
Die Riverside Lodge span

Riverside Lodge
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie rustig.

Sal beslis aanbeveel.

Sadeck M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeck M

Place is clean, affordable and conveniently located.

The location is very relaxing with views of the river.

Francois C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Lekker geslaap. Baie goeie diens.

Die klein goedjies sal moet bietjie aandag kry. Ons eenheid se lugversorging, waaier en TV het nie gewerk nie. Ook nie van die ligte nie. Dit wat ons in die restaurant bestel het, was nie op standaard nie. Veral die steak waarna ek uitgesien het, was van swak gehalte en die voorbereiding het ook tekort geskied. Die diens en ontvangs wat ons in die restaurant gekry het, was baie goed.

Karien C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C

Vriendelike ontvangs, oulike geskenkwinkel en gerieflik geleë.

Die lodge is baie gerieflik geleë vir oornag tussen die Tuinroete en Gauteng. Lugversorging in die kamer was 'n plus. Die geriewe is al bietjie oud.

Alison R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alison R

Peaceful.

Right next to the river, had a gorgeous view and a nice balcony to enjoy the view on. The restaurant closed extremely early, unfortunately. The reception staff were a bit rude.

Riverside Lodge se terugvoer

Good day.
Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your view from the balcony in our precious area overlooking the Orange River.
We're really sorry to hear that you found our staff at reception a bit rude. We have addressed this with them.
The restaurant closes earlier on Sunday evenings due to our municipal by-laws restricting the sale of alcohol on Sunday evenings.
We hope to see you again soon and that your next stay will be even more memorable and enjoyable. As a team, we always strive to improve and our clients are our top priority.
Have a blessed New Year. May 2024 be filled with love, laughter, and good health.
Regards,
The Riverside Team

Riverside Lodge
Sonja H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja H

Kamer baie klein. Restaurant baie duur.

Ek sal sê die kamer is net groot genoeg vir een persoon. Ons was twee en slegs een persoon kan aan die voet van die bed beweeg. Ons het ook nie genoeg plek vir ons tasse gehad nie. Die restaurant se kos sal ek nie oor huistoe skryf nie. Dis ondergemiddeld. Ek gee nie om om vir goeie kos te betaal nie. Maar die is belaglik. Ontbyt was ook baie duur.

Friedrich V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Friedrich V

Netjies maar klein kamer langs rivier.

Goeie ligging langs rivier, met restaurant en take aways langsaan.

Nonnie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie B

Overnight stay at this friendly lodge.

Extremely friendly and helpful management, reception and security!

Michelle W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle W

Not in the wooden cabin double storey.

In the double storey you can hear every movement above you.

Sadeck M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeck M

A good affordable overnight accommodation.

My stay was very short, so I am unable to comment much. I arrived late at night and left early the next morning.

Robin W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robin W

Good.

"Partial river view" was very partial!

Jeanne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne B

Goed geleë. Pragtige uitsig. Eetgerei nie voldoende nie. Polisie en ander gaste was oorverdowend hard en moes stilgemaak word.

Ander Gaste en polisie moet mekaar se ruimte respekteer en meer geriewe soos borde om jouself te kan help.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Hulle het ons so tuis laat voel en ook ons met ons woefie akkommodeer.

Riverside Lodge se terugvoer

Wonderlike terugvoer - ons is bly u en die hondjie het tuis gevoel hier by ons. Kom kuier gerus weer. Groete, Die Riverside Lodge Span.

Riverside Lodge
Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit B

Dit was nie wat ons verwag het nie.

Die kamer kort 'n yskas, jy kan niks koud hou. Sit 'n klein vadoek in die kamer as jy koffie maak en jy mors per ongeluk dan kan jy skoonmaak. Daar is geen skoon water vir die ketel, my man is daar weg met 'n omgekrapte maag, die water proe brak. Die brug wat die provinsies skei is 'n seer oog met almal wat hul vuilgoed daar gooi en almal sit daar. Die karwag staan met 'n sambok daar dan moet daar beslis 'n probleem wees. Die uitsig oor die rivier is swak met die lang gras. Die warmwaterbron in die dorp lyk sleg, die water is bruin, jy kan die swembad se bodem nie sien. Beslis net 'n dorp vir deurry en nie vir toeriste nie. Die gebou buite kort aandag.

Dan A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dan A

So-so.

Geen yskas, stortgordyn, lugreeling. Min privaatheid. Motor ver van eenheid om bagasie af te pak. Stortdreinering verstop. Leesliggies onprakties. Geen opwekker in oggend om tee te maak nie. Als maar baie basies.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K

Oorslaap oppad terug van die Oos-Kaap.

Die plek is regtig net vir oorslaap. Die badkamer se water loop oor in die kamer en maak die matte nat. Hulle is besig met opgraderings, maar daar is nog baie wat reggestel moet word voordat ek weer daar sal oorslaap.

Albert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Albert V

Better than a park bench (in winter).

The aircon didn't work, the shower was too unsanitary to use, the bed was not comfortable to put it mildly, and the food at the attached restaurant abysmal. The setting was great however.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by die lodge. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, ons sien julle beslis sommer binnekort weer. Kyk uit vir ons bespreking.

Die mense van Aliwal is awesome. Die atmosfeer by die lodge so rustig. Ons het dit baie geniet.

Brad R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad R

Amazing stay with friendly people.

See stars.

Vinette K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette K

Worthwhile.

Staff very friendly and helpful. Lovely surroudings. Enjoyed our stay.

Leola P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leola P

Gasvry en Vriendelik ontvang!

Ons kamer was gerieflik, skoon en netjies. Die ontvangspersoneel het ons baie vriendelik ontmoet en ons is vergesel om ons kamer oop te sluit. Puik diens, sal hul definitief voorstel en weer gebruik.

Gus H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus H

Comfortable room for an overnight stay.

Room was neat and tidy. Bit of a noisy fridge though, which we had to unplug so we could get some sleep.

Riverside Lodge se terugvoer

Thank you for the review and for bringing the fridge to our attention. We will definitely attend to it to make sure the problem is resolved. We hope to see you again soon in the nearby future. Keep safe. Warm Regards The Riverside Lodge Team and Management.

Riverside Lodge
Jp D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Lekker, vriendelik, behulpsaam, professioneel, uniek.

Die Lodge en sy personeel en bestuur is vriendelik en baie behulpsaam. Die bestuur se interaksie is ook persoonlik en maak nie staat op kommunikasie deur hulle werknemers nie. Die lodge is perfek as gevolg van die feit dat jy nie die perseel hoef te verlaat vir enige iets nie. Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel. Jy kan self vleis op die perseel koop indien jy eerder verkies om self kos te maak. Die lodge is ook op die Oranje Rivier en reg oorkant 'n vulstasie wat dit baie gerieflik maak. Die slaap plek is netjies en skoon. Ons het 'n baie aangename ervaring by hulle gehad en sal weer daar oorbly.

Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

Baie lekker gebly daar.

Diens was vriendelik en vinnig. Die kamer baie gerieflik en skoon.

Chris H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Slegs oornag.

Vriendelike personeel.

Corrie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Vir oornag 100%.

Dankie, plek skoon en netjies, sal aanbeveel vir oornagfasiliteit.

Ruan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Waarde vir geld.

Beddens en badkamer is netjies.

S. B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S. B

Gemaklik en stil.

Net oorslaap vir my.

Wynne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynne V

Netjies en gerieflik, goeie diens.

Kamers is netjies en funksioneel, goeie diens, gaan uit hulle pad om 'n mens te akkommodeer, uitstekende restaurante op die perseel.

Riverside Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon in the future.

Riverside Lodge
Chrissie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie M

Lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Badkamer kort aandag- kamer 24. Het ingevul en ingedien by ontvangs. Stortkop was heel stukkend- water het oral uitgestroom. Deur maak nie oordentlik toe nie. Daar is ook geen plek om handdoeke in badkamer op te hang nie, net hakkie agterdeur.

Lawrence S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence S

Very good location.

Nice to have a cold beer overlooking river and bridge, recommended.

Riverside Lodge se terugvoer

Thank you for your Review.
We are happy to hear that you enjoyed your time with us. We hope to see you again in the near future.
Regards

Riverside Lodge
Jacques N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N

Pleasant sleepover.

The view of the river and the bridge are splendid.

André V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
André V

Goeie ligging maar benodig baie werk.

Die ligging van die lodge is goed, en baie rustig langs die rivier. Die kamers waarin ons gebly het is baie oud en benodig opknappingswerk. Vir die kostes per nag regverdig dit nie die kwaliteit van kamers waarin ons gebly het nie.

Riverside Lodge se terugvoer

Goeie dag Andre
Dankie vir u terugvoer - ons is opgewonde om te deel dat ons reeds begin het met die opknapping van sekere kamers en daai kamers waarin u gebly het word in die volgende maand toegerus met nuwe badkamers ens.
Dit is egter ons meer basiese kamers en die tarief is goedkoper as die reeds opgeknapte kamers.
Ons hoop as jul weer kom is dit voltooi. Alle kommentaar word as positief beskou - want ons weet dat daar altyd plek vir verbetering is. Ons is egter bly dat u die ligging en die mooi van ons area ens. beleef het.
Baie groete
Die Riverside span

Riverside Lodge
Stefan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan L

Baie mooi op die oewer van die Oranjerivier.

Alhoewel die hotel oud is, was alles baie netjies en skoon met vriendelike personeel.

Heidi H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi H

Restaurant-ontbyt ontsettend duur vir wat mens kry.

Die restaurants was teleurstellend. Een was nie oop vir aandete nie alhoewel webtuiste spyskaart van osstert ens. adverteer het. Die kafee-tipe kroeg/restaurant wat wel oop was het 'n teleurstellende spyskaart gehad. Ons moes alternatiewe aandeteplek soek. Ontbyt was ontsettend duur vir wat mens kry. Beter en lekkerder om 'n Wimpy-ontbyt oorkant die pad te geniet.

Petrisia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrisia V

Rustige verblyf langs die rivier.

Ons sal daarvan gehou het om 'n yskas in die kamer te kon hê.

Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Die stort het nie in eenheid 13 behoorlik gewerk nie. Die ketel whet ook nie gewerk nie.

Die aandligte skyn in die kamers in. Die kamer is te helder verlig gedurende die nag om behoorlik te kan rus en slaap.

Louis Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Louis Leon K

Oornagfasiliteit.

Die eenheid wat aanvanklik aan ons toegeken was, was nie gestrem-vriendelik vir my vrou wat met twee krukke loop nie. Maar hul het ons onmiddelik gehelp met alternatiewe, soortgelyke verblyf. Ontbyt was ekstra, maar dit was die moeite werd. Daar is 'n restaurant langs die oord wat aandetes bedien.

Johann M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M

Ons het vir een nag oorgeslaap op pad Lady Grey toe. Daar is 'n paar probleme wat ons hieronder sal noem.

Tekortkominge: Min beweegruimte. Stel voor hangkas word verwyder en vervang met oop klererakke en klerehangerrak. Net een bedliggie en bedkassie is hinderlik. Die sekuriteit is onvoldoende. Die 24-uur hekwag sit in die hokkie verste van die ingangshek af en iemand kan maklik daar inloop sonder dat hy dit gesien het. Die uitgangshek is met 'n hangslot gesluit en die hekwag moet dit kom oopmaak. Toe ons die aand wou uitgaan het die kamertelefoon nie gewerk nie en moes ons na die hekwag loop om die uitgangshek oopgesluit te kry. Toe ons die oggend vertrek was die uitgangshek heeltyd oop en dus kon enige persoon daar inloop. Stel voor dat die hek outomaties oop en weer toemaak as 'n voertuig uitry.

Sally H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sally H

A bit shabby.

Room was a bit shabby. Air conditioner didn't work, kettle plug was temperamental, bedside lamps were not plugged in (and an inaccessible plug point behind the bed), terribly cheap coffee, toilet didn't flush well, no door on bathroom (it was a disabled-friendly room). It was bitterly cold in the room. Double bed was small. Definitely not a family room as advertised. If we had children with us I don't know where they would have slept. However, the room had a lovely river view and was pet friendly.

Riverside Lodge se terugvoer

Good day Sally,
Thank you for the review received.
I've just sent the housekeeper to check on the plug and air-conditioner, and it is functional. Did you report this to management while you were on the premises.
We offer Nescafe and Ricoffee sachets in the rooms, however, the restaurants offer more expensive options.
The room is advertised and sold as a disability-friendly room, it cannot have a door that obstructs wheelchair access.
A double bed is a standardized size. We do not advertise the room with a king- or a queen-size bed, and there is a sleeper couch in the lounge, which offers space for children.
Regards

Riverside Lodge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle R

Great vir net 'n oornag, maar sal nie meer as een aand daar oorbly nie.

Oord lyk bietjie verwaarloos. Swembad vuil, die dreine vrot so ons het die hele tyd 'n reuk buit ons kamer gehad. Plek kort beslis 'n bietjie aandag.

Riverside Lodge se terugvoer

Goeie dag Michelle

Ons is jammer dat jy jou verblyf hier nie na satisfaksie beskou het nie.

Ons sal beslis daarna kyk hoekom die drein 'n reuk afgegee het.
Die swembad is gewoonlik ons trots en is onlangs weer geteel, ek weet dat ons vreeslike storms in die laaste paar weke gehad het, wat dit dalk kon beinvloed het.

Mnr Thatcher bly op die perseel en in die toekoms is u welkom om hom te kontak via ons ontvangs indien daar ooit weer sulke probleme opduik.

Dankie vir u ondersteuning.
Ons as bestuur werk hard om hierdie familie besigheid ten spyte van al die terugslae van die laaste 2 jaar optimaal en met trots te bestuur.
Daarom neem ons hierdie boodskap ter harte en as positiewe kritiek.

Groete,
Emma

Riverside Lodge
Nelius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nelius K

Ongelukkig glad nie meer waarde vir geld nie.

Ek het gereeld by Riverside aangedoen op sakereise en was nog altyd mal oor die plek. Ongelukkig is hierdie instansie glad nie meer wat dit was nie. Die prys van R1111. 00 (enkelpersoon per nag) is peperduur inaggenome wat 'n mens kry: Geen ontbyt. 'n Kamer wat geleë is weg van die rivierfront teenaan die muur - met 'n besige en lawaaierige grondpad daaragter. Die kamer is basies, sonder yskassie en met slegs 2 werkende DStv-kanale (waarvan een eTV is). Die meubels is verouderd en die kamer het effens na rook geruik. 'n Beknopte stort en lekkende krane in die wasbak. Hierby moes ek die toegangshek meermale self oop en toemaak soos ek in en uitgaan (ek het nie 'n probleem hiermee nie maar dit is onveilig - in die verlede was die hek deur 'n wag beman). Die kroeg se kos is aangenaam maar duur en die personeel was nie vreeslik hulpvaardig nie.

Allen L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen L

Pleasant and well catered for.

Rooms are very small.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en goed ingerig.

Kamers is baie klein.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Geen rustigheid, langs hoofweg, besige vulstasie.

Sien sterre.

Vuyo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vuyo M

Business trip.

Independent market company.

Maryna D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna D

Dit was gemiddeld.

Die eenhede het nie yskaste, eetgerei, ens gehad nie. Ook nie 'n asblik nie. Ek het na ons aankoms gevra vir 'n kamer met 'n yskas waar ons toe darem ook 'n aparte slaapkamer gehad het aangesien die eenheid wat ons toegeken was nie 'n yskas gehad het nie en ook nie 'n aparte slaapkamer nie. Die ontvangsdame was so gaaf om die vleis wat ons saamgery het in hulle vrieskas te akkommodeer. Die sekuriteitsbeampte was vriendelik en behulpsaam. Die eerste eenheid se parkering was glad nie veilig nie. Die tweede eenheid s'n was beter. Ek sal beslis twee maal dink voor ek weer daar gaan oorslaap.

Elna R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elna R

Die diens was uiters swak, het betaal vir 3 mense dubbelkamer gekry met een klein dubbelbed, geen ander slaapplek vir my kleinkind, nie eers 'n sofabed nie, kamer was vuil, nie genoeg koffie net vir een persoon.

Met eienaar gepraat en gevra om ekstra bed in te dra, het aangedui kan nie, want hy het nie staf om dit te doen. My dogter wat 53 kg weeg het self na 'n 2de kamer wat hy aangebied het baie ver van no 10 wat ons gekry het gestap trappe op en af en 'n matras na nr 10 gedra. Ons 2 vrouens en een kind. Ons het betaal vir 'n derde persoon, so het ontvangs verduidelik maar daar is geen bed vir die persoon nie! Nee wat nooit weer nie!

Deon R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R

Baie basies, maar meer as genoeg vir ons en hondevriendelik.

Die restaurant se vleisgehalte kan met die bestes van SA meeding! Moenie daar verby ry sonder om ‘n stukkie rump te eet en die uitsig oor die Oranjerivier te geniet nie!

Marinda P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda P

Outyds en vuil.

Vir R1010 per nag sou ek beter verwag het. Vuil mure en matte. Geen yskassie. Outydse badkamer. Gat in vloer. Spykers staan uit in trappe. Balkon voel onveilig.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliwalstraat 1, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang