Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 27 resensies vir Riverside Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Firdous A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firdous A

Exactly what we expected.

Beautiful, clean, peaceful, friendly staff. The room and bathroom are bigger than expected. The bed is very comfortable.

Beverly J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly J

Very enjoyable stay.

Friendly staff and excellent service.

Esna S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna S

Gasvry, mooi en netjies.

Ons het lekker gekuier. Dis op die kant van die dorp met staproets na die berge en 'n rivier net langs die Lodge.

Santie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Skoon ruim kamers, goeie vergaderfasiliteite, vriendelike personeel.

Baie lekker gebly in die ruim huis geleë naby die ingang van die dorp. Die kamers is pikdonker so mens slaap soos 'n klip! Dis veilig en ek het welkom gevoel in die groot "huis". Die vergaderfasiliteite was 'n bonus.

Ruvé S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruvé S

Netjies en skoon. Baie goed geleë en vriendelike personeel.

Letterlik net daar geslaap na 'n lang dag op die pad. Baie lekker geslaap!

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Baie lekker.

Sou net graag die ketel wou kon kook by die koffiestasie, maar daar is ongelukkig nie 'n elektriese prop nie.

Piet T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T

Billike verblyf op die rand van die dorp.

Mens moet weet dat dit 'n groterige "lodge" is met slaapplek vir heelwat gaste. Daar was 'n toergroep tuis saam met my en die heel verste kamer van ontvangs is aan my toegeken; trappe op, ens. Die kamer was ruim en netjies met 'n groot badkamer. Die ontbyt is uitstekende waarde teen R100 kontant.

Manya B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manya B

Riverside Lodge kan beter doen.

Toe ons aankom was daar 'n partytjie aan die gang. Geen ontvangsdame nie. Ons het gesukkel om iemand in die hande te kry en die ander gaste het ook gehelp. Later was die diens goed. Ons was alleen in die Lodge, het bietjie ongemaklik gevoel rakende sekuriteit, my motor buitekant. Daar is geen rak of tafel om enigiets in die badkamer neer te sit nie, geen hake vir handdoeke nie, die ketel moes onder die tafel gesit word om aan te skakel.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Theodora Q - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Theodora Q

There was no one to welcome us on arrival after waiting 15 min, someone came and she was not friendly at all.

They are so untidy the kitchen and their bathroom not up to standard, the lady that welcomed us was not friendly at all and when we ask her something she got so annoyed. We'll never go back there again, no activities for children, we had to share the kitchen with other guests and clean up our own dishes which we did not mind, but if you are more than 3 guests using the same kitchen you can not make out which dishes belong to who.

Jo-ann V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

Rustige en veilige area en baie netjies.

Personeel is baie gasvry en die area is veilig. Die kamers is 'n baie skoon en netjies en sal die plek enige tyd aan vriende aanbeveel.

Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie Jo-Ann. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang.
Groete

Riverside Lodge
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekend.

Stil en rustige omgewing.

Chante T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante T

Excellent.

Very neat, peaceful and overall nice place to stay at. Highly recommend!

Eljane S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eljane S

Bitter baie dankie vir julle uitstekende diens ek sal nie eers 2 keer dink voor ek weer by julle inboek nie, ek sal enige tyd weer by julle aanmeld, julle dienste was perfek, die personeel het ons klaar ontvang daar met 'n glimlag.

Die netheid van julle plek is besonders ongelooflik, ek sal julle enige tyd aanbeveel aan enige mense wat wil oornag of inboek, baie dankie.

Adiel A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adiel A

A home away from home.

Loved it there, will definitely return.

Peet O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peet O

Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Wat ons die meeste ontstel het is dat daar Eskom-werkers ook gebly het wat vroegaand baie lawaai het.

Jaco B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Vriendelik, gemaklik, rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Baie gemaklike beddens en sagte beddegoed. Gratis WiFi en vol DStv bouquet was veral 'n hoogtepunt vir my dogter. Sal definitief weer daar kom bly.

Riaan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M

Friendly service, clean room but smelled of smoke, too much noise.

Friendly and helpful receptionist, the room was clean and comfortable, but smelled of cigarette smoke, the hifi in the reception area was left on all night and was right next door to my room.

William B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William B

Vriendelik en behulpsaam.

Loop die ekstra myl t.o.v. versoeke.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard S

Netjies en veilig.

Die stort lek die kamervloer vol.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carina V

Geen herstelwerk word gedoen.

Ons het R1000 betaal vir 1 nag, maar in die badkamer is geen herstelwerk gedoen nie. Ons badkamer se deurhandvatsel is afgebreek, lê net daar. Die bad werk nie. Die reuk in badkamer stink ek reken die druin stoot op. Die badkamer se toebehore is geroes. Die balkon se skuifdeur kon nie sluit nie. Die balkonne is vuil en tuin rondom is nie versorg nie. Hulle sê daar is sekuriteit, maar ons het niemand gesien nie. Niemand by ontvangs om dadelik diens te gee nie. Gedurende loadshedding het hulle ligte uitgesit, maar geen batterye in nie so dit het nie gewerk nie. 1 ply toiletpapier. Ek meen vir prys per nag kan hulle werklik meer kwaliteit insit met klein goedjies. Beddegoed was skoon wat 1 pluspunt is. Daar is geen water vir gaste in yskasie nie. Was nie genoeg handdoeke of koppies uitgesit nie.

Amber C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber C

Top tier.

Thank you for your hospitality, and making space for our additional family/friends to book.

Vanaf
Vanaf R678
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R678
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef869fcf6e53d6d74c82064ba8c3bfe887fd591fcaed2066157dd99ab63484be47946807a20bed970efd93772c5363a7ff6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R678 per nag (plek vir 1) 27 5 1 4 7 Fisant street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3602182 19.3000081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang