Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 597 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverside Lodge is op die oewer van die Grobbelaarsrivier in die middel van Oudtshoorn geleë, 2,7 km vanaf die Cango Wildlife Ranch. Die Swartbergpas is 28 km vanaf die eiendom met 'n magdom besienswaardighede naby, insluitend maar nie beperk nie tot, die Kangogrotte, Meiringspoort, watervalle, wildplase, volstruisskouplase, olyfplase en wynlandgoedere.

Akkommodasie beskik oor individueel versierde gastekamers en kunstenaar-geïnspireerde houthuisies. Alle kamers en houthuisies het lugversorging en het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale. Hulle beskik ook oor privaat en suite-badkamers met komplimentêre toiletware, badjassen, handdoeke en 'n haardroër. Gratis WiFi word regdeur die eiendom gebied en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie.

Daar is 'n buiteswembad op die verhewe houtdek met uitsigte oor die Swartberge asook die Grobbelaarsrivier hieronder. Gaste kan 'n drankie by die swembad-sykroeg op die perseel geniet. 'n Vars voorbereide ontbyt word daagliks bedien en gaste kan die middag 'n kaasbord met 'n glas wyn uit die lodge se keuse geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 597
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 597
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f22fd03ff1a71d5c881a4a7fb0fcdcd11550d566a0160a3745748ecbd28d6bd13afcca38ffe585a2fb4bb200fb5462e248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 597 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 84 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.587953844701 22.201641798019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang