Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg 2, Riverview Apartments 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 015 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riversong is 'n smaakvolle woonstel op die grondverdieping, slegs 7 minute se stap vanaf Houtbaai se prentjiemooi strand. Die woonstel is in 'n veilige, skaduryke omgewing gelee, binne maklike stapafstand vanaf ons uitstekende supermarkte, restaurante, banke en gimnasiums. Dit is die ideale omgewing vir 'n sorgvrye vakansie.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer beddens kan op versoek in 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep word. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke en strandhandoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, genoeg eetgerei, potte en panne, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetruimte het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste, en die sitkamer gedeelte is met gemaklike rusbanke toegerus. Die slim televisie ontvang sekere DStv-kanale, en kan op versoek na die volle pakket opgegradeer word. Gratis onbeperkte WiFi is ingesluit.

Die sitkamer gedeelte lei na 'n klein patio met stoep meubels, in 'n aantreklike tuin area waar mens heerlik kan ontspan, Digby is die gemeenskaplike swembad om in af te koel.

Daar is veilige parkeerplek onder skadunet vir een motor, en 'n besoekers parkeerarea vir 'n tweede motor.

Die woonstel is digby verskeie restaurante, koffiewinkels, supermarkte en apteke. Dit is ook binne stapafstand vanaf die gewilde City Sightseeing Bus se vertrekpunt, asook die MyCiti. busdiens. Uber word gereeld deur ons besoekers gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Baviaanskloof-weg 2, Riverview Apartments 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riversong het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg 2, Riverview Apartments 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd90d80a7328e2f34c6216903ae11c23c95b3614d3944dab10237c257c8fab08fefbf6b94211a12b3a40d411e986db2590df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Baviaanskloof Road 19 Riverview Apartments 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.042880858032 18.360579013824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang