Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Piers Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Riversong Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tanya P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Die omgewing is beeldskoon. Oulikste plekkie, met alles wat benodig was.

Dit was 'n ideale plek vir 'n naweek wegbreek vir ons. Dankie Piers vir 'n lekker naweek.

Moniek D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moniek D

An absolutely beautiful experience, we loved every minute of our stay at Riversong farm. Quiet , tranquil and it almost feels like you are lost in time.

We were so happy to stay at Riversong, it is right on the river and it is so peaceful and quiet. The animals are such an added bonus. We loved feeding the donkeys and interacting with the other animals. We would highly recommend Riversong but we are in two minds if we should let anyone else on our secret haven.

Bonnie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie M

Beautiful and tranquil location near the river.

The house was very comfortable and clean. Good quality kitchen utensils. A big plus was the solar power. The outside area was amazing - beautiful view of the river - just so relaxing.

Elize K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K

Ons het heerlik gebly.

Meer komberse sou gaaf gewees het, maar ons het die heerlike huis met sy stoep en tuin asook die chalets baie geniet.

William W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Lekker gebly.

Mooi plekkie. Langs rivier. Ons het lekker gebly.

Patty P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patty P

Peaceful and relaxing.

Great location on the river with a lovely willow tree to sit under. Domestic and farm animals all around, and lovely bird life.

Frik C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik C

Rustig in die natuur met baie alleentyd. Batterye goed herlaai.

Sonja en Piers was baie vriendelike, akkommoderende en hulpvaardige gashere.

Leilani P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani P

Rustige plaasgevoel, ongeveer 30 minute van Stilbaai af.

Lieflike plaashuis met groot oop leefstoep, groot grasperk, reg op die rivier. Ruim, gemaklike kamers. Heerlike kuier-kombuis, met net mooi alles wat jy nodig het as jy wil onthaal of net lekker kook en kuier. Net die beste toerusting. Rustige plaasatmosfeer waar jy net kan lê en ontspan, of in die oggende met die kano op die river gaan vaar. Ons het ons twee honde saamgeneem, en hulle het die vakansie amper meer as ons geniet! Hulle het elke dag heerlik saam met die ander honde op die plaas gespeel. Dis nie sommer 'n vinnige ry weg van Stilbaai af nie, so dis nie noodwendig 'n see-vakansie nie, hou dit maar net in gedagte - dit is maar 'n moeilike pad na die plaas toe. Tog vir ons was dit presies waarna ons op soek was.

Elca W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elca W

Heerlike rustige naweek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die akkommodasie en die pragtige omgewing maak op vir die stukkie grondpad om tot daar te kom.

Derrick N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick N

Asemrowend en verfrissend.

Eerste aand bietjie koud geslaap. Daar was geen addisionele kombers/duvet. Probleem die volgende dag opgelos.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversong Plaas (GK31), Pad P1526, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmP6FsIxvSUzVUT0R59YP1Og8ZodqPqS0x7QtnaQrtEZZfjchC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Riversong Farm (GK31) Road P1526 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.309011321458 21.328425697772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang