Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tanya P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die omgewing is beeldskoon. Oulikste plekkie, met alles wat benodig was. Dit was 'n ideale plek vir 'n naweek wegbreek vir ons. Dankie Piers vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moniek D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

An absolutely beautiful experience, we loved every minute of our stay at Riversong farm. Quiet , tranquil and it almost feels like you are lost in time. We were so happy to stay at Riversong, it is right on the river and it is so peaceful and quiet. The animals are such an added bonus. We loved feeding the donkeys and interacting with the other animals. We would highly recommend Riversong but we are in two minds if we should let anyone else on our secret haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beautiful and tranquil location near the river. The house was very comfortable and clean. Good quality kitchen utensils. A big plus was the solar power. The outside area was amazing - beautiful view of the river - just so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Ons het heerlik gebly. Meer komberse sou gaaf gewees het, maar ons het die heerlike huis met sy stoep en tuin asook die chalets baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Lekker gebly. Mooi plekkie. Langs rivier. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patty P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2020

Peaceful and relaxing. Great location on the river with a lovely willow tree to sit under. Domestic and farm animals all around, and lovely bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Frik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Rustig in die natuur met baie alleentyd. Batterye goed herlaai. Sonja en Piers was baie vriendelike, akkommoderende en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leilani P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Rustige plaasgevoel, ongeveer 30 minute van Stilbaai af. Lieflike plaashuis met groot oop leefstoep, groot grasperk, reg op die rivier. Ruim, gemaklike kamers. Heerlike kuier-kombuis, met net mooi alles wat jy nodig het as jy wil onthaal of net lekker kook en kuier. Net die beste toerusting. Rustige plaasatmosfeer waar jy net kan lê en ontspan, of in die oggende met die kano op die river gaan vaar. Ons het ons twee honde saamgeneem, en hulle het die vakansie amper meer as ons geniet! Hulle het elke dag heerlik saam met die ander honde op die plaas gespeel. Dis nie sommer 'n vinnige ry weg van Stilbaai af nie, so dis nie noodwendig 'n see-vakansie nie, hou dit maar net in gedagte - dit is maar 'n moeilike pad na die plaas toe. Tog vir ons was dit presies waarna ons op soek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elca W
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

Heerlike rustige naweek. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die akkommodasie en die pragtige omgewing maak op vir die stukkie grondpad om tot daar te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Asemrowend en verfrissend. Eerste aand bietjie koud geslaap. Daar was geen addisionele kombers/duvet. Probleem die volgende dag opgelos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Piers Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversong Plaas (GK31), Pad P1526, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmP6FsIxvSUzVUT0R59YP1Og8ZodqPqS0x7QtnaQrtEZZfjchC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Riversong Farm (GK31) Road P1526 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.309011321458 21.328425697772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang