Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tharina P
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekende ligging. Baie dankie aan Charmaine en Aaron vir jul warm verwelkoming en uitstekende diens. My dogter en ek het die 2 Oceans gaan draf en die blyplek was binne loopafstand van die begin af. Aaron het spesiaal gekyk dat ons veilig by die straat afstap. Riversong was pragtig, gerieflik, veilig en met die mooiste uitsig. Hul aandag aan klein details is lieflik. Baie dankie, Riversong vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Baie netjies, skoon en ruim. Die kamers is ruim, baie netjies en skoon. Riversong het regtig alles waaraan jy moontlik kan dink in die kamers en alles is van 'n hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Inri
Riversong Guest House
Thank you kindly for taking the time to write a review. Much appreciated. We enjoyed hosting you and hope to see you back with us again in the near future. Best wishes from Inri and the Riversong team.

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

5 star accommodation! We were well received by very friendly staff. Beautiful accommodation. Excellent setting for the Two Oceans Marathon. We have already booked for next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inri
Riversong Guest House
Dear Jaco Thank you for you lovely review. We look forward to hosting you again for the Two Ocean Marathon in 2017. Best regards Inri and The Riversong Team

Neil V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2013

Baie netjies! Ons het lekke geslaap en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esmestraat 14, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmZiZWJhLTExMDAtNGZhNC05Yzg4LTczMTQ4NjNiZTEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 14 Esme Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.974828580323 18.462469949738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang