Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esmestraat 14, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riversong Guest House is 'n boetiekgastehuis in die hartjie van Nuweland, Kaapstad. Riversong sit op die oewer van Liesbeekrivier en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Riversong is gerieflik geleë in die Suidelike Voorstede en is 'n ideale basis vir die oordeelkundige sakepersoon of vakansieganger.

Riversong Guest House het 'n alternatiewe gefiltreerde waterbron en is nie afhanklik van munisipale watertoevoer nie. Daar is ook 'n plonspoel en 'n houtvuur-bubbelbad.

Die verblyf beskik oor 8 en suite-kamers wat toegerus is met WiFi, minibar, draagbare lugversorging, hitte- en eetgeriewe asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n alternatiewe energie-oplossing sodat gaste nie beurtkrag ervaar nie.

'n Volledige Engelse ontbyt word bedien in die eetkamer wat oor die swembad en tuin uitkyk. Alle kamers het mikrogolfoonde, breekware en eetgerei. Ons het Mr Deliver Menu's in die kamer. Ons is stapafstand van baie restaurante en kitskoswinkels af.

Riversong is 'n kort entjie se stap vanaf Newlands Krieket- en Rugbyterrein, Cavendish Square Mall, Claremont CBD, Vineyard Hotel en Konferensiesentrum asook plaaslike restaurante en besighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Riversong Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Esmestraat 14, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riversong Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esmestraat 14, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmZiZWJhLTExMDAtNGZhNC05Yzg4LTczMTQ4NjNiZTEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 14 Esme Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.974828580323 18.462469949738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang