Riverstay
Beskrywing
Dié eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die aparte kombuisie is met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus en lei na 'n tuin. Die eenheid het ook 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Ontbyt, aandete en braaipakke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Klein troeteldiere is teen ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asseblief dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is.
Toegang na die swembad is slegs is in die somer beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Ontbyt, aandete en braaipakke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Klein troeteldiere is teen ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asseblief dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is.
Toegang na die swembad is slegs is in die somer beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n bad. Die aparte kombuisie is met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en ruim sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Ontbyt, aandete en braaipakke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Klein troeteldiere is teen ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asseblief dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is.
Toegang na die swembad is slegs is in die somer beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat