Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstill Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Alida V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Very relaxing. Beautiful location, in the heart of the bushveld. Big green lawns with huge trees surrounding the accommodation, perfect place for kids to play, while having a braai under the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Stil en ontspannend. Lekker rustig en stil, kan goed ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Groot huis met mooi tuine. Die vallei rondom die rivier is baie mooi. Die rivier was baie vol toe ons daar was so weet nie hoe lyk dit gewoonlik nie. Het in Stroh huis gebly en daar is baie spasie en die tuine is baie mooi en ruim. Let wel daar is nie opvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Absoluut hemels. As jy 'n natuurmens is gaan jy dit vir seker geniet. Ag, al mens se sorge spoel af in die rivier soos ek en my vrou probeer visvang het. Ons was onsuksesvol weens die spond tyd wat aan die gang was. Maar ek sal vir seker volgende keer my fly-stokke inpak en weer my bass toerusting. Dis lieflik en rustig daar. Ek sal in geen ander huisie bly as Gypsy nie, die hele oop idee met die donkie - ons love dit. Voel of mens in 'n ander wêreld is. Ons gaan vir seker gou weer terug, die geelvis en bass wag vir my. Baie dankie aan julle, die webtuiste ook, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
1 nag
3.8
Feb 2021

Pleasant and neat. You need a big bakkie to access. The road is almost like 4x4 track. Luckily we drive a bakkie otherwise we would have struggled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Riverstill Guest Farm
Wonderful and abundant rain fell in the catchment area of the Groot Marico river... like always we have already dealt with roads that took a hammering from more than 200 mm of rain, furrow systems that silted up during the flooding and in general cleaning up after the recent heavy rain. The roads are once again fine for sedan cars without low profile tyres although we see a fair share of those as well... Just interested to know why the location gets such a low score as we have not yet met anyone that didn't rave about this secluded valley...

Iris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2020

Baie aangenaam. Besonderse plek vir natuurliefhebbers. Akkommodasie eenvoudig maar voldoende toegerus. Was so bietjie teleurgesteld in die toon van die inligtingspamflet in die kombuis. Andersins baie aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vic V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Baie geniet in die rustigheid van die natuur. Sal beslis weer gaan. As jy stilte en rustigheid geniet, is dit die plek vir jou. Dit is vir ware bosliefhebbers wat nie te veel gepla is oor fraai tierlantyntjies nie. As jy mal is oor Dullstroom of Clarens, bly liewer weg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Innerlike vrede. Rustigheid, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Ongelooflike rus en vrede. Baie netjies en skoon, baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Heerlike koffie by die eienaar Jacques. Lieflike honde. So rustig in die natuur en mooi prentjiemooi. Perfekte naweekwegbreekplek sonder enige invloed van buite af soos fone en TV's. Baie dankie Jacques.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Dit was ongelooflik! Maak planne om terug te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Landgoed, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTc2ZTlkLTI5NWUtNDE5Yy1hOGQ3LTRjMDUyMWZjM2Y3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Vergenoeg Estate Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64325 26.429111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang