Riverstone Lodge
- Kapasiteit: 166 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Riverstone Lodge is in Muldersdrift op die oewer van die Krokodilrivier en bied luukse verblyf, restaurante, 'n trou-venue en konferensiegeriewe.
Die lodge is in 'n ontwerperstuin en bied Standaardkamers met lugversorging, 'n Juniorsuite, Executive- of Superieure Suites, asook 'n Gesinskamer. Die kamers het slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste.
Dié luukse kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n TV, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Juniorsuite het 'n stoep met 'n swembadjie en die Executive Suites bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Die Superieure Suite bied toegang tot 'n privaat tuin met 'n swembadjie.
Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n maaltyd by die hoofrestaurant of die Driftwood Café geniet. Riverstone Lodge bied ook trou-, spanbou- en konferensiegeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Khethiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Riverstone Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 166 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
-
TGCSA-gradering: