Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversun Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Fiona I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic and relaxing few days in a beautiful spot. We spent 4 nights in this idyllic spot with a beautiful view of the Orange River and surrounding mountains. Stayed in Cottage No 1, which was clean, well equipped (only complaint would be that a bread knife would have been useful) and comfortable. Jenny and her husband are wonderful hosts and we were even presented with a delicious freshly baked loaf of bread on our third night there. We made use of the kayaks, although like some previous guests, getting out of the kayak from deep water onto the bank proved quite challenging! The accommodation is right next to the reserve, so it was easy to take walks into the reserve to enjoy the beautiful Richtersveld scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Riversun Retreat
Thank you, Fiona! You and Dean were absolutely amazing guests! We hope to see you again soon! Kind regards, RiverSun Retreat Jenny

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great value, great location. Although rustic, we found the accommodation to be very comfortable, and we enjoyed our stay immensely. The only small gripe is that it is very difficult for us in our mid seventies to get in and out of the kayak. A rope attached to something solid would have helped. We enjoyed walking into the Richtersveld National Park, which is less than 100m away. The stunning beauty was such that we could not help but stare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Riversun Retreat
Gerrit and his partner were lovely, friendly guests, an absolute pleasure to host! Enjoy the remainder of your adventure and holiday Gerrit! Hope to see you again soon! Kind Regards, RiverSun Retreat, Jenny

Maggie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A challenging drive, but worth it to reach heaven on earth. We'll be back! If you aren't religious before you drive here in a two-wheel-drive car (in our case a 1989 Nissan 1400 Bakkie), you will be when you hit the road – but heaven awaits the traveller. Riversun Retreat is a piece of paradise! My hubby and I are veteran road-trippers and this is one of the most stunning places we've ever stayed at. An exquisite location and one of the most well-appointed cottages we have ever stayed in, with a charming, hospitable hostess! Overnighting doesn't do the experience justice. Next time we'll stay for a week! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonny G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker, mooi, te ver vanaf die grens, slegte pad. Die eenheid is op 'n fantastiese plek geleë, maar die grondpad daarheen is uitdagend wanneer jy met 'n motor ry wat nie 'n bakkie is nie. Die water was ook nie warm nie, maar nadat ek laat weet het dat dit 'n probleem is, is daar spoedig daarna gekyk. Ons het baie laat die aand daar aangekom en die gasvrou het wakker gebly om ons ten spyte van die laat uur steeds vriendelik te ontvang. Die uitsig is ongelooflik oor die Oranjerivier en ek sal beslis volgende keer 'n rivieruitsig eenheid probeer bespreek. Ons het wel 'n plek net deur die grens gesoek en nie besef dat dit so ver van die grens af is nie, maar vir 'n vakansiebestemming sal ek dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Riversun Retreat
Bonny, dankie julle was pragtige gaste en dankie vir jou terugvoering. 'n Spesiale dankie dat julle jul eenheid netjies agtergelaat het. Die pad was weliswaar op sy slegste, en is eers laasweek pragtig geskraap. Ek sal enige tyd plekke nader aan die grenspos aanbeveel. Bonny, hoop ons sien julle gou weer vir 'n heerlike wegbreek uitspan vakansie!

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Wonderlike weer, skoon, rustig, regte sielsrus. Rustige wegbreek van die besige stadslewe, baie om jouself mee besig te hou en te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Riversun Retreat
Christiaan en sy pragtige gesin was absoluut wonderlike gaste! 'n Spesiale dankie dat julle jul eenheid so spoggerig netjies agtergelaat het. Hoop julle het jul avontuur terdeë geniet! Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete RiverSun Retreat Jenny

Bonnine C
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Kuier was lekker, awesome view. Sal dit aanbeveel. Ons het lekker gebly by Riversun Retreat. Eenhede was netjies ingerig. Net eenheid 2 het 'n badkamergeriewe en 'n swembad nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Was baie ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Pleasant overnight spot on 4x4 route to Richterveld. Provides a contained and comfortable stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthea A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Great. It was good. Host is amazing. Cooked us supper (additional cost) was yummy and worth it. My only problem was the road, but we made it. River scene beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike kuier by 'n pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies met baie goeie smaak. Die mooiste uitsig oor die Oranjerivier. Ek sal die plekkie oor en oor besoek en kan dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Riversun Retreat
Baie dankie Elsa, julle was ongelooflike gaste! Hoop ons sien julle gou weer in die mango seisoen!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6067c268bbf7b4c8e8900bddf8e1582c5091076c52923bcb8bf1fae7f308edc0c4ab82e741f2e16666bd2b3f824b68630e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Korridor Farm Modderdrif 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.708114752673 17.4709832818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang