Riversun Retreat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 21 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook aan die Richtersveld Nasionale Park, 'n Wêrelderfenisgebied.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-chalets met lugversorging wat al drie só geleë is dat dit die pragtige landskap van die Oranjerivieroewer ten volle vertoon. Gaste kan visvang, kajakvaar, swem, sterrekyk, 4x4-ry, braai, voëlkyk, voetslaan en soveel meer. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar maaltye en wegneem-etes bestel kan word.
Die Oranjerivier is Suid-Afrika se grootste rivier. Die water is warm en die weer van nature lekker reg deur die jaar. Riversun bied ook 'n pragtige blik op die naghemel en daar is 'n klein veselperskeplaas op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Gaste dink Riversun Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vioolsdrift Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang