Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carola V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lieflik! Hulle sien my weer! Ongelooflike vriendelike diens. Pragtige uitsig. Gerieflike kamer en badkamer. Ek sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Ons wag vir jou!

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvrou was baie vriendelik. Kamer is baie netjies. Heerlik! Ontvangs was baie vriendelik! Skoon en netjies. Alles was in plek in die kombuis, niks kortgekom nie. Elektriese kombers was 'n groot pluspunt vir die koue aande. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Hallo Nicky. Dankie vir jou review. Julle is baie welkom, hoop net die weer is dan beter.

Kim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect weekend! Everyone has their own idea of perfect, but for us, this really was! All the little extras were really appreciated, the view was lovely, and we're already looking at dates to stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thank you, Kim. You are always welcome.

Cameron V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Hi, ek sal beslis Riverview besoek, dit is 'n lekker plekkie. Ek het 'n lekker tyd daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Hallo Cameron, julle was sulke goeie gaste, kom gerus weer.

Derrick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil en veilige area. Met aankoms het ons 'n vriendelike ontvangs gekry vanaf die eienaar Kobie. Alles is mooi aan ons verduidelik. Dis 'n lieflike plekkie langs die Bergrivier met pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Sal gerus weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Derrick. Ek glo julle het lekker gerus en die mooi natuur bewonder. Hoop ons sien julle weer.

Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik, liefdevolle mense. Gasvryheid. Dit is so lekker en stil daar. Sal weer daar vakansie hou. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Anneke. Hoop ons sien jou gou weer vir koffie.

Bart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gerus en ontspan. Ons het heerlik gekuier en is vriendelik ontvang deur ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Bart. Julle is enige tyd weer welkom.

Mercia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fabulous. The location of Riverview is fantastic, right on the river. The accommodation was top notch, and the hosts were great, ready to assist wherever possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thank you Mercia. It was wonderful meeting you. You are always welcome.

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfekte blyplek in Velddrif! Ons het nie lekker gebly nie, ons het verskriklik lekker gebly. Wou so graag langer bly. Die uitsig, die flamingo's, die rivier. Wooneenheid was sprankelskoon en die gasvroue so behulpsaam met inligting. ONS KOM WEER VIR SEKER.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie, Elmarie. Ons wou jou graag hier hou, maar jou huis het geroep. Sien jou gou weer!

Piet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie aangename eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04fc0286b8da40f52ad8daa84d68b35aba9094a4fc9604d4cc70d233dd90ebb6063616d0edffc55623a59c240183667fe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 Baumeester Street Fisherman's Village 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787354179175 18.165260702845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang