Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Riverview
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carola V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola V

Lieflik! Hulle sien my weer!

Ongelooflike vriendelike diens. Pragtige uitsig. Gerieflike kamer en badkamer. Ek sal beslis weer teruggaan!

Riverview se terugvoer

Ons wag vir jou!

Riverview
Nicky V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Gasvrou was baie vriendelik. Kamer is baie netjies.

Heerlik! Ontvangs was baie vriendelik! Skoon en netjies. Alles was in plek in die kombuis, niks kortgekom nie. Elektriese kombers was 'n groot pluspunt vir die koue aande. Sal weer teruggaan.

Riverview se terugvoer

Hallo Nicky. Dankie vir jou review. Julle is baie welkom, hoop net die weer is dan beter.

Riverview
Kim V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Perfect weekend!

Everyone has their own idea of perfect, but for us, this really was! All the little extras were really appreciated, the view was lovely, and we're already looking at dates to stay again.

Riverview se terugvoer

Thank you, Kim. You are always welcome.

Riverview
Cameron V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron V

Baie lekker.

Hi, ek sal beslis Riverview besoek, dit is 'n lekker plekkie. Ek het 'n lekker tyd daar gehad.

Riverview se terugvoer

Hallo Cameron, julle was sulke goeie gaste, kom gerus weer.

Riverview
Derrick D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick D

Stil en veilige area.

Met aankoms het ons 'n vriendelike ontvangs gekry vanaf die eienaar Kobie. Alles is mooi aan ons verduidelik. Dis 'n lieflike plekkie langs die Bergrivier met pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Sal gerus weer terugkom.

Riverview se terugvoer

Dankie Derrick. Ek glo julle het lekker gerus en die mooi natuur bewonder. Hoop ons sien julle weer.

Riverview
Anneke K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K

Gemaklik, liefdevolle mense. Gasvryheid.

Dit is so lekker en stil daar. Sal weer daar vakansie hou. Baie dankie vir alles.

Riverview se terugvoer

Dankie Anneke. Hoop ons sien jou gou weer vir koffie.

Riverview
Bart L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart L

Lekker gerus en ontspan.

Ons het heerlik gekuier en is vriendelik ontvang deur ons gasvrou.

Riverview se terugvoer

Dankie Bart. Julle is enige tyd weer welkom.

Riverview
Mercia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D

Fabulous.

The location of Riverview is fantastic, right on the river. The accommodation was top notch, and the hosts were great, ready to assist wherever possible.

Riverview se terugvoer

Thank you Mercia. It was wonderful meeting you. You are always welcome.

Riverview
Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Perfekte blyplek in Velddrif!

Ons het nie lekker gebly nie, ons het verskriklik lekker gebly. Wou so graag langer bly. Die uitsig, die flamingo's, die rivier. Wooneenheid was sprankelskoon en die gasvroue so behulpsaam met inligting. ONS KOM WEER VIR SEKER.

Riverview se terugvoer

Dankie, Elmarie. Ons wou jou graag hier hou, maar jou huis het geroep. Sien jou gou weer!

Riverview
Piet G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G

Baie goeie waarde vir geld.

Baie aangename eienaar.

Rietjies V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjies V

Verkwikking van die siel.

Fantastiese plekkie met alles wat jy benodig. Rustige omgewing met gasvrye mense van die Weskus.

Riverview se terugvoer

Dankie Rietjies. Kom asb. weer, dit was heerlik om jou by ons te hê. Jy en Leon het in ons harte gekruip.

Riverview
Harry J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry J

Top notch service.

Top service and the most friendly owner.

Riverview se terugvoer

Thank you, Harry. You are welcome again.

Riverview
Hildegard P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard P

Ek het 'n rusplekkie gesoek, en ek het dit gevind.

Ek het heerlik gebly, perfek in elke opsig.

Belinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Rustig, vriendelikheid, gasvryheid.

Wow, dit was 'n lieflike plek. Dankie, Kobi, julle is tops.

Botha E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Botha E

Lekker rustige atmosfeer.

Baie lekker geleë reg by die rivier waar jy die seevoëls hoor, baie welkom ontvang en sal vir seker weer gaan.

Riverview se terugvoer

Dankie Botha. Julle is welkom.

Riverview
Heinz B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz B

Was pret ons vir sport daar.

Alles was dood reg, net twee nagte se kragprobleme was bietjie ongemaklik.

Riverview se terugvoer

Hi Heinz

Ons gee julle graag 'n aand gratis. Skakel gerus en bespreek

Riverview
Barry K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barry K

Stay was comfortable.

Kitchen had limited appliances (no stove or hotplate), no separate freezer (only fridge with a small freezer compartment, which required defrosting, as there was limited space).

Riverview se terugvoer

Hi Barry. Thank you for the feedback. We have an electric frying pan, a microwave, egg boiler, toaster, and snackwich which nobody has ever complained about. There simply isn't space for a stove. I apologise if you did not have enough freezing space, we do keep guests' frozen foods in our kitchen if requested. We hope to see you again and thank you for staying at Riverview.

Riverview
Annelie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Great!

Ons het baie lekker gebly en dis veilig. Kobie en Anita het ons baie welkom laat voel en was baie vriendelik en behulpsaam.

Riverview se terugvoer

Dankie Annelie. Was lekker om jou hier te hê. Jy gaan voorwaar 'n aanwins vir ons gemeenskap wees. Kom gou weer hoor.

Riverview
Chantal B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Dit was pragtig en so rustig. Die uitsig is baie mooi. Baie dankie tannie Kobie!

Ons het heerlik gebly.

Riverview se terugvoer

Dankie Chantel, dit was lekker om julle hier te hê.

Riverview
Mornay D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay D

Fishing weekend for son.

Enjoyed the stay we had at Riverview. It was clean and Kobie, our host, was very helpful. Will definitely be going there again.

Riverview se terugvoer

Dankie Mornay. Dit was lekker om julle hier te he. Volgende keer kom julle van die jetty visvang. N ou het die naweek n 5kg Steenbras voor ons huis uitgetrek.

Riverview
Phillip K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K

Dit was absoluut wonderlik. Baie goed ingerig. Kobi, die gasvrou, baie vriendelik. Die uitsig oor die river.

Daar nie loadshedding, omdat Riverview inverter het. Hoogs aanbeveel.

Riverview se terugvoer

Baie dankie Phillip. Julle is enige tyd weer welkom.

Riverview
Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Wonderlike plek.

Alles was bo verwagting. Die plek, die mense, die natuur, die voëls. Het nie geweet van load shedding nie. Baie dankie aan ons wonderlike gasvrou vir al jou raad. Ons wasgoed en, en, en.

Riverview se terugvoer

Dankie Marinda. Dit was heerlik om julle as gaste te he. Dankie dat julle die plekkie so netjies gelaat het. kom kuier gerus weer. Ons wil net he die gaste moet hulself geniet.

Riverview
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ideale wegbreek. Bekostigbaar.

Plekkie was silwerskoon. Alles wat mens nodig het. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Vrugte, vars melk en sjokolade by ontvangs. Rustige 7 dae geniet. Baie dankie.

Riverview se terugvoer

Hallo Sharron dankie vir julle kuier. Kom gerus weer. Julle was goeie gaste.

Riverview
Ollie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ollie O

Was baie aangenaam met pragtige mense.

Ek het wel nie die volle tydperk gebly nie a.g.v. my trek, maar ek het 'n gratis naweek in die bank gesit, ons is nou vriende.

Riverview se terugvoer

Hallo Ollie. Ja, ons kom as vreemdelinge en bly vriende. Dis die Weskus. Gelukkig het jy nog 'n paar dae krediet. Ons braai wanneer julle daarvoor kom. Lekker bly, en kom kuier gou weer.

Riverview
Charlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Heerlik. Gerieflik. Mooi. Lekker gebly. Dankie.

Als wat jy nodig het, was byderhand.

Riverview se terugvoer

Baie dankie Charlene. Hoop ons sien julle gou weer.

Riverview
Sandra E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

We thoroughly enjoyed our stay.

Kobie had thought of everything, from birding and fishing brochures to biscuits, etc. They were friendly and inviting without being at all obtrusive.

Riverview se terugvoer

Thank you, Sandra. Hope we see you soon.

Riverview
Markus C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus C

A tranquil breakaway from the hustle of the city.

A warm friendly welcome by our host who went the extra mile to ensure that we were comfortable and all our needs were catered for. We will certainly stay with Riverview in the future.

Riverview se terugvoer

Dear Marcus. Thank you for your kind words. It was a great pleasure having you and looking forward to host on you again. Kobie and Anita

Riverview
Jacques S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Rustig en ontspannend.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars is baie gasvry. Dit is die ideale blyplek wanneer jy wil wegkom en die omgewing wil verken. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Riverview se terugvoer

Baie dankie Jaques. Dit was heerlik om julle hier te he. Baie dankie dat julle op Riverview besluit het. Sien julle gou weer.

Riverview
Talita L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L

Natuurskoon is onbeskryflik mooi, alles het meer as ons verwagtinge oortref!

Ons het 'n heerlike wegbreek saam met goeie vriende terdeë geniet! Kobie en Anita het ons met egte Weskus vriendelik ontvang. Ons is vooraf gevra of ons enige spesiale versoeke het en ons is super spesiaal ontvang en ons blyplekkie was perfek. Baie dankie dat ons kon deel in jul stukkie paradys! Ons sal beslis weer kuier by hierdie twee ongelooflike gasvroue! Kobie en Anita julle het ons so tuis laat voel en ons het uit die boonste rakke gekuier by julle. Dankie vir 'n heerlike rustige atmosfeer wat ons siele broodnodig gehad het.

Riverview se terugvoer

Baie dankie Talita en Bessie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.

Riverview
John Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Y

A lovely, safe stay in a great setting.

Good convenient setting in a safe quiet environment.

Riverview se terugvoer

Thank you John. We were thinking how much you would have enjoyed the river in flood. Hope to see you soon

Riverview
Marion E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marion E

Rustige atmosfeer met stunning view.

Kobie is so lieflik en vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plekkie is baie netjies met die mooiste rivieruitsig. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer 'n draai maak.

Riverview se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Marion. Julle was ook lieflike gaste, ons het nie eers van julle geweet nie. Baie dankie dat julle die eenheid super netjies gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom. Volgende keer wanneer ons almal nie hoes nie, gaan ons saam braai op die jetty.

Riverview
Graeme C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme C

Choose season correctly to avoid wind.

Very gracious hosts always trying to please and good conversationalists.

Riverview se terugvoer

Thank you, Graeme. You are welcome to visit again.

Riverview
Elmien K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K

Vriendelik ontvang, plek netjies.

Alles was in goeie werkende toestand. Waarde vir die geld. Het ontvang wat hulle adverteer het, asook meer. Sal aan enige iemand aanbeveel.

Riverview se terugvoer

Baie dankie. Ons was bevoorreg om julle te ontmoet. Kobie

Riverview
Lorraine W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W

Excellent.

Loved staying with Kotie and Annette. Friendly caring people. Great people to be with.

Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Fantasties.

Juweel van 'n plekkie met die mooiste uitsig. Waarde vir geld. Wonderlike mense. Vriendelike ontvangs en eienaar. gaan uit haar pad om dit spesiaal te maak. Van die koekies en verskillende tipes koffie tot 'n verassing van jogurt, sjokolade en vars melk in die yskas. Ek beveel die plek aan vir enige paartjie of individu wat 'n wegbreek alleen benodig. Rustig en vreedsaam en sentraal gelee naby eetplekke, kuierplekke en besighede. Ek sal definitief weer by Riverview tuisgaan.

Riverview se terugvoer

Liewe Amanda,
Dit was heerlik om julle by ons te hê. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Dankie dat julle ons plekkie so mooi netjies gelaat het. Groete,
Kobie.

Riverview
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V

Awesome.

Baie vriendelike gasvrou, Kobie, het ons so tuis laat voel en was lekker bederf met vars vrugte en heerlike gemmerkoekies. Plekkie is baie mooi en netjies. Perfect. Dankie, sien sommer gou weer.

Riverview se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Janiete. Jammer julle het koue reenweer gehad, maar dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons maak weer so. Lekker verder kuier en mooi ry hoor.
Kobie

Riverview
André M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André M

Alhoewel die wind lastig was het die eienaars se gasvryheid en mooi uitsig ruimskoots daarvoor vergoed.

Die huis is pragtig geleë met uitsig oor die rivier waarin talle flaminke en ander seevoëls wei. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid. Heelwat te doen in die omgewing en lekker vars "fish & chips".

Riverview se terugvoer

Baie dankie Andre. Julle was lieflike gaste. Jy sal bly wees dat ons die paadjies plavei het wat die rolstoel toegang meer gemaklik maak. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Riverview
Marietjie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Baie welkom laat voel.

Sou net graag uit die kamer direk op die stoep wou uitloop.

Riverview se terugvoer

Dankie vir julle kuier. Julle is welkom om weer so te maak.

Riverview
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04fc0286b8da40f52ad8daa84d68b35aba9094a4fc9604d4cc70d233dd90ebb6063616d0edffc55623a59c240183667fe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 Baumeester Street Fisherman's Village 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787354179175 18.165260702845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang