Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverview vorm deel van die eienaar se huis, maar bied totaal private selfsorgverblyf in Velddrif.

Hierdie knus oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie het basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolf, kroegyskassie, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander kamergeriewe sluit 'n TV met volle Netflix en Showmax kanale en gratis WiFi in.

Hierdie eenheid bied wonderlike uitsigte oor die rivier, asook direkte toegang tot die water en privaat braaigeriewe. Veilige parkeerplek is onder 'n afdak agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Die ligging is sentraal en alle winkels, restaurante en besienswaardighede is binne loop of kort ry afstand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carola V
5.0
Lieflik! Hulle sien my weer! Ongelooflike vriendelike diens. Pragtige uitsig. Gerieflike kamer en badkamer. Ek sal beslis weer teruggaan!
Sep 2024
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was baie vriendelik. Kamer is baie netjies. Heerlik! Ontvangs was baie vriendelik! Skoon en netjies. Alles was in plek in die kombuis, niks ko...
Sien meer
Aug 2024
Kim V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend! Everyone has their own idea of perfect, but for us, this really was! All the little extras were really appreciated, th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Cameron V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Hi, ek sal beslis Riverview besoek, dit is 'n lekker plekkie. Ek het 'n lekker tyd daar gehad.
Jun 2024
Derrick D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en veilige area. Met aankoms het ons 'n vriendelike ontvangs gekry vanaf die eienaar Kobie. Alles is mooi aan ons verduidelik. Dis 'n lieflike pl...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04fc0286b8da40f52ad8daa84d68b35aba9094a4fc9604d4cc70d233dd90ebb6063616d0edffc55623a59c240183667fe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 Baumeester Street Fisherman's Village 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787354179175 18.165260702845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang