Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Country Inn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Best experience, would definitely recommend. It was absolutely divine. Feels like home. Thank you for the great service and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik, vriendelike diens en heerlike kos! Ons het baie gerieflik gebly, dis ook baie prakties vir klein kinders met lekker spasie om buite te speel. Dis gerieflik vir 'n halfpad oornagstop oppad na die Noordkus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier, ge-eet en geslaap. Ontvangs was baie vriendelik en kos was uit die boonste rakke. Was baie koud, so die verwarmer en elektriese komberse was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig en gerieflike verblyf. Ons het lekker gebly, die atmosfeer was 'n rustige plaasgevoel. Gerieflike kamer, beddens baie gemaklik, warm stort en verwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very pleasant and relaxing. It was very pleasant. Neat and tidy. A real village feel. And the Hare and Hound is extremely homely in terms of atmosphere. The food is brilliant. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pleasant place. Nice comfortable rooms at a very reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goeie nag rus tussen Gauten en Amanzimtoti. Kos was besonders in kwaliteit! Ons dink die verblyf was gerieflik in beide ligging, netheid en prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Human N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Cute plek gewees. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Good overnight. The rooms are basic, clean and comfortable. Good location for an overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Klein maar leefbaar. Verblyf was skoon en netjies, maar baie klein. Geen televisie en waaier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03106818f68a390329bebcc5ff519a7f936553f4d1a217bc53871a89fdcc486c44d957b64796a41e6efc68e7ea3d54a93a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang